Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Victoria Selfsorg Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Haus Victoria Selfsorg Kothuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Neels F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F

Baie rustig en aangenaam.

Baie lekker gebly vir een nag. Sal weer daar oorbly indien nodig in die toekoms.

Le Shante M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Shante M

Awesome.

The owners are lovely people. They are friendly, very accommodating and so helpful. We went for my granny's funeral and they were very supportive.

Estelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Uitstekend.

Was lekker gewees, sal weer kom kuier.

Charnée L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnée L

Lovely quiet neat.

Delightfully quiet and neat.

John C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Baie rustig en relaxed.

Baie netjies en skoon. Ook baie rustig en veilig. Ook vriendelik, dankie.

Martie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Aangenaam.

Aangename verblyf en goed toegerus!

Corné R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Voldoende, netjiese verblyf & vriendelike gashere.

Heerlik gebly vir 2 nagte. Kamer is voldoende toegerus met alles wat nodig is.

Morné T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné T

Die plek was soos my eie huis en ek het sommer dadelik tuis gevoel.

Alles wat jou gemaklik kan maak is daar en mens het niks nodig nie. Dit voel soos jou eie huis. Sal beslis weer daar gaan bly.

Hans Joerg D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Joerg D

Fantastic, lovely hostess.

Just a nice, safe place to stay.

Gerlene R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerlene R

Baie lekker gebly.

Mense is baie vriendelik en doen moeite. Sal beslis aanbeveel.

Lenieta E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenieta E

Vriendelike ontvangs.

Lekker atmosfeer en vriendelike personeel en eienaars. Ruim en netjiese verblyf.

Rienie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie V

Dit was 'n wonderlike ervaring met persoonlike aandag.

Na 'n lang, warm dag was dit heerlik om so gul verwelkom te word deur die eienaar self. Sy het ons soos familie behandel en die diens was puik. Nadat ons weer met ons terugreis daar geslaap het, was dit soos 'n tweede tuiste. Baie dankie. Ons sal altyd weer teruggaan.

John W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Vinnige in en uit.

Was perfek vir die tyd wat ons gehad het. Vinnig in en uit vir 'n kompetisie die Saterdag. Swembad aan te beveel vir 'n laataand afkoel.

Jolene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R

Baie vriendelik en netjies.

Baie vriendelike diens. Ons het regtig lekker gebly en sal weer daar oorslaap as ons daardie rigting kom. Baie mooi plekkie.

Manda O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O

Gerieflik alles wat jy nodig het.

Nice plekkie om een aand oorcte slaap en swembad om af te koel.

Pieter T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Heerlik, lekker ruim en veilige verblyf.

Ons was daar vir 'n re-unie by die ou HTS Oudtshoorn. Dit is in 'n stil, veilige area van die dorp en van daar kan jy enige besienswaardighede besoek. Die cottage het alles in wat jy nodig het vir selfsorg. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Betsie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie R

Dit was baie lekker gewees.

Ja, dit was baie rustig gewees.

Annelie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie T

Aangenaam.

Vriendelike eienaar en netjies, koel op 'n warm dag. Rustige area van die dorp.

Elize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uitstekende diens.

Gasheer en gasvrou is pragtige mense, vriendelik en gasvry. Ek sal hulle gastehuis enige tyd aanbeveel.

Rentia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Heerlik, baie ontspannend en vreeslik lekker.

Ons het heerlik gebly by Haus Victoria, eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek was baie mooi skoon en veilig, kon heerlik afkoel in die swembad en kon lekker rus om weer die volgende dag verder te ry. Baie dankie.

Christo C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Baie lekker gebly.

Aan alle verwagtinge voldoen.

Riaan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Was regtig 'n fees, ons was oral tegemoed gekom en daar was selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag en die koue.

Ek het lekker gebly en beveel die bestemming hoog aan!

Rene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T

'n Familiekuier.

Vriendelik. Hulpvaardig en absoluut puik.

Theo T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T

Silwerskoon en gerieflike verblyf.

Ons het drie nagte daar oorgebly tydens die KKNK. Die woonstel is goed toegerus en in n heerlike stil omgewing. Daar is voldoende parkering en 'n mens voel veilig. Tania het ekstra moeite gedoen om klere wat ons vergeet het per koerier aan te stuur. Sal defnitief weer daar tuisgaan.

Anita R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R

Baie lekker oorgebly!

Die omgewing is rustig en die eienaars baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Eliza H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliza H

Baie netjies en skoon.

Baie dankie vir die goeie diens.

Haus Victoria Selfsorg Kothuis se terugvoer

Dit is ons plesier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Haus Victoria Selfsorg Kothuis
Marile D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marile D

Was gerieflik, goeie waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang, en afgesien. Het lekker gemaklik gebly. Baie aangenaam.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Besonderse gashere.

Baie vriendelike en bedagsame gasvrou. Algehele uitstekende diens! Ons verblyf was baie gemaklik en gerieflik. Uitstekende algehele verblyf op die dorp!

Hendrik P V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P V

Vriendelike ontvangs.

Privaat, weg van huis. Puik.

Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Absolute fantastic.

Elmarie was an absolute gem. We were personally greeted and she had a complimentary bottle of wine and delicious milktart. The attention to detail was fantastic. The kids loved the Kit Kat on the bed. 10 out of 10. Will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Elmarie was 'n absolute juweel. Ons is persoonlik gegroet en sy het 'n komplimentêre bottel wyn en heerlike melktert vir ons gehad. Die aandag aan detail was fantasties. Kinders was mal oor die KitKat op die bed. 10 uit 10. Ons sal terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hailey S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey S

Gemaklik en baie rustig.

Dankie, was baie aangenaam en netjies.

Haus Victoria Selfsorg Kothuis se terugvoer

Baie dankie v u vriendelike review, ons sien uit om jul weer te sien
Groete
Tania

Haus Victoria Selfsorg Kothuis
Bossie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie B

Wonderlik.

Geen klagtes nie.

Tania F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

Lekker rustig!

Ons was 2 gesinne met kinders tussen 5 en 14. Daar was genoeg speelplek vir die kinders en ons kon heerlik sit en gesels. Ons het lekker gebraai en baie lekker geslaap!

Lana I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana I

The whole experience was amazing from the moment we arrived.

Even our Yorkie had a lovely time with us at Haus Victoria.

Jakkie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie N

Ons het baie lekker gekuier.

Ons sal weer daar slaap. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Ons het baie ekstra dinge benodig en hulle het met alles gehelp.

Sharlene T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharlene T

Wonderful hospitality. Comfortable.

The TV is mounted very high and the bathroom door is tight and noisy. Lovely stay for a few days, our hosts were very friendly and helpful. Much appreciated.

Hein A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein A

Aangenaam, gerieflik.

Baie gerieflike blyplek.

Haus Victoria Selfsorg Kothuis se terugvoer

Hi Hein
Thank you for your kind review, we're glad you enjoyed your stay.
Kind regards
Mike

Haus Victoria Selfsorg Kothuis
Erica S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Gerieflike, veilige akkommodasie.

Ruim en netjiese geriewe. Veilige parkering. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Cornelia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia C

Rustige area. Warme verwelkoming.

Om weg te kom van die stad se gewoel is dit die ideale plek. Die vriendelike, warm ontvangs maak dit nog meer rustiger en 'n versekere aanbeveling.

Coenraad P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad P

Skoon, veilig en gerieflik.

Ons sal enige tyd weer oorbly.

Conrad B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B

Die eenheid was netjies, ons het baie lekker daar gebly.

Die eienaars is baie vriendelik. Ons sal Haus Victoria definitief aanbeveel aan ons vriende en familie!

Arthur J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur J

Enjoyed the time there very much. The owners were very friendly and helpful.

Enjoyed our time there.

Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou. So so stil en rustig.

Die eienaar was so baie vriendelik. Ons was met ope arms ontvang. Gaan bly gerus daar as jy lekker rustig wil bly. Als is netjies.

Adiela A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adiela A

Baie vriendelike ontvangs.

Kothuis netjies, bevat alles wat nodig is, groot tuin vir ontspanning, lekker stil area. Groot swembad, tieners het hulself geniet.

Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Aangenaam en ruim.

Baie ruim slaapkamers.

Katinka E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katinka E

Was baie lekker. Goed toegeruste eenheid.

Baie goed gelig en naby die dorp.

Riaan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

2 dae was net genoeg.

As jy als wil sien wat Oudtshoorn aanbied is 2-3 dae genoeg. Behalwe vir die skoonheid van die familie-eenheid was dit heel aangename plek. Swembad was baie lekker na die hitte van die Oudtshoorn-son.

Nandor S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandor S

Basiese akkommodasie, niks fancy nie, maar als wat mens nodig het is daar, behalwe 'n lugversorger in die warm Oudshoorn.

Dit sou nice gewees het as daar 'n lugversorger of 'n water-waaier in die slaapkamer gewees het. Oudshoorn was vreeslik warm en die nagrus ongemaklik sonder verkoeling. Daar was darem 'n dakwaaier, maar waai net die hitte rond. Die handdoeke was oud en uitgerafel op die kante. As mens by so a B&B oorslaap verwag mens darem heel handdoeke.

Manie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Pragtig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Baie goeie diens, kamers netjies en wonderlike eienaars.

Jj (koos) T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj (koos) T

Heerlik rustig gebly.

Aangename verblyf in rustige area.

Christiaan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Netjies en baie gerieflik

Sien sterre.

Vennessa S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vennessa S

Ek het my verblyf baie geniet.

Die verblyf was alles waarvoor ek gehoop het.

Annette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W

Hospitality made into art!

I really enjoyed my stay here and the effort that was made by the owners to make our stay as pleasant as possible.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gasvryheid in kuns gemaak!

Ek het regtig my verblyf hier geniet en die moeite wat die eienaars gemaak het om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riaan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Uitstekend! Waarde vir jou geld!

Veilige, waarde vir jou geld verblyf.

Henry K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry K

Graat place!

Nice hosts, very friendly. Good place to stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great plek.

Nice gashere, baie vriendelik. Goeie plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rudi N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi N

Waarde vir jou geld, groot spasie.

Sal dit definitief aanbeveel vir 'n nag of twee se verblyf, alles wat jy nodig het, veilig, lekker groot spasie, rustige plaasatmosfeer.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Uitstekend.

Goeie verblyf, ligging, waarde.

Mcnita N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mcnita N

Het min tyd in verblyf gespandeer, tog was dit gemaklik en veilig.

Baie vriendelike, besorgde en hulpvaardige eienaars. Die akkommodasie was baie ruiim en gerieflik. Televisie se posisie moet verander word.

Rubin A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rubin A

Oukei.

Omdat dit 'n B&B is het ek verwag dat ontbyt bedien sou word. Die eienaar het ek eers ontmoet toe ek op pad uit is. Sy 12-jarige seun het kom oopsluit en kon nie juis verduidelik wat aangaan nie.

Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Rustig en lekker.

'n Vriendelike omgewing met 'n rustigheid wat jou laat vergeet van die stad. Die kothuis is 'n netjiese eenslaapkamerwoonstel wat die nodige selfsorggeriewe bied. Die motor is veilig agter 'n sekuriteitshek geparkeer. Ons sal dit beslis oorweeg om weer daarheen te gaan.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 99, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd830dd9ea02d7ea035d1be67621dc401b6f136e8ca69a57b36785d8b5ff952bc177ef835ffdb11e82c0265729bb7688ed64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 99 Victoria Street Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578997981373 22.197060585022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang