Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Muller

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Haus Muller
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hennie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie lekker plek. Baie netjies.

Ons verblyf was baie lekker gewees en het die lekkerste ontbyt gehad.

Susan S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Dit was rustig en netjies.

Dit is baie netjies en mooi. Maar indien jy 'n groot voertuig soos 'n 4x4 ry, is parkeering binne 'n probleem. Die parkeering is meer vir motors en maak dit moeilik vir mense met groot voertuie, veral as jy uitgaan in die aand. As jy terugkom, is daar nie plek vir jou voertuig nie.

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. So jammer jy het gesukkel om in te kom in die aand. Jong blommetyd gaan dit wild en gaste parkeer ongeskik en nie besef u het die probleem gehad, so jammer daaroor. Gewoonlik is ons nie so besig nie en daar is veilige parkering vir 11 kamers, alhoewel ons net 10 kamers verhuur en mense kan baie gemaklik parkeer. Volgende keer as u kom sal dit beter wees (behalwe in Aug).

Haus Muller
Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S

Aangenaam, redelik netjies, maar is nie lief vir die hoofstraat nie.

Mense raas op 'n Vrydagaand in die Hoofstraat, vloek mekaar en veral indien jy voor teen die straat slaap is dit baie onaangenaam. 'n Heerlike ontbyt het darem die gemoedere rustig gemaak!

Haus Muller se terugvoer

So jammer u het die ervaring gehad. Die budgetkamer is juis 'n goedkoop kamer oor hy teen die hoofstraat is met voertuiggeraas en naweke 'n probleem kan wees. Ongelukkig was ons te vol om u te kon skuif na 'n beter en duurder kamer.

Haus Muller
Nic V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nic V

Geen groot probleme nie, maar prys is bietjie hoog vir wat hulle bied.

Prys hoog vir die geriewe wat hulle bied as dit vergelyk word met ander gastehuise vir soortgelyke pryse.

Haus Muller se terugvoer

Baie bly jul het lekker gebly, ek verstaan u voel ons was te duur gedurende hoogseisoen, dit gaan mos maar oor vraag en aanbod. Ons is wel die goedkoopste B&B in Clanwilliam en die enigste wat wel Sonkrag op hele gastehuis het. U moet pryse met die dorp vergelyk, nie met ander areas nie.

Haus Muller
Lizette D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Goed geleë, binne stapafstand van meeste van die besienswaardighede.

Goed geleë, skoon kamer en baie lekker stil.

Anneri K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri K

Dankie dat julle die ekstra myl gegaan het vir my en my gesin.

Netjies en gebruikersvriendelik.

Alta V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Baie sentraal. Vriendelik en baie netjies en skoon.

Lekker sentraal, en by alles wat mens nodig mag kry. Sluit 'n broodrooster by die toerusting in, en daar kan hakkies in die kombuis aangebring word vir nat vadoeke. Ook nog 2 hakke in die kamer vir gesighanddoeke. Die verblyf was aangenaam.

Haus Muller se terugvoer

More, baie dankie vir u gawe resensie. Ek al beslis aandag gee. Geniet die blomme verder.

Haus Muller
Marius W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Netjies en skoon.

Sien sterre.

Matwill F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matwill F

Great location, friendly staff, clean.

Great location, walking distance from shops, friendly staff, clean room, safe parking.

Haus Muller se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. Hope to see you soon.

Haus Muller
Yolande H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande H

Gemiddeld.

Het net oornag.

Tharina C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Baie netjiese verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.

Ons was 'n groep van 8 mense en het in 4 verskillende kamers gebly. Almal was dit eens dat dit baie netjies is en alles wat ons nodig gehad het. Net een vraag: Hoekom is die naam 'Haus Muller' nie aan die voorkant van die gebou nie?

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir jul gawe resensie! Bly jul het dit so geniet. Oorspronklik toe ons die borde op laat sit het, het ons net Leipoldt Accommodation gehad op 'n ander perseel en dit op ons eiendom in die hoofstraat so geadverteer. Later van tyd het ons Haus Muller verander in akkommodasie en net nooit tyd geneem om borde te verander. Ons stuur darem presiese aanwysings sowel as foto van Haus Muller. Ons foon nommer gaan nou verander, dus nuwe borde is in proses. Volgende keer wanneer jul ons weer besoek sal hul op wees. Weereens dankie dat jul ons gekies het vir jul groep se verblyf en dankie vir die 5 sterre, word bitter baie waardeer.

Haus Muller
Traci C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Traci C

Perfect for a short stay in Clanwilliam.

We stayed in the detached apartment. It was small but nice and perfect for our two-day stay with its Main Street location, secure parking, and great customer service with many activity suggestions from the owner. Great value for money for a relatively last-minute trip to Clanwilliam.

Haus Muller se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review us and being such a kind guest. Hope that we will be your first choice of stay next time again.

Haus Muller
Tharina C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Pragtige verblyf! Baie dankie.

Ons was 8 persone wat in 4 verskillende kamers tuisgegaan het. Elke kamer was baie mooi en baie netjies! Sal vir seker weer daar tuisgaan. Net oor een iets gewonder: Hoekom is die gastehuis se naam nie voorop die gebou nie?

Anton J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Die beste ooit.

Ons sal enige persoon wat vakansieverblyf soek aanraai om by Haus Muller tuis te gaan. Dit was vir ons een van die beste besluite wat ons nog geneem het. Personeel het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Ons kamer en badkamer was asemrowend mooi. Ons sal dit weer doen as ons ooit weer die voorreg mag hê. Ons wil net baie dankie sê aan almal by Haus Muller vir ons heerlike verblyf by hulle.

Haus Muller se terugvoer

Ek is so bly u het u verblyf geniet en baie, baie dankie vir u gawe resensie aan ons. Ons hoop ook om u in die toekoms weer te sien. Voorspoed vir res van u jaar.

Haus Muller
Pieter K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Netjies en veilig.

Baie netjies en skoon en goed geleë. Enigste probleem is daar was geen remote vir die aircon nie. Badkamer benodig definitief meer ventilasie vir die stoom. Die plek self is pragtig skoon en mens voel welkom. Die inligting verskaf oor besienswaardighede is werklik uniek en well done daarvoor.

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf met ons en jul gawe resensie. Ons neem die lugreellaars kontrole in die winter weg oor gaste dit aansit en vreeslik knoppies druk om dit warm te maak, maar dit is net verkoel lugreellaars, hul maak nie warm nie. Ons gee elektriese komberse sodat gaste lekker warm kan wees.

Haus Muller
Annie H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H

Heerlik!

Haus Muller is hoogs aan te beveel!

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir hierdie gawe resensie! Gaste soos u maak ons besigheid lekker.

Haus Muller
Charne P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charne P

Lovely, wholesome and central.

Very accommodating staff. Really nice and spacious rooms. Would recommend this place to anyone in Clanwilliam.

Marlene D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Baie gerieflik, netjies, sentraal.

Goeie kommunikasie met gasvrou. Ons kon ons een voertuig agter hekparkering los terwyl ons gaan blommekyk het. Alles baie netjies en goed toegerus. Ons het die 3-slaap selfsorgeenheid reg voor op die straat gehad en dit was rustig in die aand/nag. Beddens baie gerieflik met elektriese kombers. Genoeg agterhek parkering. Stapafstand van alles. Goeie aanbevelings vir uiteet, ons het heerlike fillet by Michael's on Park gehad. Geen klagtes, dalk net 'n paar ekstra teelepels in kombuis, bietjie Sunlight opwasseep en moontlik 'n paar ekstra muurhake vir baadjies ophang in kamer en ook ekstra hake in die badkamer. Badkamer was lekker groot met stort, toilet, wasbak en lieflik skoon met genoeg handdoeke ens. Ons sal beslis weer hier kom bly en dieselfde eenheid bespreek.

Keri E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keri E

Cosy and well located.

The space is welcoming and comfortable. Communication and coordination with the owner and property staff were top notch.

Volksje(colleen) K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Volksje(colleen) K

Comfortable

Everything needed for self-catering was available.

Haus Muller se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. Hope to see you next time when you visit Clanwilliam again.

Haus Muller
Elna V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Heerlik gebly.

Eenheid het alles in wat benodig word vir selfsorg. Heerlike koninggrootte-bed. Bederfies soos sjokolade, goeie koffie en selfs graankos.

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir u resensie.

Haus Muller
Paul V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Excellent communication from Eugene before our stay regarding general information and restaurants in Clanwilliam.

The apartment was well appointed, although all eating utensils were limited to three of each, barring cups and mugs. Quality of furnishings, bedding etc. was very good. Apartment was serviced daily and staff washed dishes. The housekeeper was helpful. The drawback was the location, on the main road. This was disturbing during the day, but did not affect our sleep at night. The second drawback was that one could not braai. The en-suite bedroom was adequate for an overnight stay but we wouldn't have liked to spend longer in the room, as we like to cater largely for ourselves, if there are no good restaurants available.

Marie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie R

Daar was 'n probleem met die stort wat nie uitgesorteer kon word nie.

Ons het 2 kamers bespreek en die bedrag was dieselfde vir beide. Die een kamer was baie groter, maar het die probleem met die stort gehad. Die 2de kamer was heelwat kleiner, maar tog was die pryse dieselfde. Ons het egter lekker warm elektriese komberse gehad wat heerlik gewerk het.

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Die stort in die kamer het ons uit domheid te "fancy" laat installeer met al sy knoppe en spuite om mens te kan maseer terwyl jy stort. Ons besigheidsgaste mal daaroor. Ongelukkig verstaan baie ouer gaste dit nie. Die skoonmakers die dag aan diens het ook gesukkel om te wys vir u waar ek toe n bestuurder gestuur het om dit reg te stel. Sy was onder die indruk dit is soos u dit wou he na sy daar was. Die groot kamer is inteendeel die goedkoper kamer normaalweg oor hy straatgeraas kry en ons hom daarom goedkoper vra, maar omdat jul meer as een nag bespreek het asook 2 kamers het ek jul die duurder kamer vir dieselfde prys gegee as die groter kamer. Ek het werklik nie gedink ek sou klagte kry oor afslag nie, jammer daaroor. Volgende keer bespreek gerus kamer 4 en 5, hul het eenvoudige storte wat nog steeds lekker sterk spuit.

Haus Muller
Giles S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Giles S

Not good enough.

The photos on the website bear no resemblance to the room we were given. One room, no sitting room. I think most of the photos must be of communal sitting and kitchen areas that we never saw. It is extremely misleading to call it self-catering. No cooking utensils, pots or bowls, hotplate etc. The only cooking possible would be to heat a Ready Meal in the microwave.

Haus Muller se terugvoer

I am really sorry you are disappointed in our guesthouse. We do have self-catering apartments to cook, but you have to book an apartment. Our guestroom only has a microwave and fridge for our guest's convenience that do not want to book bed and breakfast.

Haus Muller
Conway R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conway R

Hoogs aanbevole gastehuis aan die voet van die Cederberge.

Haus Muller, met Eugene aan die stuur bied alles en meer wat 'n moeë reisiger van 'n gastehuis kan verwag. Van heerlike koffie, daar is drie opsies, tot ontbytpap, vars water én 2 chocolates per persoon. Die beddens is heerlik en die parkering veilig. Met ons besoek was die temperatuur oor die 40 grade Celsius maar twee lugversorgers in die eenheid het dit beter gemaak. Ek sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel. Ek wil dit saggies sê, maar dis uitstekende waarde vir geld.

Martha B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B

Tien uit tien vir Haus Muller!

Netjiese plekkie met alles wat nodig is vir 'n lekker kuiertjie. Naby winkels en eetplekkies. Veilig en rustig. Vriendelike ontvangs.

Lorna R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna R

Baie lekker en was deel van ons blommebesigtigings-trippie.

Het die streek besoek en tuis gegaan by die Mullers. Gawe en vriendelike gashere. Doen so voort.

Botha A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Botha A

Baie aangenaam groot en gerieflike vertrekke.

Sal weer daar oorslaap as ons kom blomme kyk.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alta W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alta W

Netjies, maar raserig.

Die verblyf was heel netjies en die mense vriendelik, maar daar was 'n paar dinge wat gekrap het. Eerstens was ons kamer teen die hoofstraat en 'n ongelooflike aantal swaar vragmotors het tot baie laat verbygedreun - en weer baie vroeg in die oggend begin. Dit was werklik baie raserig - die vragmotors weerklink tussen die geboue. Haus Muller verskaf oorpluisies, maar ons sou verkies om sonder oorpluisies te slaap. Die ander probleem was dat die aanwysings wat hulle op die dag vir ons gestuur het 'n restaurant wat nie meer bestaan nie as primêre verwysingspunt gebruik (draai regs by Restaurant x en tel 5 geboue). Daar is ook geen Haus Muller tekens op die gebou nie, maar wel "Leipoldt Accommodation", so toe ons met behulp van 'n GPS by die regte plek uitkom het ons steeds gedink ons is op die verkeerde plek!

Andries S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Aangenaam verras.

Ons het bietjie gesoek na die plek ten spyte van goeie aanwysings.

Derick T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick T

Mooi, skoon en lieflik.

Die area is warm, die sterre mooi, gasvrou topklas. Goeie basis om die area te verken. Maak al planne om weer te gaan.

Willie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Aangename vriendelike verblyf.

Ons is baie vriendelike ontvang, die gasvrou was baie hulpvaardig en die WiFi Internet word hoog op prys gestel. Daar was veilige parkering vir die motor en alles wat benodig word vir selfsorgverblyf in 'n huis. Die enigste probleem was dat die verblyf in 'n baie raserige omgewing geleë is: om een of ander rede het ons nie vooraf geweet dat die verblyf tussen besighede geleë is nie - seker ons eie skuld.

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir jul aangename gradering. Ons is in die hoofstraat van Clanwilliam soos ook Clanwilliam Hotel, The Rectory en Yellow Aloe wat van ons beste gaste plekke ook is. Gewoonlik is ons juis baie gewild by ons oorsese gaste omdat jy oral kan stap en naby als is. Ja, die hoofstraat kan raas, maar met ons dubbel-laag glasvensters, gordyne wat n spesiale laag materiaal in het om spesifiek geraas van buite uit te hou, is die gebou binne baie stil. Net as u al die vensters en deure gaan oop het sal geraas binne kom. Gelukkig is Clanwilliam normaalweg te warm of te koud, dus mense hou deure toe vir lugreellaars of verwarmers.

Haus Muller
Heléne B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heléne B

'n Pragtige ruim eenheid, keurig en smaakvol.

Ons het drie nagte hier oorgebly en dit baie geniet. Die eenheid is keurig en smaakvol en ons het die ruimte in die eenheid geniet.

Haus Muller se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Was lekker om jul hier te he.

Haus Muller
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYnwrPbNIbwSGo9l0SmbFa6DSlK6FuRt1DY23TEdo1ZqmUAGeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang