Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsrus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Liana W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Plekkie waar jy die mooi sterre in die aand kan sien! Vriendelike gasheer. Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gesellig, rustig en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly by die plekkie, reg langs die boekklub restaurant en koffiewinkel en ook naby 'n oulike winkeltjie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Olga
Hartsrus
Baie dankie vir die terugvoering.

Ciska S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Ons het bitter lekker gebly by Hartsrus! Ek sal elke liewe keer daar gaan bly en beveel die huisie sterk aan vir families met kinders wat reg langs die Boekklub-restaurant wil wakker word in Merweville!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Hartsrus
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Anja B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Absoluut stunning. Ons het net een aand in Merweville oorgebly in Hartsrus, maar gaan beslis nie ons laaste keer wees nie. Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie lekker! Reg langs boekklub vir ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Alles wat nodig is vir een nag. Plek was baie skoon en netjies. Alles wat nodig was het ons gekry en alles het gewerk. Ek sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Heerlike karoo liefde. Sal graag eiendom daar wil koop om af te tree.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Sien onder, Baie lekker gebly, basies maar alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2022

Lovely little village. Lovely place. Close to restaurant and shop. Huge amounts of thorns on pathways and garden, poor children had thorns all the time, but duwweltjies are common in this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2022

Rustige atmosfeer. Hier kon ons afskakel en die rustigheid van Merweville ervaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb77ae616e6d0e59f97c16045bae34cd5ee53c5a2667a6b8c83bdad1dc8d528e1713e8449848202b0c3d0611ef243362e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 113 Hugonootstraat Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 11:00 -32.669162541071 21.511125033464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang