Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haven at Sea

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Carlisle B
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Vriendelik, gerieflik, gemaklik. Dit was perfek vir 'n een nag oorbly. Baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Woonstel was baie warm, so sal nie weer daar 'n bespreking doen nie. Nee. Aircon en waaier was stukkend. Waterprobleme, moes die eienaar vra om water oop te maak dat ons kan bad. Dit was kokend warm in die woonstel. Geen oond, geen koffie, suiker ens. was uitgesit nie. Bed was nie op standaard nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Danie
Haven at Sea
Daar was wel 2 waaiers in werkende kondisie in die eenheid. Wat die waterprobleem betref, is nooit gevra vir oopmaak, maar daar was wel water vir bad ens. Dit is 'n selfsorg eenheid en wat dit beteken is dat gaste hul eie voorraad bring en dit sluit koffie en suiker ens. Weet nie wat die bed op standaard beteken nie? Daar is 'n dubbelbed en geen van ons gaste (selfs die wat meer as 'n week gebly het) het daaroor gekla nie.

Petres M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Goeie rus en veilige parkering. Goeie ligging en voertuig was veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle I
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jan 2025

Would not recommend. The location is lovely; it's situated in a beautiful, lush, and green area, making it a peaceful and picturesque setting. However, my experience was marred by a few issues. Unfortunately, the apartment was not cleaned properly before my arrival; it seemed as though it hadn’t been cleaned after the previous guest. The space was dusty, had poor ventilation and smelled mouldy. The windows were dirty, and the bed, bed linen, towels and couches had an unpleasant mouldy odour. The toilet was smeared and filthy; I had to ask them to clean it. On top of that, even though I had specifically booked for adults only, the property allowed the booking despite the fact that the space is only suitable for two adults and children, which caused some confusion. While the location is great, I hope the host addresses these cleanliness and booking concerns for future guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Baumbach-laan 360, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1886d84d31c75f6351a27b3991d822e3407dda8d61393fe6d7a68a19319878ec2fe838df744aff0502ec22529b9774f24a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 360 Von Baumbach Ave Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.002092786149 30.260483637104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang