Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Prefek, rustig en goeie medisyne vir jou gemoed. Van die instap was alles perfek. Baie dankie vir alles. Ons het elke oomblik geniet. Die plek het als wat jy nodig sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele A
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

A stunning stay to relax and unwind. The place is beautiful in all aspects. The view, etc. The hosts are wonderful; nothing is too much trouble for them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Adele Thank you for your very special review. Herman and I loved hosting you and hope to see you back someday soon. Safe travels! Kind regards, Herman & Susan

Eugene Russell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Nice place. We enjoyed our stay a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Eugene Thank you so much, we appreciate your generous feedback. We look forward to welcoming you at Hartsplek again. Best regards Herman & Susan

Flip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker verblyf, privaat en netjies met goeie uitsig. Die verblyf was baie goed met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Hallo Flip Baie dankie vir jou resensie. Dit verskaf ons baie vreugde wanneer ons gaste lekker in Hartsplek gebly het. Tot wedersiens. Herman & Susan

Lizanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties, sal weer kom. Uitstekende ligging, baie netjies en uitmuntende gasheer en -vrou. Dankie Herman en Susan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Hallo Lizanne, Baie dankie vir jou gawe terugvoer en gradering. Ons sien uit daarna om julle weer hier by Hartsplek te verwelkom. Mooiste wense vir julle 2tjies en die 2 woefkinders! Herman & Susan

Rene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vrede vir die siel wegloop kans. N heerlike kuier in n pragtige plek toegerus met alle noodsaaklikhede en baie ekstras. Die perfekte eienaars! Honde en kinders was ook baie in hulle skik. En die uitsig is onverbeterlik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Hallo Rene Baie dankie vir hierdie baie spesiale resensie. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly en heerlik gekuier het. Nogmaals dankie dat julle Hartsplek gekies het vir julle verblyf. Mooiste wense Herman & Susan

Annalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Voortreflik! Baie lekker, dankie! Beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Beste Annalie Baie dankie vir jou gawe resensie. Ons is bly julle het die kuiertjie in Hartsplek geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Hartsplek groetnis

Charade L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

We loved every moment. Apologies again for our fur babies misbehaving. Very peaceful, pleasant and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Charade Thank you for your wonderful review. It seems that some male dogs take longer to house-train. Best regards Herman & Susan

Sue-ellen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Spectacular. Hartsplek is the ideal private getaway. The hosts are the most amazing people and so super friendly. This place is literally so soothing to one's soul. The house is beautiful and is equipped with all you will need. I love that it is so neat and tidy, and it takes your breath away. We will definitely be going back. I would recommend this to any person wanting to get away and just relax. We had the most amazing experience. Thanks again to Susan and Herman. We appreciated your place tremendously.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Sue-ellen Thank you so much for your very kind comments and great review score. We are thrilled that you had such a pleasurable stay with us in Hartsplek. We look forward to hosting you again soon. Hartsplek Greetings Herman & Susan

Desiree D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Absolutely awesome! We immediately felt at home at Hartsplek and it was one of our best holiday destinations. The pool and the view of the ocean were the highlights, and the hospitality of the owners was great! I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Desiree We are so glad that you thoroughly enjoyed your stay and thank you for the 5-star thumbs up. It is much appreciated. You guys were superb guests! We look forward to welcoming you back soon. Hartsplek greetings Herman & Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocket-singel 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdoKGGj4dyzH48dQa8eLhqYneOqCmmCbazsSdrfvFtCsLwFYBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 96 5 1 5 7 Rocket Crescent Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.754245 18.016786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang