Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartshuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartshuisie is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Bay View, Mosselbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix, Prime, YouTube, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Gaste word voorsien van parkeerplek van die straat af en is gerieflik naby winkels en 450 m vanaf die strand geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6632d214af6e5857375d08c19e766d8bd218ba4b003609c43762709939477826098b71ec5d641eb22f1d214971f5e87452e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Jooste Steynberg Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135888912225 22.108484629473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang