Haus Victoria Selfsorg Kothuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Neels F - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Le Shante M - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Estelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Charnée L - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely quiet neat.
John C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig en relaxed.
Martie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Corné R - Des 2023
Algehele gradering
Voldoende, netjiese verblyf & vriendelike gashere.
Morné T - Okt 2023
Algehele gradering
Die plek was soos my eie huis en ek het sommer dadelik tuis gevoel.
Hans Joerg D - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic, lovely hostess.
Gerlene R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lenieta E - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Rienie V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring met persoonlike aandag.
John W - Feb 2023
Algehele gradering
Vinnige in en uit.
Jolene R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Manda O - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik alles wat jy nodig het.
Pieter T - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, lekker ruim en veilige verblyf.
Betsie R - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Annelie T - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Elize B - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Rentia B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik, baie ontspannend en vreeslik lekker.
Christo C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Riaan V - Jul 2022
Algehele gradering
Was regtig 'n fees, ons was oral tegemoed gekom en daar was selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag en die koue.
Rene T - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Familiekuier.
Theo T - Apr 2022
Algehele gradering
Silwerskoon en gerieflike verblyf.
Anita R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly!
Eliza H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Haus Victoria Selfsorg Kothuis se terugvoer
Dit is ons plesier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Marile D - Des 2022
Algehele gradering
Was gerieflik, goeie waarde vir geld.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Besonderse gashere.
Hendrik P V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Absolute fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties.
Elmarie was 'n absolute juweel. Ons is persoonlik gegroet en sy het 'n komplimentêre bottel wyn en heerlike melktert vir ons gehad. Die aandag aan detail was fantasties. Kinders was mal oor die KitKat op die bed. 10 uit 10. Ons sal terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hailey S - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik en baie rustig.
Haus Victoria Selfsorg Kothuis se terugvoer
Baie dankie v u vriendelike review, ons sien uit om jul weer te sien
Groete
Tania
Bossie B - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Tania F - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig!
Lana I - Apr 2021
Algehele gradering
The whole experience was amazing from the moment we arrived.
Jakkie N - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Sharlene T - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful hospitality. Comfortable.
Hein A - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik.
Haus Victoria Selfsorg Kothuis se terugvoer
Hi Hein
Thank you for your kind review, we're glad you enjoyed your stay.
Kind regards
Mike
Erica S - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike, veilige akkommodasie.
Cornelia C - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige area. Warme verwelkoming.
Coenraad P - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, veilig en gerieflik.
Conrad B - Apr 2021
Algehele gradering
Die eenheid was netjies, ons het baie lekker daar gebly.
Arthur J - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed the time there very much. The owners were very friendly and helpful.
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou. So so stil en rustig.
Adiela A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en ruim.
Katinka E - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie lekker. Goed toegeruste eenheid.
Riaan R - Des 2020
Algehele gradering
2 dae was net genoeg.
Nandor S - Jan 2020
Algehele gradering
Basiese akkommodasie, niks fancy nie, maar als wat mens nodig het is daar, behalwe 'n lugversorger in die warm Oudshoorn.
Manie S - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Jj (koos) T - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig gebly.
Christiaan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik
Vennessa S - Apr 2019
Algehele gradering
Ek het my verblyf baie geniet.
Annette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Hospitality made into art!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gasvryheid in kuns gemaak!
Ek het regtig my verblyf hier geniet en die moeite wat die eienaars gemaak het om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Waarde vir jou geld!
Henry K - Aug 2019
Algehele gradering
Graat place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great plek.
Nice gashere, baie vriendelik. Goeie plek om te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rudi N - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir jou geld, groot spasie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Leon B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Mcnita N - Sep 2018
Algehele gradering
Het min tyd in verblyf gespandeer, tog was dit gemaklik en veilig.
Rubin A - Jul 2018
Algehele gradering
Oukei.
Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig en lekker.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 99, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang