Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartley Manor Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gillian C
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike ontvangs. Kamer ruim met goeie geriewe. Veilige en rustige omgewing. Baie vriendelike honde. Sal definitief weer gebruik maak van Hartley Manor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was aangenaam. Alles was puik, maar daar was nie koffie en melk in die kamer nie, ons moes gaan vra vir dit. In die aand was daar baie geraas gewees, ek kon nie vas stel wat dit was. Buite dit, was alles baie professioneel, die ontvangs was goed, alles baie netjies, en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefnie P
1 nag
4.4
Jul 2023

Lekkerslaap. Baie gerieflike skoon ruim akkommodasie en baie goed geleë. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Benita S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Basic and smaller room but neat and clean. A good room and very clean and close to the wedding venue we travelled to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tertia V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2023

Plekkie is skoon vir oornagverblyf maar kort redelik aandag t.o.v dekor, tuin, eetsaal, basiese items in kamer soos koffie, suiker, stoel vir spieëltafel ens. Die plekkie kort aandag. Die kamer is skoon, maar alles (dekor, linne, meubels ens.) lyk saamgeflans en afgeleef. Die spieël is laag teen die muur aangebring vir die spieëlkas, maar daar is geen stoel om by te sit nie (moes op my knieë staan om dit te gebruik). Daar was 'n ketel vir koffie, maar geen koffie, suiker of melk nie, net 3 sakkies tee. Die bekers was ook nie juis skoon nie. Die tuin is oorgroei en verwaarloos. Die eetsaal se meubels oud en afgeleef, blindings het ook beter dae geken, stoelkussings gevlek en vuil. Dit lyk of die plek maar oorgelaat word aan een opsigter se genade wat ook die kok, kelner, gasheer, skoonmaker is en alles gelyk moet doen.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jomar F
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2023

Sien sterre Ons het 'n paar jaar gelede by Hartley Manor gebly in die kamers langs die eetsaal. Die kamers was gereiflik en skoon. Hierdie keer is ons geplaas in Nr. 8, en dit was nie naastenby dieselfde kwaliteit as die kamers langs die eetsaal nie. Die vloere is gekraak met 'n ou, vuil mat wat deels bo-oor gegooi is. Daar is een duvet op die bed met somerslakens, en 'n fleece kombers, so ons het nie eers warm geslaap nie. Die kamer is aan die agterkant en daar is geen werkende veiligheidsligte tussen die parkering en die eenheid nie. Ons moes in die donker met 'n selfoonliggie ons pad na die eenheid vind toe ons teruggekom het die aand na ons funksie. Die handdoeke wat vir ons uitgesit is, is oud. Daar was geen koue water by die wasbak kraan nie. Dit wil regtig voorkom of daar nie regtig aandag aan die spesifieke eenhied gegee word waar ons moes slaap nie. Ons sal verseker nooit weer hier bespreek nie. Dit was regtig 'n teleurstellende, onaangename ondervinding vir die prys wat ons betaal het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anthony D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Relaxing and been there before, ideally situated. Tasha went out of her way to make our stay comfortable and went the extra mile to make our stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andree
Hartley Manor Guest House
Thank you for the great rating, please do come visit us again when you are in the area!

Renier J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2022

Baie vriendelik ontvang en kamer was skoon. Die kamer vergelyk glad nie met advertensie op webtuiste. Warm kombers het nie gewerk nie, geen verwarmer in kamer. Ons hou nie daarvan dat hulle in kamer kom terwyl ons nie daar is nie. As ek die sleutel ontvang het sal ons vrae vir verdere diens/hulp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Andree
Hartley Manor Guest House
HI Gwendeleen Baie dankie vir die terugvoering, die normaal by ons is om die "turndown" service te doen na ons kliente uit is sodat hulle terug keer na ligte wat aan is en gordyne wat toe getrek is, ons sou dit wardeer het as julle ons in kennis gestel het dat julle nie die dienste vereis nie, mag ek voorstel dat julle in die toekoms ander plekke inlig van die keuse. Baie dankie dat julle laat weet het oor die warm komberse, ons het aandag gegee daaraan. Groete Tasha

Viné V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjies, goed ingerig. Ek kan Hartley Manor beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Puik verblyf in Muldersdrift Ruim eenhede met alles wat jy nodig het en meer. Ontbyt was heerlik en ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTRmNTk2LTE5ZGUtNDhiNy1iNjkxLTU0MzI3MDVmMDhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 953 De Vlei Pad Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.008002777778 27.864683333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang