Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartland

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Eugene C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Cango Marathon accomodation. What a lovely venue for the Cango Marathon weekend. Huge (no, enormous) house with every conceivable convenience. We were three families, and there was still space spare. Simply beautiful! Thanks to the hosts for your attention to detail. We’d love to book it again for next year. Honestly, the photos don't do it justice. You have to see and experience this place in person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Hartland
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Eugene. Dit was vir ons ñ voorreg om julle groep te ontmoet en te akkommodeer. Julle is enige tyd weer baie welkom hier. Laat dit goed gaan.

Rene E
Kort verblyf
5.0
Nov 2017

Asemrowend. Ons was 'n groep van 10 - ouderdomme was van 10 to 80 en als was ongelooflik netjies en baie mooi en gepas vir almal van ons, ons sal gerus weer Hartland besoek en beveel dit aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bastiaan Boot B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2017

Uitstekende gesinsverblyf. Het Hartland besoek met my volle gesin. Die ruimte van die perseel en die geriewe het dit uiters geskik gemaak vir klein kinders. Die huis is baie ruim, goed toegerus en baie netjies. Die ligging is baie sentraal. Goeie waarde vir geld in 'n tyd waar reisigers so baie keer nie ontvang wat geadverteer word nie. Hartland is beslis nie so geval nie. Dankie aan Hennie vir 'n baie lekker tyd wat ons hier kon deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna A
Kort verblyf
5.0
Des 2016

Karoo droom. Dit was ons eerste familievakansie in 7 jaar en om in Hartland te bly het net bygedrae tot die heerlike vakansie. Dit is 'n pragtige huis wat goed toegerus is met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Blessing wat ingekom het was baie vriendelik en het baie mooi skoon gemaak en gehelp. Die spasie van die erf, swembad en speelrame het gemaak dat die kinders (en grootmense) die heel dag lekker kon speel. Sal enige tyd weer teruggaan en beslis Hartland aan enigiemand aanbeveel wat Oudtshoorn toe gaan. Hennie, dankie vir al die inligting, kommunikasie en puik akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

Ons het heerlik gebly! Hartland is 'n pragtige plek om te bly. Alles was skoon en netjies en ons is met hartlikheid en vriendelikheid ontvang. Alles wat ons moontlik aan kon dink om gemaklik en lekker te bly, was daar. Ons wens ons kon langer gebly het! Ons sal definitief weer by Hartland bly indien ons in daardie rigting reis. Voorwaar 'n ongelooflike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2016

Perfek. Hartland het die perfekte naam. Dis 'n enorme, gerieflike en besonders goed ontwerpte huis. Ons was 4 volwassenes en 4 kinders en daar was nog baie plek oor. Niemand kon ophou praat oor hierdie merkwaardige huis met sy lang swembad, massiewe grasperk en elke gerief waarvoor kind of volwassene kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2015

Heerlik! Huis was baie netjies. Fantastiese huis, lekker leefhuis. Sal verseker weer van hom gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2015

Absolutely loved our stay with our friends and children at the wonderful Hartland. We spent a glorious week over New Year at Hartland with friends and children. The house was very spacious and everything we needed was there. The grounds were beautiful and there was a lovely play area with sandpit and swings for the kids. The 15m swimming pool was a great hit with all and we spent most days in it or sunning ourselves in the great Outdshoorn weather around it. Blessings and Alice made sure the house was clean and tidy every day and their help really made us all feel like we were on holiday. Overall the holiday experience at Hartland was one thoroughly enjoyed by all and one we would definitely recommend and repeat ourselves. Many thanks to the owners for their fantastic hospitality and helpful advice. A spacious, clean and well maintained property with magnificent grounds and a great swimming pool. There was something for everyone and we would definitely recommend it to anyone wanting a fantastic holiday in Outdshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben Chris A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2015

'n Huis in Provence in die Klein-Karoo! Pragtige, oop, ruim woning. Erf groot en plat vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rozitta D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2014

Fantastiese verblyf vir gesinne met klein kindertjies. Ons kuiertjie by Hartland was een van ons lekkerste nog ooit. Dis 'n heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het. Dit was 'n fees vir die kinders, met die heerlike groot erf en speelparkie. Dit was ook 'n fees vir die ouers, om heerlik op die stoep te kan kuier met lekker wyn van die Klein Karoo. Die huis is in 'n baie mooi landelike omgewing geleë en naby goeie restaurante en aktiwiteite. Die eienaar is besonder gasvry en het ons baie tuis laat voel. Ons sal dit verseker aanbeveel en wil graag self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Klein-Karoo Straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzEwNWY4LTg5MWYtNDMzMS1iYzI3LTc2YTgyMDVjNzIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 30 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58097 22.1982399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang