Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartland

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Klein-Karoo Straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hartland is 'n Franse Provence-geïnspireerde villa, geleë op een hektaar in die hartjie van Oudtshoorn op die oewer van die Grobbelaarsrivier.

Vier baie ruim en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n noordelike uitsig oor die Swartberge. Die 2 grondvlakkamers het hul eie deure wat uitloop op die stoep wat deur die prieel bedek is. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike Juliet-balkon wat oor die rivier uitkyk. Hartland het slaapplek vir 10 gaste in totaal.

Die stoep met ingeboude braai is die hoofleefarea van die villa. Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Aparte TV-kamer met gastebadkamer.
'n Groot sitkaggel vorm die agtergrond in die plattelandse kombuis.

Dit is ses minute se stap na die naaste, gewildste restaurant en kuriowinkels. 'n Heerlike wegbreek vir familie en vriende.

Fasiliteite:

* 15m Swembad
* Kombuis met alle moderne toebehore insluitend skottelgoedwasser
* DStv en DVD-speler in aparte TV-sitkamer
* Opwaskamer met wasmasjien en tuimeldroër
* Buite braai/braai area
* Volledig gediens
* Dubbel motorhuis

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 30 Klein-Karoo Straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Klein-Karoo Straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzEwNWY4LTg5MWYtNDMzMS1iYzI3LTc2YTgyMDVjNzIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 30 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58097 22.1982399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang