La Dolce Vita
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanniedood-weg 600, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Dolce Vita is op die lieflike Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Dit bied lieflike verblyf in 'n rustige omgewing met 'n swembad en word deur wild omring.
Gaste kan tussen gerieflike en luukse kamers kies wat elk lugversorging het en slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n werkstasie, TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Elkeen van die kamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, onderdakstoep, buitebraaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Landie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kanniedood-weg 600, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanniedood-weg 600, Hoedspruit Wild Life Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga