Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Schwerinsburg Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Robert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het net daar oornag, maar sal maklik 'n paar dae kan bly. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Boutique hotel waarde! Wat 'n besonderse, unieke, pragtige, goed versorgde, rustige akkommodasie! Sterk aanbeveel vir enige oornag of meer as 1 nag verblyf. Skoon, netjies en baie luukse kamers met die mooiste uitsig oor Windhoek. Naby aan heerlike restaurante. Heerlike ontbyt ingesluit. Vriendelike gasheer en gasvrou, sommer tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties, mooi en lekker. Baie vriendelike en gasvrye mense. Mens voel sommer tuis. Dit is baie skoon en netjies. Regte omgee-mense. Ontbyt is 'n feesmaal gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Haus Schwerinsburg Guest House
Hallo Anna en Johan Dit was baie lekker om julle by ons te he - ons is regtig baie geseend met die lieflikste gaste! Dankie vir jou mooi woorde, ons sal dit nooit vanselfsprekend aanneem nie. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Anri en Izak

Schalk Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Vriendelik. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Kamer was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Haus Schwerinsburg Guest House
Lovely lekker people! Love to have them back with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 952
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 952
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schwerinsburgstraat 5, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75193d153408b9e10e57f700318835af3ed9436c5f4455da8612252800f841090be70d8927ba495350b9ebeb3d63cc78aa54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 952 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Schwerinsburg Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.57212140495 17.090330371164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang