Hart'nDiaz
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johannes
Hyronimus ...
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Yolandi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Bitter lekker, voel soos huis, wou nét langer bly! Ligging perfek.
Juanita H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Hart'nDiaz se terugvoer
Goeiedag Juanita. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is baie welkom om weer by ons te bespreek vir julle volgende vakansiewegbreek.
Denver C - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie, gerieflik, veilig en naby aan strand. Waarde vir geld.
Hart'nDiaz se terugvoer
Hi Denver. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria
Muxe B - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Johanna Cornelia K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies gewees.
Allister B - Jun 2024
Algehele gradering
Redelik.
Hanna V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker maar was nie ons nie, het te veel soos huis gevoel.
Hart'nDiaz se terugvoer
Goeiedag Hanna. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek vir 'n volgende wegbreek.
Charlene B - Jul 2023
Algehele gradering
Geen terugvoering van agent nie.
Hart'nDiaz se terugvoer
Goeiedag Charlene. Baie dankie vir julle terugvoer. Behalwe vir die probleem met die kode van die sleutels en die hek wat tydelik buite werking was, is ons bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek.
Anna-marie G - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Hart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie weereens geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Hanri en Ria
Nikoleen V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en gebly.
Hart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer vorentoe by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria
Carmen B - Nov 2022
Algehele gradering
Accommodation was comfortable, modern and neat. Security was a big bonus as it really made one feel safe.
Hart'nDiaz se terugvoer
Thank you, Carmen. You are most welcome to stay over again on your next visit to Mosselbay. Regards, Hanri and Ria
Freddy D - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspannend, veilig en sonder beurtkrag.
Hart'nDiaz se terugvoer
Hi Freddy,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ongelukkig, bly ons nie self in Mosselbaai nie en gebruik agente wat die sleutels hanteer.
Ons is jammer dat ons julle nie self kon verwelkom nie.
Ons is nogtans bly dat julle die verblyf daar geniet het en julle is baie welkom om weer te bespreek as julle bietjie wil wegbreek.
Mpumzile M - Jun 2022
Algehele gradering
We have a wonderful time at Hart'nDiaz, no regrets.
Hart'nDiaz se terugvoer
Hi Mpumzile. Thank you for the feedback. We are glad that you have enjoyed your stay. You are very welcome to visit us again some time.
Chantelle R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker vakansie gehou by Hart'nDiaz.
Hart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer vorentoe by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek.
Groete,
Hanri en Ria
Anna-marie G - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Hart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie geniet het. Julle kan gerus weer by ons kom oorbly as julle vorentoe bietjie wil wegbreek.
Tanya B - Aug 2021
Algehele gradering
It was lovely, I enjoyed myself.
Hart'nDiaz se terugvoer
Hi Tanya. Thank you for the feedback. We are glad that you have enjoyed your stay. You are very welcome to visit us again some time.
Marna N - Jun 2021
Algehele gradering
Ons was bietjie teleurgesteld toe daar nie see-uitsig was nie, want 1 van die foto's het laat blyk dat dit amper op die strand is.
Lees meerHart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Eerstens is ons jammer dat daar dalk 'n misverstand was oor see-uitsig al dan nie. Gewoonlik noem ander eenhede spesifiek as daar see-uitsig is en indien dit nie gemeld word nie, is daar gewoonlik nie see-uitsig nie. Die plasing van die foto is maar net om Diaz Strand aan voornemende gaste te toon, aangesien almal nie met die strand bekend is nie. Ons sal wel oorweeg om spesifiek te noem dat daar nie see-uitsig is nie of die foto maar verwyder. Tweedens, wat die sleutels betref is ons nie presies seker wat verkeerd geloop het nie. Ons het 'n skoonmaakspan wat die verhuring ook hanteer, aangesien ons sowat 700 km vanaf die plek is. By ons vorige verhurings het ons nog nie klagtes daaroor ontvang nie, omdat daar gewoonlik redelike instruksies per WhatsApp of ander kommunikasie gegee word. Ons is weereens jammer as daar ongerief was en sal dit met die agente opneem. Wat die matrasse en die muf teen die badkamerplafon betref, sal ons dit ook met die agente en skoonmaakspan moet opneem. Ek kan net meld dat ons self oor die Paasnaweek daar was en het ons nie die probleme op daardie stadium agtergekom nie. Nietemin sal dringende aandag daaraan gegee word. Verder is ons bly dat julle darem bietjie kon wegbreek uit die normale roetine en die vakansie andersins kon geniet.
Dominique C - Nov 2021
Algehele gradering
Cockroach-infested.
Celeste C - Nov 2020
Algehele gradering
I had a wonderful stay.
Hart'nDiaz se terugvoer
We appreciate your feedback and we are glad that you have enjoyed your stay. We are looking forward to your next booking.
Bernadine H - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect location and beautiful apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging en pragtige woonstel.
Ons het die beste tyd in Hart'nDiaz gehad. Die plek was netjies en het alles wat nodig is en meer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hart'nDiaz se terugvoer
We appreciate your feedback and we are glad that you have enjoyed your stay. We are looking forward to your next booking.
Theuns B - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon netjiese en veilige verblyf, ideaal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos.
Lees meerHart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die paar dae by Hart'nDiaz geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Elizabeth Catharina E - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige, goed versorgde eenheid. Het baie lekker gebly en gerus!
Lees meerHart'nDiaz se terugvoer
Ons is bly dat julle die vakansie daar geniet het. Dankie vir julle goeie terugvoer en ook die voorstelle. Ons het met die skoonmakers gereël vir ekstra linne tydens langer besprekings. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Danél V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Hart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle die ruskansie geniet het. Hoewel Mosselbaai die mees gematigde klimaat in ons land het, besef ons dat daar kere kan wees wat dit warmer is. Daarom het ons op julle voorstel waaiers aangeskaf vir die eenheid. Ons sien daarna uit om julle weer daar te ontvang.
Reney V - Sep 2019
Algehele gradering
Gesellig.
Hart'nDiaz se terugvoer
Baie dankie Reney.
Ons is bly dat julle dit geniet het. Julle kan gerus weer kom kuier as julle 'n wegbreekkansie nodig het.
Groete Hanri en Ria
Ronita Riëtte H - Okt 2018
Algehele gradering
Was hemel op aarde.
Hart'nDiaz se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die kuiertjie daar geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang