Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus @ Chappies

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 7, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Haus @ Chappies is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Noordhoek geleë is, sowat 650 meter van die strand af, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n studeerkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. 'n Kinderdagbed is beskikbaar in die studeerkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet of op een van die gemaklike rusbanke in die sitkamer ontspan. Die sitkamer het ook 'n houtkaggel vir daardie koue winteraande. Vir gastevermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die sitkamer lei na 'n omheinde vermaakarea met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel. Buite kan gaste 'n dek met 'n swembad, buitesitplek, sonstoele, draagbare braaigeriewe, asook 'n houtvuur-bubbelbad geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Haus @ Chappies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Geraldine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Disa-weg 7, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus @ Chappies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 7, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4442f30d7999953da164d85d94e5e495d5633ec7b37e6760d9342a204ccd9a3a2c662a69dc6894fdacf0245d48f395a36970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Disa Road Chapmanspeak 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1004762 18.3626319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang