Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartz View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hartz View Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marita S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Heerlik gebly en gekuier om die pragtige swembad met sonsondergang.

Heerlike beskuit saam met oggendkoffie. 'n Lekker bederf!

Hartz View Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle bederf! Hoop ons sien julle gou weer.

Hartz View Guest House
Dawie En Annalise M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M

Buitengewone gasvryheid en moeite is met ons besoek gedoen.

Die verblyf is pragtig skoon, rustig en Martina het buitengewone moeite met ons besoek gedoen. Ons sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing kom.

Rudi C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi C

Was amazing, dankie julle.

Was regtig goed gewees met 'n oog vir detail. Dankie vir die lekker tyd.

Hartz View Guest House se terugvoer

Beste Rudi,
Baie dankie, waardeer!
Groete
Martina

Hartz View Guest House
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamer.

Die ontvangs was vriendelik en maklik. Kommunikasie was baie goed. Die kamers is baie goed toegerus en is baie netjies.

Hartz View Guest House se terugvoer

Jaco, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle by ons Gastehuis te ontvang. Groete Martina

Hartz View Guest House
Melani B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melani B

Rustig.

Was baie lekker, vriendelik ontvang, weer was swaar en krag was af, maar gastehuis het so gou moontlik probleem opgelos. Netjiese kamers.

Hartz View Guest House se terugvoer

Melanie,
Baie dankie vir julle ondersteuning en geduld met krag onderbreking. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Martina

Hartz View Guest House
Elize K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K

Martina stap 'n ekstra myl om haar gaste "happy" te maak.

Martina het alles denkbaar gedoen om haar gastehuis te beveilig. Ons het geensins bedreig gevoel nie. Sy is 'n baie aangename en uiters hulpvaardige gasvrou.

Marisa F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F

Heerlike verblyf!

Elke ekstra myl is gestap om ons verblyf onvergeetlik te maak! Sal hulle hoogs aanbeveel!

Hartz View Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Marisa!

Hartz View Guest House
Lourika H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika H

The accommodation was very clean, modern and all the necessities were available.

We will definitely stay there again, everything was 100%, thank you very much!

Hartz View Guest House se terugvoer

Thank you Lourika.

Hartz View Guest House
Juanita V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Gemaklik, goeie mense.

Eienaar gaan uit hul pad vir jou! Dis baie privaat en baie netjies!

Hartz View Guest House se terugvoer

Baie dankie Juanita!

Hartz View Guest House
Kele S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kele S

Clean, secure and a very humble and respectful housekeeper. The managers are also very friendly.

Happy client, will be back.

Hartz View Guest House se terugvoer

Thank you, Kele. Hope to see you soon!

Hartz View Guest House
Lesedi L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi L

It's a nice place, very quiet. I relaxed and enjoyed. If a person needs peace of mind this is the place to visit.

Rooms are very clean. I am very happy with the place. Customer service was excellent. The place is very safe. Beautiful suburb and quiet.

Hartz View Guest House se terugvoer

Thank you Lesedi.

Hartz View Guest House
Tianca S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S

"Home away from home"

So lekker gebly by julle. Dankie vir al die bederfies. Sien julle beslis elke maand.

Hartz View Guest House se terugvoer

Baie dankie Tianca, dit was 'n groot plesier om julle te bederf.

Hartz View Guest House
Claudia K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K

Sal Hartz View beslis aanbeveel.

Vriendelike ontvangs, behulpsaam, netjiese en ruim kamers en die ontbyt was heerlik!

Hartz View Guest House se terugvoer

Claudia, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was baie lekker om julle by Hartz View Gastehuis te ontvang. Groete Martina

Hartz View Guest House
William V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Gerieflike en goed toegeruste moderne kamer met badkamer in veilige omgewing.

Vriendelike en behulpsame gasvrou en -heer. Netjiese en gerieflike kamer met 'n goeie bed. Die swembad voor jou deur is 'n bonus na 'n warm dag. Veilige parkering en die verrassing was 'n pizza ontbyt van ons keuse. Word aanbeveel.

Hartz View Guest House se terugvoer

Beste Roy,

Baie dankie, dit was regtig 'n plesier om julle hier by Hartz View Gastehuis te ontvang. Baie dankie ook vir ons mooi fotos van die swaeltjies wat jy geneem het.

Groete,
Pieter & Martina

Hartz View Guest House
Willem D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Fantasties! Diens en verblyf oorskry verwagtinge.

Op aankoms was ons vriendelik verwelkom by Hartz View Gastehuis. Die diens was vriendelik, aangenaam, gemaklik en voldoende. Die beeld wat algeheel vertoon word is asemrowend. Kamers was gerieflik groot, luuks en vreeslik baie aandag word aan detail verleen en die afronding vertoon pragtig. Ontbyt was propvol bederf en geen klagtes rakende 'n tekort aan kos kan gereken word nie.

Crystal R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal R

'n Lekker warme ontvangs en goeie gasvryheid.

As jy aan 'n 42 km wedloop die volgende dag gaan deelneem het jy 'n regte bed vir 'n goeie nagrus, 'n koelkas vir al die water en 'doepas' nodig asook 'n gerieflike warm stort. By Hartz View Gastehuis kry jy als dit en nog meer: 'n goed ingerigte kuierplek om die swembad, gekroon met 'n lekker warme ontvangs en goeie gasvryheid van die gasheer en gasvrou. 'n Gastehuis met hart! Ek sal definitief die gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Hartz View Guest House se terugvoer

Beste Crystal,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle met die volgende wedloop weer te sien. En so was die roete wat julle gehardloop het verby Hartz View Gastehuis.

Groete,
Pieter & Pieter

Hartz View Guest House
Hendrik K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K

Vriendelike ontvangs en uitstekende ontbyt.

Was regtig baie tevrede met die gul ontvangs. Net jammer die swembad was leeg en in die proses om hervul te word. Ontbyt was goed en die kamer skoon en goed toegerus. Sal beslis weer daar oorbly.

Hartz View Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Die swembad is nou 100% gereed vir swem, jammer dat ons nog besig was om die swembad te hervul.

Groete
Martina

Hartz View Guest House
Thea R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea R

Dit was baie stil en aangenaam.

Die enigste probleem is die kussings was baie dik en hard.

Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaan-singel 32, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyydGQcNhAkXiFMdPE6AjTxbUWx9NSzLKO843allkZddB3zCxhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 32 Korhaan Crescent Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.75106648562 24.817684320733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang