Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartshuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartshuisie is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Bay View, Mosselbaai geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6632d214af6e5857375d08c19e766d8bd218ba4b003609c43762709939477826098b71ec5d641eb22f1d214971f5e87452e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 7 Jooste Steynberg Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1357859 22.1084348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang