Haus Muller
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haus Muller is 'n gastehuis met sonkrag en bied B&B-verblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliamdam wat ideaal is vir verskeie watersportsoorte.
Haus Muller het 7 verblyf-opsies met slaapplek vir 15 gaste.
Die kamers het elkeen 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, lugversorging, 'n yskas en 'n koffieskinkbord in elke kamer. Sommige kamers het n mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea en tuin. Daar is veilige parkeerplek. Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word. Die gastehuis maak van sonkrag gebruik.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Clanwilliamdam, Cederberg-wildernisarea, Clanwilliam Museum, Pakhuis-bewarea en wynlandgoedere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 77
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus Muller het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang