Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartley Manor Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 68 resensies vir Hartley Manor Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gillian C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian C

Baie vriendelike ontvangs.

Kamer ruim met goeie geriewe. Veilige en rustige omgewing. Baie vriendelike honde. Sal definitief weer gebruik maak van Hartley Manor.

Zanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanie W

Dit was aangenaam.

Alles was puik, maar daar was nie koffie en melk in die kamer nie, ons moes gaan vra vir dit. In die aand was daar baie geraas gewees, ek kon nie vas stel wat dit was. Buite dit, was alles baie professioneel, die ontvangs was goed, alles baie netjies, en vriendelike personeel.

Stefnie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnie P

Lekkerslaap.

Baie gerieflike skoon ruim akkommodasie en baie goed geleë. Sal dit definitief aanbeveel.

Benita S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Benita S

Basic and smaller room but neat and clean.

A good room and very clean and close to the wedding venue we travelled to.

Tertia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tertia V

Plekkie is skoon vir oornagverblyf maar kort redelik aandag t.o.v dekor, tuin, eetsaal, basiese items in kamer soos koffie, suiker, stoel vir spieëltafel ens.

Die plekkie kort aandag. Die kamer is skoon, maar alles (dekor, linne, meubels ens.) lyk saamgeflans en afgeleef. Die spieël is laag teen die muur aangebring vir die spieëlkas, maar daar is geen stoel om by te sit nie (moes op my knieë staan om dit te gebruik). Daar was 'n ketel vir koffie, maar geen koffie, suiker of melk nie, net 3 sakkies tee. Die bekers was ook nie juis skoon nie. Die tuin is oorgroei en verwaarloos. Die eetsaal se meubels oud en afgeleef, blindings het ook beter dae geken, stoelkussings gevlek en vuil. Dit lyk of die plek maar oorgelaat word aan een opsigter se genade wat ook die kok, kelner, gasheer, skoonmaker is en alles gelyk moet doen.

Jomar F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jomar F

Sien sterre

Ons het 'n paar jaar gelede by Hartley Manor gebly in die kamers langs die eetsaal. Die kamers was gereiflik en skoon. Hierdie keer is ons geplaas in Nr. 8, en dit was nie naastenby dieselfde kwaliteit as die kamers langs die eetsaal nie. Die vloere is gekraak met 'n ou, vuil mat wat deels bo-oor gegooi is. Daar is een duvet op die bed met somerslakens, en 'n fleece kombers, so ons het nie eers warm geslaap nie. Die kamer is aan die agterkant en daar is geen werkende veiligheidsligte tussen die parkering en die eenheid nie. Ons moes in die donker met 'n selfoonliggie ons pad na die eenheid vind toe ons teruggekom het die aand na ons funksie. Die handdoeke wat vir ons uitgesit is, is oud. Daar was geen koue water by die wasbak kraan nie. Dit wil regtig voorkom of daar nie regtig aandag aan die spesifieke eenhied gegee word waar ons moes slaap nie. Ons sal verseker nooit weer hier bespreek nie. Dit was regtig 'n teleurstellende, onaangename ondervinding vir die prys wat ons betaal het.

Anthony D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Relaxing and been there before, ideally situated.

Tasha went out of her way to make our stay comfortable and went the extra mile to make our stay as comfortable as possible.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Thank you for the great rating, please do come visit us again when you are in the area!

Hartley Manor Guest House
Renier J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renier J

Baie vriendelik ontvang en kamer was skoon.

Die kamer vergelyk glad nie met advertensie op webtuiste. Warm kombers het nie gewerk nie, geen verwarmer in kamer. Ons hou nie daarvan dat hulle in kamer kom terwyl ons nie daar is nie. As ek die sleutel ontvang het sal ons vrae vir verdere diens/hulp.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

HI Gwendeleen
Baie dankie vir die terugvoering, die normaal by ons is om die "turndown" service te doen na ons kliente uit is sodat hulle terug keer na ligte wat aan is en gordyne wat toe getrek is, ons sou dit wardeer het as julle ons in kennis gestel het dat julle nie die dienste vereis nie, mag ek voorstel dat julle in die toekoms ander plekke inlig van die keuse. Baie dankie dat julle laat weet het oor die warm komberse, ons het aandag gegee daaraan.
Groete
Tasha

Hartley Manor Guest House
Viné V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viné V

Netjies, goed ingerig.

Ek kan Hartley Manor beslis aanbeveel.

Jacobus B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B

Puik verblyf in Muldersdrift

Ruim eenhede met alles wat jy nodig het en meer. Ontbyt was heerlik en ons sal weer daar bly.

Carmelita B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmelita B

Aangenaam

Die kothuis is baie mooi en netjies. Al wat kort is WiFi en die TV het glad nie gewerk nie. Dit was disfunksioneel. Die TV skakel aan maar ons kon glad nie kanale verander nie en het toe maar opgegee.

Hermien H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien H

Dit was 'n lekker bederf na 'n lang reis en ons was aangenaam verras.

Dit het begin met baie vriendelike kommunikasie, het ons klaar welkom gevoel. Ons het 'n paar ekstra versoeke gehad en dit was geen probleem nie. Die groot verskeidenheid ontbyt was rerig tops. Die Kothuis is ruim, smaakvol, skoon en netjies met genoeg slaapplek en badkamers. Weereens baie, baie dankie en die prys was baie billik.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

More Hermien,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Ons hoop om julle weer te sien by Hartley Manor.

Tasha

Hartley Manor Guest House
Johan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Baie lekker.

Personeel is vriendelik.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons doen ons beste om almal welkom te laat voel, ons hoop om julle gou weer te sien!

Tasha

Hartley Manor Guest House
Jhf S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jhf S

Het plek gesoek om te oornag na troue.

Wou net plek hê om 1 nag na troue te oornag. Dit was nie aangenaam om op so koue oggend koud te moes stort nie!

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Ons is bitter jammer daaroor, ons het uitgevind dat daar wel 'n probleem met die thermostat was. Dit is intussen reg gestel, baie dankie vir julle terugvoer!

Hartley Manor Guest House
Annalie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annalie S

Teleurstellend.

Die verblyf wat ons gekry het was presies dieselfde prys as die wat ons familie gekry het, maar ons s'n was die helfte kleiner. Dit behoort die helfte goedkoper te wees. Die muurproppe agter die bed werk nie, dus kon ons nie die bedlampe of elektriese kombers gebruik nie. Daar was spinnekoprakke in die hoek agter die deur. Ek het die kamer bespreek sonder ontbyt, alhoewel ons ontbyt gekry het (baie smaaklik). Ek sal net graag wil weet hoekom daar 'n aparte tarief is as jy die bed-en-ontbyt-opsie bespreek. Miskien moet daarna gekyk word, dis baie verwarrend. Die bed was uitstekend en ons het warm gestort.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Hi Annalie
Toe jou familie bespreek het, was dit vir standaard kamers gewees, waar julle gebly het, baie keer is ons vriendelike mense en ons opgradeer ons kliente na 'n deluxe kamer toe, waar die ontbyt kamer is. JHF Steyn se bespreking kom al oor 1 jaar wat hulle bespreek het, soms wil ons met sulke besprekings die ekstra stres af haal en hulle iets spesiaal gee, Christo se bespreking het al in Julie ingekom toe ek sien almal het dieselfde Van en het ek hulle almal oor geskuif na die deluxe toe sodat hulle naby mekaar is. Jou bespreking en die van Leon het laaste ingekom, ek het nie nog deluxe kamers gehad om julle ook na toe te skuif nie, al ons tariewe sluit ontbyt in, behalwe vir die kothuise want dit is selfsorg. Ons het 'n elektrisiën uit gekry om te kom kyk na die muurprop probleem, dit is tans uit gesorter, baie dankie dat jy die ander probleme tot ons aandag gebring het.

Hartley Manor Guest House
Ilonka R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka R

Uitstekend

Die plekkie is soveel mooier as wat dit lyk op die fotos. Dit was n aangename verrassing.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review - much appreciated. So good to know you enjoyed our guest house.

Hartley Manor Guest House
Elize E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Baie meer as wat ons verwag het in alle opsigte. Ongelooflik gerieflik, ruim en in die mooiste tuine uitgelê.

Ons was baie verras oor hoe groot ons eenheid was. Pragtig skoon en mooi versier. Ons was mal oor die stoep wat reg rondom die eenheid was en uitgeloop het op die rose en asemrowende tuin omring met berge. Ons gasvrou, Tash het die ekstra myl geloop en niks was te veel moeite nie. Ons sal vir seker weer daar oorbly!

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Hi Elize. Thank you so much for your review - we really appreciate the feedback and compliments! And so happy you enjoyed the beautiful surroundings. Hope to see you again.

Kind regards

Lyn

Hartley Manor Guest House
Gerda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Was heerlik en ontspannend.

Ek sal enige tyd Hartley Manor aan enige iemand aanbeveel, hulle het ook baie goeie instruksies gegee, hoe om van OR Thambo lughawe te ry na bestemming, ons was naby aan Krugersdorp en het bietjie daar ook rondgeloop. Gastehuis netjies, vriendelik, en ontbyt saam met die familie was heerlik, baie dankie. Personeel wat kom skoonmaak het, ook baie vriendelik, tot ons beddens mooi gemaak vir die aand se slaap. Dankie weer eens.

Marelize K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K

Baie rustig en netjies en personeel uitstekend.

Ek is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Kamers is ruim en netjies. Baie sentraal geleë en veilig. Heerlike ontbyt en weer eens baie vriendelike personeel. Sal vir seker weer daar bly!

Lara K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara K

Thank you for the amazing service.

Thank you we had such an enjoyable stay. The staff were very friendly and helpful. The cottage was spacious and clean. We had to attend a function and when we returned we found that Hartley Manor had provided us with a turn-down service, the lights were on in our cottage and the electric blankets were already switched on. This was so thoughtful, especially as when we returned it was absolutely freezing out. We will definitely visit again.

Julandri S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julandri S

Awesome plek vir 'n oornag indien mens 'n troue naby bywoon, ontbyt was heerlik.

Sien sterre.

Tertius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V

Baie netjies en gasvry.

Baie lekker plek vir oornag en lekker ontbyt.

Nicola V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola V

Gerieflik.

Die ontbyt wat ingesluit is, is 'n groot pluspunt.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melissa R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa R

Quiet and secluded.

It wasn't a bad stay, rooms could provide shampoo and conditioner as it is a drive away from the shops. The road leading to Hartley Manor is not the greatest but was easy enough to find. Breakfast was simple but great.

Lynette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Skoon, netjies en stil.

Vriendelike diens. Netjiese verblyf. Ek sal graag weer hier oornag.

Amerie O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerie O

Very satisfied.

Friendly staff. Can recommend Hartley manor for anyone.

Susan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Fantasties.

Baie profesioneel. Was bewus van alle reëlings. Vooraf sms vir direksies ontvang. Baie skoon en netjies. Baie vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Lize N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize N

Groot kamer, baie netjies en waarde vir geld.

Sien sterre.

Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Rustige omgewing.

Geen lugreëling, matrasse swak gehalte. Plafonwaaier 'n aanbeveling.

Jannie E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie E

Uitstekende verblyf!

Sou graag 'n televisie in die kamer would hê.

Isabel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B

Waarde vir die geld wat betaal is.

Ons het twee aande by Hartley Manor oor geslaap. Dit was skoon en netjies. Ons deur kon glad nie sluit van binne nie en is gevra om net die skuif slot te gebruik. Dit was 'n groot demper op ons spesiale naweek weg.

Hein K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hein K

Het meer verwag.

Kamer onvoltooid. Bad nog nie klaar. Los teëls. Geen stortkop by kraan. Tuin slordig. Ontvangs baie goed. Ontbyt baie lekker.

Lianie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Wondelike ervaring.

Die personeel was werklik oulik. Ons het ekstra toebroodjies bestel vir middagete en dis met baie moeite voorgesit. By Hartley Manor Guest House spaar hulle geen moeite om hul gaste ekstra welkom te laat voel nie. Sal beslis weer daar oorslaap!

Lucy R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

Country visit.

Hartley Manor was baie gerieflik geleë en dit voel of jy in die bosveld is, al is Johannesburg nie ver nie. Die ontvangs was baie vriendelik en ons cottage was pragtig uitgelê en goed toegerus. Daar is ook 'n roos kwekery met pragtige rose teen 'n baie billike prys. Ek sal enige tyd weer by Hartley Manor oorbly en aanbeveel.

Elize L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Lekker sakpas-oorslaap vir een nag!

Ons het lekker gebly, met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend!

Es V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Es V

Enjoyed our stay and everything was perfect.

Will for sure recommend Hartley Manor Guest House to everybody. Clean and neat. Breakfast was very nice.

Gawie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Uitstekende verblyf met hulpvaardige personeel.

Ek kan Hartley Manor beslis aanbeveel as verblyf opsie.

Nerine S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S

Wat 'n awesome plekkie!

Baie baie lekker, ons het dit vreeslik geniet die atmosfeer was great en die stilte was so lekker. 'n Rustige nagrus met 'n heerlike ontbyt. Sal defnitief weer terugkeer.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Dankie Nerine, ons wardeur jou positiewe terugvoering!
Tasha

Hartley Manor Guest House
Gerda O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda O

Baie rustig.

Kamers baie netjies en skoon. Beddegoed keurig en verfrissend vars. Badkamer baie skoon.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Baie dankie, Gerda!

Hartley Manor Guest House
Lizelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Wonderlike mense, gasvry!

Sal definitief weer besoek, vriendelike mense en pragtige plek! Netjies en pragtig!

Tina G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Dit was baie lekker en sal weer daar kom oorslaap. Ek moet sê julle warm komberse is 'n wenner.

Die verblyf by Hartley Manor was een van die lekkerste tye wat ek nog met vriende gedeel het. Almal het hul eie privaatheid gehad, maar tog het ons 'n chalet gedeel. Die mense daar gaan uit hul pad uit om jou te help. Het selfs die kombuis vroeër laat begin werk net sodat ons betyds op ons plek kon wees. Weereens baie dankie!

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Thank you so much for such a positive rating - we appreciate the feedback.

Hartley Manor Guest House
Charmaine K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine K

Heerlik!

Baie lekker en personeel baie vriendelik.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Thank you so much for such a positive rating - we appreciate the feedback.

Hartley Manor Guest House
Norman R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norman R

Aangenaam.

Sien gerus die sterre.

Wim D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wim D

Goeie skoon verblyf, maar ontbyt teleurstellend. Geen vrugte, koue roosterbrood, stadige diens en geen keuses in warm ontbyt nie.

Verblyf en ligging goed, maar aanwysings op pad kan verbeter. Geen beantwoording van twee nommers toe ons onseker was oor roete. Ontbyt kan verbeter. Tuine pragtig.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Mariette, ons is jammer dat jy 'n slegte ondervinding gehad het met die ontbyt, ons het gewoonlik vars vrugte, jogurt, spek en roer-eiers op die spyskaart, ek sal definitief uitvind wat gebeur het.

Hartley Manor Guest House
Wim B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wim B

Not value for money.

I also work in hospitality, but painted floors? And the fan on a cupboard with no table to put in on, had to use ottoman. Empty bottle coffee, not even a radio let alone a TV. Guess I am used to better.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

Our apologies for the lack of coffee - a serious oversight. As for the rest of your comments - we could put in wood floors, TV, radio etc but then we would not be able to charge a mere R325 per person INCLUDING a full breakfast!

Hartley Manor Guest House
Leon C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon C

No hot water to shower in the evening and morning.

Shower curtain should be replaced with 'n door. Extractor fan noisy

Mari-louise D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mari-louise D

Heeltemal te duur vir wat mens kry.

Heel netjies, en die ligging is perfek vir 'n troue by Moon & Sixpence. Kamer was 'n groot teleurstelling, bitter klein en bied niks spesiaal nie. Teen R375 pp is dit was mens kry beslis nie die geld werd nie.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

The accommodation you chose was designed as an extra for our self-catering cottages. At the price you certainly won't get anything better. Our rooms are very clean and comfortable. What more did you expect for R375 per person including a full cooked breakfast?

Hartley Manor Guest House
Pieter D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Dit was gemiddeld. Sal nie weer daar bly nie.

Sien die sterre.

Hartley Manor Guest House se terugvoer

We are extremely careful in the cleanliness of our rooms, staff and service offered. As these items obviously did not come up to your standards I would suggest you look at booking into a more expensive establishment, which may suit your requirements better. At R 750 for 2 people including a full breakfast, clean serviced rooms with free tea and coffee, I do think our customers get good value for their money. A more constructive comment would be more informative.

Hartley Manor Guest House
Willie G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Willie G

Onwelkom en teleurgesteld. Lyk na 'n rowwe agterplaas

Diepsloot maak jou bang vir verblyf sonder diefwering voor deure en vensters. Ingang en lang veldgras beslis onvanpas by 'n gastehuis. Baie onveilig gevoel. Baie moorde in Mulderdrift se omgewing. Ordentlike parkering en opknapping van agterplaasgevoel is noodsaaklik. Eerste indrukke is blywend. In teenstelling was die kamer en badkamer baie netjies toegerus en skoon. Ontbytkamer en tafels was keurig en netjies en ontbyt smaaklik en betyds.

Erika T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T

Was hartlik verwelkom en was besonders ruim en netjies, lekker warm slaapplekkie gehad in die hartjie van die winter.

Sal Hartley Manor verseker aanbeveel vir 'n vinnige naweekwegbreek. Was hartlik verwelkom en het van die begin af tuis gevoel. Die kamers was besonders ruim met al die nodige toerusting.

Yolandi R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Baie netjies en pragtig.

Baie stil en netjiese plek vir oornag, goeie diens.

Amanda B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Baie skoon netjies - alles uitstekend!

Verblyf en ontbyt was heerlik! Baie mooi uitsig en baie vriendelike personeel.

Ruben A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben A

Het slegs een aand oorgeslaap.

Die kamers was skoon en netjies alle elektriese toerusting het goed gewerk. Daar kan egter aandag gegee word aan die ontbyt. Die keuses is min, veral as iemand nie spek of graanvlokkies eet nie. Verder het ek nie kritiek te lewer nie. Ons het lekker gebly.

Marelize C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize C

Nog nooit so tuis gevoel nie.

Vriendelike mense wat jou met ope arms ontvang en jou tuis laat voel. Soos 'n huis vanaf die huis gevoel.

Monique B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Dit was rustig. Nie gevoel of ons in die dorp was nie.

Ons het 'n troue 10 km van Hartley Manor bygewoon. Toe ons by Hartley Manor aankom, was daar genoeg parkering (ons was in twee karre). Die plekkie was baie skoon en net. Daar was melk in die yskas, koffie, tee en suiker. By ontbyt was almal vriendelik en professioneel. Oor die algemeen was dit baie aangenaam.

Gerhard B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Pragtig, maak gerus 'n draai by die rose.

Baie lekker met 'n vriendelike atmosfeer. Die plek is maklik om te kry en die eenheid was goed ingerig. Sal gerus weer daar bly.

Jannie B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie B

Baie gasvry.

Ons het net oorgeslaap vir een nag. Kamer was netjies met alles in plek.

Liam S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liam S

Lekker blyplek.

Goeie verblyf in die omgewing.

Maryna B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B

Dit was 'n gesellige en rustige verblyf.

Ek het my verblyf geniet. Dit is in 'n rustige en stil omgewing en ek sal graag weer besoek. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Vriendelike atmosfeer en goeie waarde vir geld.

Unine V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Unine V

Onveilig.

Ons het baie onveilig gevoel, daar is steeds verbouings op die eiendom.

Heinrich Werner S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich Werner S

Heerlike ruimte.

Heerlike spasie binne die gastehuis en dit is skoon en netjies. Die tuine word goed onderhou en is pragtig.

Paula G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G

Dit was heerlik, rustig, goed ingerig en 'n pragtige omgewing met baie oulike personeel.

Die ontbyt was heerlik!

Henry W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Pragtige skoon en moderne kothuis.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en smaakvolle kothuis in 'n landelike omgewing en bekostigbaar. Sal definitief weer daar oorbly.

Linkie H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linkie H

I highly recommend Hartley Manor.

Our visit to Hartley Manor was great, the room was nice and clean and the management arranged early breakfast for us. There was no TV in our room and we did have a lot of time on our hands, but this wasn’t a big bother.

Lizette P - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Feels like a holiday...What a pleasure!!!

What a lovely place!! So beautiful, quiet, peaceful and spacious. Staff helpful and friendly. Very neat, tidy and well equipped.

Rudi V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Very awesome - friendly stay.

Comfortable stay, spacious, good, and friendly service. It was a relaxed environment and great value for money.

Eymo K - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eymo K

Good place to stay

Tranquil location. Friendly reception.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTRmNTk2LTE5ZGUtNDhiNy1iNjkxLTU0MzI3MDVmMDhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 953 De Vlei Pad Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.008002777778 27.864683333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang