Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Muller

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker plek. Baie netjies. Ons verblyf was baie lekker gewees en het die lekkerste ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Dit was rustig en netjies. Dit is baie netjies en mooi. Maar indien jy 'n groot voertuig soos 'n 4x4 ry, is parkeering binne 'n probleem. Die parkeering is meer vir motors en maak dit moeilik vir mense met groot voertuie, veral as jy uitgaan in die aand. As jy terugkom, is daar nie plek vir jou voertuig nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Haus Muller
Baie dankie vir jou resensie. So jammer jy het gesukkel om in te kom in die aand. Jong blommetyd gaan dit wild en gaste parkeer ongeskik en nie besef u het die probleem gehad, so jammer daaroor. Gewoonlik is ons nie so besig nie en daar is veilige parkering vir 11 kamers, alhoewel ons net 10 kamers verhuur en mense kan baie gemaklik parkeer. Volgende keer as u kom sal dit beter wees (behalwe in Aug).

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Aangenaam, redelik netjies, maar is nie lief vir die hoofstraat nie. Mense raas op 'n Vrydagaand in die Hoofstraat, vloek mekaar en veral indien jy voor teen die straat slaap is dit baie onaangenaam. 'n Heerlike ontbyt het darem die gemoedere rustig gemaak!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Eugene
Haus Muller
So jammer u het die ervaring gehad. Die budgetkamer is juis 'n goedkoop kamer oor hy teen die hoofstraat is met voertuiggeraas en naweke 'n probleem kan wees. Ongelukkig was ons te vol om u te kon skuif na 'n beter en duurder kamer.

Nic V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2023

Geen groot probleme nie, maar prys is bietjie hoog vir wat hulle bied. Prys hoog vir die geriewe wat hulle bied as dit vergelyk word met ander gastehuise vir soortgelyke pryse.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Eugene
Haus Muller
Baie bly jul het lekker gebly, ek verstaan u voel ons was te duur gedurende hoogseisoen, dit gaan mos maar oor vraag en aanbod. Ons is wel die goedkoopste B&B in Clanwilliam en die enigste wat wel Sonkrag op hele gastehuis het. U moet pryse met die dorp vergelyk, nie met ander areas nie.

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Goed geleë, binne stapafstand van meeste van die besienswaardighede. Goed geleë, skoon kamer en baie lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Dankie dat julle die ekstra myl gegaan het vir my en my gesin. Netjies en gebruikersvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie sentraal. Vriendelik en baie netjies en skoon. Lekker sentraal, en by alles wat mens nodig mag kry. Sluit 'n broodrooster by die toerusting in, en daar kan hakkies in die kombuis aangebring word vir nat vadoeke. Ook nog 2 hakke in die kamer vir gesighanddoeke. Die verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Haus Muller
More, baie dankie vir u gawe resensie. Ek al beslis aandag gee. Geniet die blomme verder.

Marius W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matwill F
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2022

Great location, friendly staff, clean. Great location, walking distance from shops, friendly staff, clean room, safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Haus Muller
Thank you for taking the time to review us. Hope to see you soon.

Yolande H
1 nag Gesin met tieners
3.2
Des 2022

Gemiddeld. Het net oornag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYnwrPbNIbwSGo9l0SmbFa6DSlK6FuRt1DY23TEdo1ZqmUAGeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang