Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Havenwood

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eugene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker plek om af te saal en te rus. Plek is vreeslik netjies, skoon en aangenaam. Gasheer was uit boonste rakke en baie behulpsaam, het mens laat welkom voel vanaf die eerste ontmoeting. Sal beslis weer Havenwood bespreek as ons Vryheid toe gaan. Dankie oom Sybrand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Dankie julle vir die mooi review, ten spyte van die water. Ek waardeer dit.

4th Generation Forensics C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

A true haven for any traveler, and a home away from home. Our stay at Havenwood Airbnb in Vryheid was truly delightful. The self-catering unit, with its private entrance, was a haven of comfort and convenience. The hospitality extended by the host was exceptional, making us feel welcomed and at ease from the moment we arrived. The accommodation was well-furnished and could comfortably house up to 4 adults and 2 children. The bedrooms were cosy with queen-size beds, and the shared bathroom was fitted with a modern shower. The host’s attention to detail was evident in the provision of fresh linen and bath towels. He was willing to wait for us as we arrived at 22h30!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Thank you for the nice review. We appreciate it and look forward to your next stay.

Adri A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Definitief waarde vir geld en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie tegemoetkomend met ons laat aankoms en het ons dadelik welkom laat voel. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Gordon P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Happy and friendly host. Very happy and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Thanks, Gordon. Looking forward to seeing you again.

Corlea H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beste plek in Vryheid. Ek reis twee wekelijks na Vryheid vir besigheid en neem my Duitse herder saam. Ek bespreek net by die plek. Absoluut die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Baie dankie, Corlea, vir julle ondersteuning. Dit is altyd net 'n plesier om julle hier te hê.

Corlea H
1 nag
5.0
Mrt 2024

"Home away from home!". Die absolute beste pet friendly plek waar ek nog ooit gebly het! Superskoon, eienaars ontsien geen moeite om seker te maak jy is gerieflik nie, ruim spasie vir my German Shepherd om rond te hardloop. Absolute waarde van geld. Ek dink eintlik hulle vra te min! Ek bly van nou af nerens anders wanneer ek daaikant toe reis nie. Ek beveel hulle heelhartig aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Dankie, Corlea. Julle is altyd welkom hier.

John Kalala N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Excellent. Excellent hospitality and care was provided to us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Thanks Mr John. I appreciate it. Looking forward to your next stay.

Christine M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Comfortable, cozy, clean and functional. The stay was excellent. The place is comfortable, well laid out and very clean. The owners are extremely helpful and always ready to help and make your stay even more comfortable. The place is well situated close to shops, etc. but still quiet enough at night. We will definitely stay there again if we are in the area. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Thank you so much. You're very welcome. Looking forward to seeing you again.

Charl F
1 nag
4.8
Feb 2024

Goeie keuse om daar te bly. Kan maar daar bly as jy in Vryheid omgewing is. Baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sybrand
Havenwood
Dankie Charl. Sien uit na jou volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sybrand Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a3367800bf34b12ea8585cf4ac8504ad1e2605c86945b53ced1df24669b00b0051203ddb9ea04e71a6c242f17c5f7b8f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 18 Afrikaner Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.778545698969 30.777924656868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang