Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Anhauser

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christina D
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

Wonderful, friendly host. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Haus Anhauser
What splendid guests. Would love to have them back again.

Nershan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Best place ever. Best place ever, I will recommend this place to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Dit was absoluut 'n heerlike kuier by Haus Anhauser, die familie is baie akkommoderend gewees en baie gasvry. Michael en Mary-Anne is baie vriendelik en gasvry. Van dag een af het hulle ons baie welkom laat voel. Hulle is baie behulpsaam en gee nie om om jou te kom help indien jy 'n probleem in die huis ondervind nie. Die huis is baie sentraal gelee en ook in 'n baie veilige area. Ek sal defnitief weer by hulle gaan bly, as ek weer Kaap toe gaan. Ek beveel Haus Anhauser met die grootste liefde aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2019

Baie aangename verblyf. Stil, skoon en die gasheer het ons baie welkom laat voel. Ons was sakereisigers. Ons het geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Heerlik, netjies en skoon. Het werklik tuis gevoel by Haus Anhauser. Geriewe beskikbaar het soos my eie huis gevoel. Skoon beddegoed, ordentlike matrasse op beddens, netjiese leefvertrekke en silwer skoon. Vriendelik gegroet met aankoms en tuis gevoel vir die week wat ons as gesin daar gebly het. Sal definitief aanbeveel vir ander en sal ook weer gebruik maak van Haus Anhauser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Fantastic. Thank you Mary-Anne and Mike. We had a fantastic week and it was so cool to be able to start celebrating our holiday with a good selection of wines and a basket full fresh fruit on the first evening. Your input and advice about the best places to visit added fun and enjoyment to our time in Cape Town. We hope to be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

We had a very wonderful stay. The host was super good to us, he made our stay very comfortable. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poovan N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Excellent hosts. Thank you to Michael and Mary for making our stay an easy and relaxed one. The place is perfectly situated in a safe and quiet suburb. All amenities are close and even within walking distance to all popular fast food places and supermarkets and some good restaurants. Look forward to staying again next trip to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2017

Dit was meer as wat ek verwag het. Haus Anhauser is wat ek en my gesin aan andere sou aanbeveel. Die akkommodasie en geriewe was baie mooi en skoon wat lekke saam gegaan het met die stil nagte. Haus Anhauser se ligging het ons daaglikse reisbeplannings gekomplimenteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry C
Lang verblyf Besigheidsreis
3.6
Des 2017

Baie stil en rustig. Baie gemaklike verblyf. Mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belthorne Estate, Crawford, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMGRjZTAyLTg5NzgtNDVkYS1hYTI3LTYzZjlhZGJmZjM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Belthorne Estate Crawford 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982579 18.513234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang