Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartland Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Hartland Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Warren D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren D

Excellent and cozy accommodation.

See stars.

Jannie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Heerlik gebly sonder loadsheding.

Netjies en skoon, baie veilig en krag altyd aan.

Cilmie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cilmie G

Skoon en netjies, alles wat nodig is.

Ek reis redelik baie vir werk, en waardeer altyd wanneer daar aandag aan die fynere dinge gegee word. Sagte wit handoeke, lekker snoesige wit winters beddegoed, kombuisie goed ingerig, genoeg kragproppe vir lampies en selfoon laaiers, en geen beurtkrag. Baie dankie.

Ray S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ray S

Hostess was gracious and most helpful.

Comfortable accommodation. In the warm weather, a top sheet on beds is much cooler. Netflix was great. Soné helped us out when car repair was delayed. Coffee was great!

Niall P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niall P

Great welcome, homely feel.

Friendly welcome, all we needed was there for us, toaster, kettle, etc!

Annemarie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Die huis is pragtig en met liefdevolle sorg voorberei. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

Die huisie is meer as 100 jaar oud, was eers die kaasmaker se huis. Die kamers is ruim en mooi. Die kombuis het alles wat nodig is. Daar is 'n heerlike braai, amper soos binnenshuis so goed is dit beskerm teen wind en weer. Alles is spierwit skoon, heerlike sagte japonne om aan te trek na stort. Daar is 'n haardroër. Daar is ook Showmax en Netflix en natuurlik wifi. Die perseel het 'n veiligheidshek en die eienaar se huis is op dieselfde perseel, alhoewel ver genoeg om heerlike privaatheid te verleen. Ek sal die plekke beslis weer gebruik en aanbeveel. Ruim genoeg vir 4 mense.

Maureen M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M

The guest house was clean and had all the modern conveniences.

We were able to purchase tasty home made meals from the owner.

Carien J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Wonderlikste mense.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie.

Christal R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal R

Very peaceful and clean.

I was satisfied with my stay at Hartland Gastehuis.

Hilde R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilde R

Lekker geslaap sonder die lekker stort.

Die huisie is sorgsaam reggemaak, kamers ruim en die beddens en matrasse baie gerieflik. Die kombuis heel groot, maar die vrieskassie is vol produkte, wat 'n probleem kan wees vir mense met bevrore kos. Ek sou nie voorstel dat meer as twee mense oorbly nie, aangesien daar slegs een badkamer is en mens dan per persoon heelwat meer betaal. Die sitkamermat is vol vlekke en toe ons die bank bietjie wegskuif, ook nie skoon nie. Die ander matte is stowwerig. Een warmwatersak het gelek. Die stort werk net as 'n mens die wasbak kraan ook oopdraai en die eerste aand was dit omtrent 'n gedans tussen die twee in die koue. Steeds was die water afwisselend yskoud en dan lou. Toe ons die volgende dag vra dat hulle verder aandag gee (die aanvanklike reaksie was dat ons dit nie heeltemal reg doen nie) - het hulle die die geyser se temperatuur opgestel en toe het ons darem warm water in die stort gehad as ons die wasbak kraan ook laat loop het. Die kan water vir kombuisgebruik was welkom. Ons het nie daarvan gebruik gemaak nie, maar die broodjies en kos wat 'n mens kan bestel lyk heel billik. Daar is nie 'n rerig tuin voor die huisie by die braaiplek nie, maar eerder 'n breë stofpad. Die tuin voor die eienaar se huis is wel mooi onderhou en groen. Die wingerde wat die huis glo omring, sien 'n mens net as jy by die kombuisvenster uitkyk.

Hendrik B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Baie rustig gewees.

Die huisie is baie oulik en baie netjies.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ee4273d62dc06b90c5b688709a95d5c94133f19d7097bf61151156644e4847a96805dfea366f6b0bee2a1a331e532d244a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Off the R363 Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.661903870074 18.473345592248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang