Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harvil House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 h/v York- en Victoriastraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harvil House bied selfsorgverblyf en is in sentraal George geleë. Die woonstelle is ideaal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe en besienswaardighede in en om die middedorp.

Harvil House bied 2 individueel versierde woonstelle wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitkamer met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en 'n goed toegeruste kombuis om maaltye te kook. Elke eenheid sluit ook 'n voorlaaier-wasmasjien, 'n tuimeldroër en koffiemasjien in vir gaste se gerief.

Boonop het elke woonstel gratis WiFi-toegang. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien. Skoonmaakdienste is beskikbaar volgens vooraf reëlings wat met die ontvangs getref is. Neem asseblief kennis dat ons nie woonstelle oor naweke en op openbare vakansiedae diens nie, tensy vooraf reëlings met die ontvangs getref is.

Harvil House is sowat 9 km vanaf George Lughawe, George Gholfklub, en sowat 12 km vanaf Victoriabaai geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Harvil House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eldineé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 76 h/v York- en Victoriastraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harvil House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 h/v York- en Victoriastraat, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f24e8dfd94c9d7cef996f4e685c39240e8ff428e6e28ed6773653574196bbefba7aed90262b981e668a4b02f24f2b60323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 76 Corner of York Street and Victoria Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.962334086364 22.454595320044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang