Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartley Manor Guest House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is slegs 15 minute vanaf Lanseria, Krugersdorp en Honeydew en met maklike toegang tot vele trou- en konferensie-lokale in Muldersdrift is dit 'n ideale plek vir die gaste van troues en vir konferensie-afgevaardigdes.

Die verblyf beskik oor 4 eenhede en het slaapplek vir 26 gaste. Die selfsorgeenhede bied 2 groot slaapkamers en 'n en suite-badkamer, 'n aparte toilet, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sit-/eetkamer met 'n TV.

B&B-eenhede het óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer (stort), tee- en koffiemaakgeriewe, 'n aparte ingang vanuit 'n ingeslote binnehof en veilige parkeerplek.

Ontbyt word bedien in die ontbytkamer/sitkamer. Volledige DStv is beskikbaar in die sitkamer. Let asb. daarop dat geen van die B&B-kamers op die oomblik individuele TV's het nie.

Gaste het toegang tot 'n patio wat onderdak is, braaigeriewe en parkeerplek wat onderdak is. Kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n kwekery op die perseel wat oop is vir die publiek. Fourways, Sandton, Randburg en Krugersdorp is binne gerieflike reisafstand en het teaters, casino's, bioskope en groot winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Gillian C
5.0
Baie vriendelike ontvangs. Kamer ruim met goeie geriewe. Veilige en rustige omgewing. Baie vriendelike honde. Sal definitief weer gebruik maak van Ha...
Sien meer
Sep 2023
Zanie W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was aangenaam. Alles was puik, maar daar was nie koffie en melk in die kamer nie, ons moes gaan vra vir dit. In die aand was daar baie geraas gewe...
Sien meer
Apr 2023
Hannes B
Saam met vriende
4.8
Gemaklik, alles in plek. Baie aangenaam, dankie.
Okt 2024
Stefnie P
4.4
Lekkerslaap. Baie gerieflike skoon ruim akkommodasie en baie goed geleë. Sal dit definitief aanbeveel.
Jul 2023
Benita S
Saam met lewensmaat
3.8
Basic and smaller room but neat and clean. A good room and very clean and close to the wedding venue we travelled to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nicci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Hartley Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei Pad 953, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTRmNTk2LTE5ZGUtNDhiNy1iNjkxLTU0MzI3MDVmMDhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 953 De Vlei Pad Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.008002777778 27.864683333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang