Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Barbara B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Haus Barbara B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lester V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester V

Very very nice.

We had a great stay at Haus Barbara Guest House. The people were very friendly and the rooms were very neat and tidy. Would highly recommend it.

Elrico K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrico K

Baie rustig en gerieflik!

Lekker gebly. Mooi dorp met vriendelike mense!

Haus Barbara B&B se terugvoer

Dear Elrico

Thank you very much for your visit to Haus Barbara.

Kind regards

Barbarea

Haus Barbara B&B
Walter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Perfekte gastehuis vir enkelreisiger.

Barbara is baie vriendelik en die kamers is baie netjies en nie te cluttered nie.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Thank you for your visit to Haus Barbara.

Haus Barbara B&B
Ingrid D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Ons sien jul volgende jaar weer!

Dit was perfek vir wat ons benodig het. Ons het nie baie tyd daar kon deurbring nie, maar die diens was uitstekend en almal het uit hul pad gegaan om dinge vir ons gerieflik te maak, ten spyte van onvoorsiene probleme met die warmwaterstelsel.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Liewe Ingrid
Baie dankie vir julle besoek. Ja, die warm water was 'n kopseer, maar ons waardeer dat julle verstaan het en bereid was om die alternatiewe reëlings te gebruik.
Geluk met die kinders se prestasies - dit is uitstekend.

Groete
Barbara

Haus Barbara B&B
Gertrim J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrim J

Very nice place and would recommend it to anyone.

Situated central to town, nice vibe, friendly people in a safe environment.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Thank you for your visit.

Haus Barbara B&B
Wendy V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Comfortable guesthouse.

A lovely guesthouse on a quiet street which provided the perfect base from which to explore the area.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Thank you for your visit. I am so glad you could enjoy our amazing area.

Haus Barbara B&B
Eurika V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika V

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs. Netjies. Goeie ligging.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier.

Haus Barbara B&B
Chris G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Lekker rustige, stil omgewing vir oornagbesoek.

Baie vriendelik ontvang en het die nag wat ons drie daar oorgebly het geniet. Gasvrou het verseker dat als reg verloop. Baie dankie, word waardeer.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Beste Chris en jong mans

Dit was 'n groot voorreg om julle te huisves. Lekker rus op julle vakansie

Groete
Johann en Barbara Burger.

Haus Barbara B&B
Hennay F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennay F

It was a wonderful stay.

They have very friendly staff, and went out of their way to accommodate us.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Thank you for your visit to Haus Barbara.

Haus Barbara B&B
Tamsyn T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsyn T

Stil, rustig, gesellig.

Stil area, kan ’n goeie nagrus inkry.

Liesel S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel S

Barbara het ons ontvang met 'n groot glimlag en gehelp met 'n rooster sodat ons kon braai.

Dit was te heerlik om 'n kaggel in die sitkamer te he om die woonplek op te warm. Genoeg warmkomberse beskikbaar teen die koue. Tee, koffie en cremora was beskikbaar om mens op te warm.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Was wonderful to meet you and welcome you.

Haus Barbara B&B
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Aangenaam, vriendelik en gasvry.

Sentraal geleë om omgewing te verken.

Leonore S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore S

Rustig en veilig. Warm ontvangs en die diens was uitstekend

Die atmosfeer en rustigheid by Haus Barbara B&B was voorwaar baie rustig. As ’n gesin met 2 tieners het ons so veilig gevoel en selfs geslaap met deure wat nie gesluit was nie. Ons sal in die toekoms beslis weer kom en sal dit aan ons vriende en familie aanbevel. Baie dankie vir die lekker bederf en vriendelike en warm verwelkoming en gasvryheid tydens ons verblyf.

Haus Barbara B&B se terugvoer

It was a great pleasure to welcome you to my Haus Barbara
Thank you for your review.
Kind regards
Barbara

Haus Barbara B&B
Corney V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corney V

Ek my man en my 4 jarige dogtertjie het in die Badenweiler eenheid gebly vir 4 nagte.

Dit was so lekker, die eienaars was ongelooflik vriendelik en het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons gelukkig is. Ek sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel. Ons sal def weer gaan!

Haus Barbara B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Vir ons was dit ook n groot voorreg dat julle Haus Barbara uitgesoek het vir julle vakansie.
Ons wens vir julle n fantastiese jaar.
Groete,
Barbara

Haus Barbara B&B
Emden S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emden S

Voldoende.

Die kamer was skoon en netjies, maar paar dinge het gekort. Nie koffie-/teeskinkbord nie. Nie WiFi-kode ontvang nie. Stortdrein is verstop. Kombuishoekie heeltemal te klein. Linne is al stokoud en deurgewas. Veranda deure het nie 'n sleutel gehad nie.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Thank you for your positive criticism.

When I came to enquire if everything was perfect, you said everything was fine. A pity you didn't immediately mention the things that bothered you. The key to the verandah is on the main bunch of keys with which you opened your door - I would not have keys to exit the apartment.

Linen is due to be replaced shortly - once we are over the Covid story.

Kind regards
Barbara

Haus Barbara B&B
Klaus-dieter H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus-dieter H

Rustig, netjies en vriendelik.

Sal aanbeveel vir enige persone wat rustig wil wees om die area te verken en toer. Waarde vir geld.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Good afternoon Klaus-dieter

Thank you for your visit to my B&B.

I am glad you had a great time.

Kind regards
Barbara

Haus Barbara B&B
Cornelius O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O

Uitstekend.

Dit was goed om daar te oornag, sal aan enige persoon aanbeveel.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Thank you for your visit to my guest house.
It was a great pleasure to host you.
Kind regards,
Barbara

Haus Barbara B&B
Carina B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Lekker.

Die DStv-dekodeerder (ExtraView) moet dalk in woonstel wees. Barbara het ekstra moeite gedoen om na kinders te kyk, wat ons baie waardeer het. Dankie!

Haus Barbara B&B se terugvoer

Baie dankie vir die besoek aan Haus Barbara. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Dankie vir die raad rakende die DSTV.

Groete
Barbara

Haus Barbara B&B
Karlien H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien H

Was net reg vir die doel.

Ons het net een nag oorgeslaap en die B&B was perfek vir die rede.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Good day Karlien,

Thank you for your visit to Haus Barbara
It was a pleasure to get to know you

Kind regards
Barbara

Haus Barbara B&B
Herman C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C

Baie vriendelike diens en baie helpvol.

Dit was vriendelike verblyf.

Vicky R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky R

'n Baie aangename en positiewe ervaring.

Barbara was die perfekte gasvrou, so vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie welkom gevoel en sy het haar bes gedoen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. My klein kindertjies kon lekker speel in die tuin en het die ruim kamer en geriewe baie geniet.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Dankie Vicky, dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê.

Ek hoop julle is veilig met al die vure wat so woed by julle.

Groete en geseënde Kersfees.

Barbara

Haus Barbara B&B
Conrad J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad J

Baie rustig en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs. Barbara het ons rondgewys en tuis laat voel. Gemaklike en groot area vir die 4 van ons. Alles beskikbaar vir selfsorg. Lekker groot tuin buite. Honde en katte baie vriendelik.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Dankie Conrad - Dr - vir julle besoek aan Bredasdorp.

I thoroughly enjoyed having your family at my little "home from home".
I wish the girls a really great year, your wife many happy hours and successes on the "road" and a very good year also for you.

Kind regards

Barbara
Ebenaezer
HAUS BARBARA
Bredasdorp

Haus Barbara B&B
Susanne L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne L

Was privaat en perfek vir ons verblyf vir een aand.

Barbara is dierbaar en ons het lekker met haar gesels voor ons weer moes vertrek.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Beste Susanne

Baie dankie vir julle kuier in Haus Barbara. Dit was n groot voorreg om julle te leer ken en te huisves.

Groete en sterkte met die Sêr kompetisie.

Barbara

Haus Barbara B&B
Elmarie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P

Goeie, basiese verblyf.

Haus Barbara verskaf goeie, basiese verblyf in Bredasdorp. Een ding wat uitgestaan het, was dat Barbara self baie moeite gedoen het om te help om goed te soek waarmee kinders besig gehou kan word, terwyl ek na my pa by die ouetehuis moes gaan omsien.

Haus Barbara B&B se terugvoer

Beste Elmarie.

Dankie vir julle besoek aan Bredasdorp. ek hoop dit gaan beter met jou Pa.

Groete
Barbara

Haus Barbara B&B
Mb V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mb V

Goeie waarde vir geld met sentrale ligging.

Ons het die plek gekies vir die ligging. Mens is stapafstand van alles wat jy benodig, eetplekke, winkels ens. Skoon en netjies met alles wat mens benodig om die verblyf gemaklik te maak. Sal definitief weer besoek en aanbeveel.

Pearson C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearson C

Baie netjies en skoon teen baie goeie prys.

Ons was net een aand daar en het nie van die ontbyt opsie gebruik gemaak nie. Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon en baie modern. Sal dit hoogs aanbeveel vir toekomstige besoekers. Dankie Haus Barbara vir 'n baie lekker kuiertjie.

Rika D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Dit was vir ons awesome.

Ons het dit baie geniet. Ons was voor inkloktyd daar en sy het ons dadelik ontvang. Dit is absoluut 'n fantastiese plattelandse atmosfeer, rustig en baie vreedsaam. Die tuin is so pragtig en alles is perfek. Ek beveel dit aan vir elke Stadsjapie. Ons gasvrou en -heer was wonderlik en baie hulpvaardig. Ons sal hulle 100% aanbeveel.

Esme N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme N

Home away from home

Baie vriendelike ontvangs en spesiale aandag. Ware tuiste weg van die huis af. Sien uit na ons volgende kuier daar.

Neels G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Rustige en huislike atmosfeer.

Ontbyt word elke oggend betyds voorgesit, maar hulle kon dit net meer afgewissel het met disse.

Louis V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Een nag in Bredasdorp.

Barbara was bedagsaam omdat sy my die vergunning gegee het om reeds 12h30 in te trek. Dit waardeer ek. Die hele kamer was egter ootrek van kathare, tot selfs bondeltjies hare op die vloer. Ek het dit eers agtergekom toe ek my swart baadjie op die bank gesit het, klaarblyklik op die plek waar 'n kat altyd slaap. Baie irriterend om kathare van my klere te moet verwyder, en telkens nuwe kathare op my klere, bed, ens. te kry. Dis te betwyfel of die vertrek ooit vooraf skoongemaak is.

Margaretha B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margaretha B

We were 8 friends staying over for a wedding that was held at Kleinplasie.

We had a pleasant stay at Haus Barbara with the host being very helpful when we locked ourselves out of the one room! The rooms and specially bathrooms need a bit of a refurbishment. It was clean and neat but quite old and outdated.

Francois F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois F

Een aand oorgeslaap op pad na Robertson.

Geriewe nie op standaard nie. Yskas vries ons groente en slaai, geen stortdeur, te min handdoeke, eenheid kort opknappingswerk.

Juanita V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita V

Dame was baie gasvry en tegemoetkomend.

Ontbyt was lekker. Kamers kort aandag, blindings baie stowwerig. Kaste en laaie nie skoon nie, ketel aangepak en broodrooster vol ou broodkrummels. Kry die gevoel dat daar nie juis veel aandag aan die plek bestee word nie. 'n Bietjie aandag aan die plek kan sal 'n groot verskil maak.

Hanlie M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Pragtige skoon en vriendelike omgewing.

Regtig 'n huislike gevoel. Barbara is 'n lieflike gasvrou en maak seker dat alles reg is na jou smaak. Sy gee baie om vir haar gaste. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Elisabth W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabth W

'n Aangename oornagplekkie wat ek werklik kan aanbeveel.

Baie vriendelike diens, huislike atmosfeer. Alles beskikbaar wat nodig is.

Mia C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia C

Gasvry en gemaklik. 'n Rustige atmosfeer!

Baie gasvry, netjies en skoon. Veilig en rustig.

Maureen N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen N

Vriendelik, skoon en gemaklik.

Sien die sterre hieronder.

Nico U - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U

Aangename mense! Plek goed.

Baie ongelukkig oor die diefstal gedurende die nag, en daarom sal ek nie gou weer daar bly nie.

Lorenzo G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorenzo G

Die ontbyt was regtig wonderlik!

Die plek is pragtig. Die kamer was baie mooi. As jy wil gaan ontspan, is dit die perfekte plekkie, dis ook naby aan die hoofpad.

Janette A - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette A

Very pleasant stay.

We had a very relaxed, quiet stay. Comfortable, safe atmosphere. Situated perfectly within walking distance of the town. Bredasdorp is your typical larger country town. We visited Mozart coffee shop, well worth the visit - they even stayed open especially for us!! Pizza place on the corner of Haus Barbara makes the most delicious wood-fired pizza and the prices were a pleasant surprise. All in all, well worth it. Thank you!

Janita L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita L

So vriendelik en behulpsaam!

Barbara het uit haar pad gegaan om iemand (op 'n Vakansiedag) te kry, wat bereid was om ons dogtertjie (9) te vat vir 'n perdrit. Sy het dit reggekry en ons is baie dankbaar daarvoor xxx. Johan wat ook BAIE behulpsaam en het glase en bakke aangedra toe ons wou braai :-). Sal definitief weer gaan kuier!!

Riekie B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie B

'n Heerlike, vriendelike, warm kuier. Hoop ek't weer die voorreg om daar te kuier!

Alles was so mooi en lekker. Voel soos huis!

Andre H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Baie lekker

Ek baie lekker gerus. Die eenheid was puik. En die area was baie ruustig. Ons was 4 volwasses. Ons beveel die plek aan.

Maksym S - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maksym S

Excellent

Excellent place and great hostess. Thanks.

Esme L - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme L

Wonderful

Everything you could possibly want!

Dania V - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dania V

We had a really wonderful stay at Haus Barbara. We can recommend this establishment!

Very friendly and competent service. Barbara immediately changed the sleeping arrangement when she realised that we were two ladies travelling. I already requested the website to include a field in the online booking form where one can indicate whether it is a couple or only friends travelling together.nEverything else was perfect and Haus Barbara is situated close to the main street of Bredasdorp.

Alan M - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan M

Just simply the ideal stop over - the town is worth a visit

A clean and friendly stop over ~ enjoyed it

Gerald A - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald A

Affordable, clean and comfortable accommodation in a tranquil setting with a garden view.

We enjoyed the tranquility and the friendly service which was so accommodating as we were served our breakfast after watching the final of the Rugby World Cup.

Esma E - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esma E

We had a homey stay!

We had a wonderful stay at Haus Barbara ... but would recommend you bring some plates, crockery and glasses, as the kitchen wasn't well stocked. But if you're after a comfortable bed, good location and friendly hosts, then this is your place!

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 20, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d14c042e171e4cf81ec681d38904b21847ba1b32759f225b9f0ca637e041a0cad8bc13708ccfbea58bda44707bd911d88d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 20 Viljoen Str Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.530857589395 20.035331547261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang