Hartley Manor Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Andree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Gillian C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Zanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Stefnie P - Jul 2023
Algehele gradering
Lekkerslaap.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Benita S - Aug 2023
Algehele gradering
Basic and smaller room but neat and clean.
Tertia V - Aug 2023
Algehele gradering
Plekkie is skoon vir oornagverblyf maar kort redelik aandag t.o.v dekor, tuin, eetsaal, basiese items in kamer soos koffie, suiker, stoel vir spieëltafel ens.
Lees meerJomar F - Aug 2023
Algehele gradering
Sien sterre
Lees meerAnthony D - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing and been there before, ideally situated.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Thank you for the great rating, please do come visit us again when you are in the area!
Renier J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en kamer was skoon.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
HI Gwendeleen
Baie dankie vir die terugvoering, die normaal by ons is om die "turndown" service te doen na ons kliente uit is sodat hulle terug keer na ligte wat aan is en gordyne wat toe getrek is, ons sou dit wardeer het as julle ons in kennis gestel het dat julle nie die dienste vereis nie, mag ek voorstel dat julle in die toekoms ander plekke inlig van die keuse. Baie dankie dat julle laat weet het oor die warm komberse, ons het aandag gegee daaraan.
Groete
Tasha
Viné V - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig.
Jacobus B - Mei 2021
Algehele gradering
Puik verblyf in Muldersdrift
Carmelita B - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Hermien H - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lekker bederf na 'n lang reis en ons was aangenaam verras.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
More Hermien,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ons hoop om julle weer te sien by Hartley Manor.
Tasha
Johan C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons doen ons beste om almal welkom te laat voel, ons hoop om julle gou weer te sien!
Tasha
Jhf S - Aug 2021
Algehele gradering
Het plek gesoek om te oornag na troue.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Ons is bitter jammer daaroor, ons het uitgevind dat daar wel 'n probleem met die thermostat was. Dit is intussen reg gestel, baie dankie vir julle terugvoer!
Annalie S - Aug 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerHartley Manor Guest House se terugvoer
Hi Annalie
Toe jou familie bespreek het, was dit vir standaard kamers gewees, waar julle gebly het, baie keer is ons vriendelike mense en ons opgradeer ons kliente na 'n deluxe kamer toe, waar die ontbyt kamer is. JHF Steyn se bespreking kom al oor 1 jaar wat hulle bespreek het, soms wil ons met sulke besprekings die ekstra stres af haal en hulle iets spesiaal gee, Christo se bespreking het al in Julie ingekom toe ek sien almal het dieselfde Van en het ek hulle almal oor geskuif na die deluxe toe sodat hulle naby mekaar is. Jou bespreking en die van Leon het laaste ingekom, ek het nie nog deluxe kamers gehad om julle ook na toe te skuif nie, al ons tariewe sluit ontbyt in, behalwe vir die kothuise want dit is selfsorg. Ons het 'n elektrisiën uit gekry om te kom kyk na die muurprop probleem, dit is tans uit gesorter, baie dankie dat jy die ander probleme tot ons aandag gebring het.
Ilonka R - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Thank you for your lovely review - much appreciated. So good to know you enjoyed our guest house.
Elize E - Feb 2020
Algehele gradering
Baie meer as wat ons verwag het in alle opsigte. Ongelooflik gerieflik, ruim en in die mooiste tuine uitgelê.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Hi Elize. Thank you so much for your review - we really appreciate the feedback and compliments! And so happy you enjoyed the beautiful surroundings. Hope to see you again.
Kind regards
Lyn
Gerda V - Aug 2019
Algehele gradering
Was heerlik en ontspannend.
Lees meerMarelize K - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies en personeel uitstekend.
Lara K - Jul 2019
Algehele gradering
Thank you for the amazing service.
Lees meerJulandri S - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome plek vir 'n oornag indien mens 'n troue naby bywoon, ontbyt was heerlik.
Tertius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Nicola V - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Melissa R - Feb 2019
Algehele gradering
Quiet and secluded.
Lynette V - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil.
Amerie O - Jun 2018
Algehele gradering
Very satisfied.
Susan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lize N - Mrt 2018
Algehele gradering
Groot kamer, baie netjies en waarde vir geld.
Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Jannie E - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Isabel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir die geld wat betaal is.
Hein K - Nov 2018
Algehele gradering
Het meer verwag.
Lianie E - Okt 2017
Algehele gradering
Wondelike ervaring.
Lucy R - Sep 2017
Algehele gradering
Country visit.
Elize L - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker sakpas-oorslaap vir een nag!
Es V - Mrt 2017
Algehele gradering
Enjoyed our stay and everything was perfect.
Gawie V - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met hulpvaardige personeel.
Nerine S - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n awesome plekkie!
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Dankie Nerine, ons wardeur jou positiewe terugvoering!
Tasha
Gerda O - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Baie dankie, Gerda!
Lizelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike mense, gasvry!
Tina G - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en sal weer daar kom oorslaap. Ek moet sê julle warm komberse is 'n wenner.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Thank you so much for such a positive rating - we appreciate the feedback.
Charmaine K - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Thank you so much for such a positive rating - we appreciate the feedback.
Norman R - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Wim D - Des 2016
Algehele gradering
Goeie skoon verblyf, maar ontbyt teleurstellend. Geen vrugte, koue roosterbrood, stadige diens en geen keuses in warm ontbyt nie.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Mariette, ons is jammer dat jy 'n slegte ondervinding gehad het met die ontbyt, ons het gewoonlik vars vrugte, jogurt, spek en roer-eiers op die spyskaart, ek sal definitief uitvind wat gebeur het.
Wim B - Feb 2016
Algehele gradering
Not value for money.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
Our apologies for the lack of coffee - a serious oversight. As for the rest of your comments - we could put in wood floors, TV, radio etc but then we would not be able to charge a mere R325 per person INCLUDING a full breakfast!
Leon C - Des 2016
Algehele gradering
No hot water to shower in the evening and morning.
Mari-louise D - Apr 2016
Algehele gradering
Heeltemal te duur vir wat mens kry.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
The accommodation you chose was designed as an extra for our self-catering cottages. At the price you certainly won't get anything better. Our rooms are very clean and comfortable. What more did you expect for R375 per person including a full cooked breakfast?
Pieter D - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was gemiddeld. Sal nie weer daar bly nie.
Hartley Manor Guest House se terugvoer
We are extremely careful in the cleanliness of our rooms, staff and service offered. As these items obviously did not come up to your standards I would suggest you look at booking into a more expensive establishment, which may suit your requirements better. At R 750 for 2 people including a full breakfast, clean serviced rooms with free tea and coffee, I do think our customers get good value for their money. A more constructive comment would be more informative.
Willie G - Okt 2016
Algehele gradering
Onwelkom en teleurgesteld. Lyk na 'n rowwe agterplaas
Lees meerErika T - Jun 2015
Algehele gradering
Was hartlik verwelkom en was besonders ruim en netjies, lekker warm slaapplekkie gehad in die hartjie van die winter.
Yolandi R - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies en pragtig.
Amanda B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie skoon netjies - alles uitstekend!
Ruben A - Jan 2015
Algehele gradering
Het slegs een aand oorgeslaap.
Marelize C - Jan 2015
Algehele gradering
Nog nooit so tuis gevoel nie.
Monique B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was rustig. Nie gevoel of ons in die dorp was nie.
Gerhard B - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtig, maak gerus 'n draai by die rose.
Jannie B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie gasvry.
Liam S - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Maryna B - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was 'n gesellige en rustige verblyf.
Unine V - Okt 2015
Algehele gradering
Onveilig.
Heinrich Werner S - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike ruimte.
Paula G - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik, rustig, goed ingerig en 'n pragtige omgewing met baie oulike personeel.
Henry W - Nov 2014
Algehele gradering
Pragtige skoon en moderne kothuis.
Linkie H - Nov 2014
Algehele gradering
I highly recommend Hartley Manor.
Lizette P - Apr 2013
Algehele gradering
Feels like a holiday...What a pleasure!!!
Rudi V - Sep 2012
Algehele gradering
Very awesome - friendly stay.
Eymo K - Mei 2012
Algehele gradering
Good place to stay
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang