Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart'nDiaz

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Yolandi G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Bitter lekker, voel soos huis, wou nét langer bly! Ligging perfek. Ons het heerlik gebly by Hart'nDiaz. Die woonstel is skoon en netjies, die braaier op die stoep is vir ons 'n groot pluspunt, lekker privaat by jou eie plek. Loopafstand vanaf die strand en waterpark, kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlike verblyf. Ons sal definitief weer Hart'nDiaz besoek. Sentraal geleë en loopafstand van die strand. Eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het en ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Juanita. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is baie welkom om weer by ons te bespreek vir julle volgende vakansiewegbreek.

Denver C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Awesome plekkie, gerieflik, veilig en naby aan strand. Waarde vir geld. Kom beslis terug na hierdie gem van 'n plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Hi Denver. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria

Muxe B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Awesome. Stay was very nice, it'll be a weekend to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Cornelia K
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Baie mooi, skoon en netjies gewees. Baie lekker gebly. Die toegang tot die hek het nie dadelik gewerk nie, maar eers die volgende dag. Verkies maar 'n remote - minder ongerief.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Allister B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2024

Redelik. Anders as die klomp kakkerlakke wat ons moet ontslae raak, het ons redelik lekker gebly.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanna V
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Lekker maar was nie ons nie, het te veel soos huis gevoel. Ons sou graag op die grond wou bly waar ons kinders kon speel en bietjie meer wou sien as ons braai as om geboue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Hanna. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek vir 'n volgende wegbreek.

Charlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2023

Geen terugvoering van agent nie. Wag vir die kode van sleutels, sukkel om by hek te in en te uit. Gaan stuur boodskappe, maar kry niks terugvoering nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Charlene. Baie dankie vir julle terugvoer. Behalwe vir die probleem met die kode van die sleutels en die hek wat tydelik buite werking was, is ons bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek.

Anna-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Veilig en netjies. Die tweede keer wat ons besoek en ons sal weer en weer. Dankie vir julle vriendelikheid van die opsigters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie weereens geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Hanri en Ria

Nikoleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Die plek was groot genoeg vir ons as gesin. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer vorentoe by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johannes
Hyronimus ...

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HhzCUkFbS4cHkQ8qCFuTMaTOGaQY63rAFTm2tGWW7yG0KvsQB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 92 Estoril Villas Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16150416133 22.108818534577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang