Haus Barbara B&B
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 20 Sep 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 20, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Haus Barbara is gesetel in Bredasdorp - die hart van een van die koringmandjies van Suid-Afrika. Bredasdorp is baie na aan die mees suidelike punt van Afrika-Kaap Agulhas, waar die Atlantiese en die Indiese Oseane mekaar ontmoet.
Die verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek vir 9 gaste. Kinders is welkom.
Verblyf is selfsorg en ontbyt word teen ’n ekstra koste op versoek vir Garmisch en St Johann beskikbaar. Daar is gratis beperkte WiFi in die publieke area in die hoofhuis beskikbaar.
Goed opgeleide en vriendelike troeteldiere is welkom. Barbara het die reg om die eienaar te vra om hul troeteldier van die perseel af te verwyder sou die troeteldier die ander gaste se gemak en veiligheid ontwrig. Eienaars moet ook self agter hul troeteldiere skoonmaak. Die inentings- en ontwurmingsertifikate moet op datum wees en met aankoms aan ons gewys word uit hoflikheid aan ander gaste.
Die kamers word op versoek deur skoongemaak.
Linne en handdoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Bredasdorp is perfek vir die reisiger wat graag op een plek wil oorbly en daaglikse reise wil onderneem na de Hoop Natuurreservaat, Kaap Agulhas, Arniston, Hermanus, Swellendam en die Kaapse Roete 62.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Viljoenstraat 20, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus Barbara B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 20, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang