Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart'nDiaz

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hart'nDiaz is in 'n veilige kompleks, Estoril Villas, geleë in Diaz-strand, tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die woonstel is net 150 m vanaf die strand en die Diaz-waterpark. Dit is ook stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 mense in 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die leefarea het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, Showmax en DStv Now, asook WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, ketel, mikrogolfoond, braaipan, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en haardroër is ook in die eenheid beskikbaar. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea lei na 'n omheinde balkon met opvoubare aluminiumvensters. Die balkon het 'n ingeboude braai. Daar is 'n veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook verbode in die eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Yolandi G
Gesin met tieners
5.0
Bitter lekker, voel soos huis, wou nét langer bly! Ligging perfek. Ons het heerlik gebly by Hart'nDiaz. Die woonstel is skoon en netjies, die braaier ...
Sien meer
Mrt 2024
Juanita H
Gesin met tieners
4.8
Heerlike verblyf. Ons sal definitief weer Hart'nDiaz besoek. Sentraal geleë en loopafstand van die strand. Eenheid is goed toegerus met alles wat mens...
Sien meer
Des 2023
Denver C
Gesin met tieners
4.8
Awesome plekkie, gerieflik, veilig en naby aan strand. Waarde vir geld. Kom beslis terug na hierdie gem van 'n plek.
Jan 2023
Hanna V
4.6
Lekker maar was nie ons nie, het te veel soos huis gevoel. Ons sou graag op die grond wou bly waar ons kinders kon speel en bietjie meer wou sien as o...
Sien meer
Apr 2023
Muxe B
Saam met vriende
4.4
Awesome. Stay was very nice, it'll be a weekend to remember.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johannes
Hyronimus ...

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hart'nDiaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HhzCUkFbS4cHkQ8qCFuTMaTOGaQY63rAFTm2tGWW7yG0KvsQB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 92 Estoril Villas Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16150416133 22.108818534577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang