Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus @ Chappies

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 7, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Haus @ Chappies is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Noordhoek sowat 650 m vanaf die strand wat dit ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende maak.

Dié huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n studeerkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n dagbed vir 'n kind in die studeerkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n sitarea met rusbanke, 'n houtvuurkaggel, slim-TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n toegeboude kuierarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Buite is daar 'n dek met 'n swembad, sitplek, sonstoele, draagbare braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Geraldine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Disa-weg 7, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus @ Chappies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 7, Chapmanspiek, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4442f30d7999953da164d85d94e5e495d5633ec7b37e6760d9342a204ccd9a3a2c662a69dc6894fdacf0245d48f395a36970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Disa Road Chapmanspeak 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1004762 18.3626319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang