Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartland Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Warren D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Excellent and cozy accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Heerlik gebly sonder loadsheding. Netjies en skoon, baie veilig en krag altyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilmie G
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Skoon en netjies, alles wat nodig is. Ek reis redelik baie vir werk, en waardeer altyd wanneer daar aandag aan die fynere dinge gegee word. Sagte wit handoeke, lekker snoesige wit winters beddegoed, kombuisie goed ingerig, genoeg kragproppe vir lampies en selfoon laaiers, en geen beurtkrag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ray S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2023

Hostess was gracious and most helpful. Comfortable accommodation. In the warm weather, a top sheet on beds is much cooler. Netflix was great. Soné helped us out when car repair was delayed. Coffee was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Niall P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Great welcome, homely feel. Friendly welcome, all we needed was there for us, toaster, kettle, etc!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Die huis is pragtig en met liefdevolle sorg voorberei. Baie dankie vir 'n lekker kuier. Die huisie is meer as 100 jaar oud, was eers die kaasmaker se huis. Die kamers is ruim en mooi. Die kombuis het alles wat nodig is. Daar is 'n heerlike braai, amper soos binnenshuis so goed is dit beskerm teen wind en weer. Alles is spierwit skoon, heerlike sagte japonne om aan te trek na stort. Daar is 'n haardroër. Daar is ook Showmax en Netflix en natuurlik wifi. Die perseel het 'n veiligheidshek en die eienaar se huis is op dieselfde perseel, alhoewel ver genoeg om heerlike privaatheid te verleen. Ek sal die plekke beslis weer gebruik en aanbeveel. Ruim genoeg vir 4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

The guest house was clean and had all the modern conveniences. We were able to purchase tasty home made meals from the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien J
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Wonderlikste mense. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Very peaceful and clean. I was satisfied with my stay at Hartland Gastehuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde R
Kort verblyf
4.2
Sep 2022

Lekker geslaap sonder die lekker stort. Die huisie is sorgsaam reggemaak, kamers ruim en die beddens en matrasse baie gerieflik. Die kombuis heel groot, maar die vrieskassie is vol produkte, wat 'n probleem kan wees vir mense met bevrore kos. Ek sou nie voorstel dat meer as twee mense oorbly nie, aangesien daar slegs een badkamer is en mens dan per persoon heelwat meer betaal. Die sitkamermat is vol vlekke en toe ons die bank bietjie wegskuif, ook nie skoon nie. Die ander matte is stowwerig. Een warmwatersak het gelek. Die stort werk net as 'n mens die wasbak kraan ook oopdraai en die eerste aand was dit omtrent 'n gedans tussen die twee in die koue. Steeds was die water afwisselend yskoud en dan lou. Toe ons die volgende dag vra dat hulle verder aandag gee (die aanvanklike reaksie was dat ons dit nie heeltemal reg doen nie) - het hulle die die geyser se temperatuur opgestel en toe het ons darem warm water in die stort gehad as ons die wasbak kraan ook laat loop het. Die kan water vir kombuisgebruik was welkom. Ons het nie daarvan gebruik gemaak nie, maar die broodjies en kos wat 'n mens kan bestel lyk heel billik. Daar is nie 'n rerig tuin voor die huisie by die braaiplek nie, maar eerder 'n breë stofpad. Die tuin voor die eienaar se huis is wel mooi onderhou en groen. Die wingerde wat die huis glo omring, sien 'n mens net as jy by die kombuisvenster uitkyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ee4273d62dc06b90c5b688709a95d5c94133f19d7097bf61151156644e4847a96805dfea366f6b0bee2a1a331e532d244a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Off the R363 Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.661903870074 18.473345592248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang