Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Havenwood

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Havenwood is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vryheid. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel en stoele, asook 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is 'n TV met toegang tot YouTube, Netflix, BitBox en OpenView. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby geriefswinkels, restaurante en wegneemeetplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Eugene G
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek om af te saal en te rus. Plek is vreeslik netjies, skoon en aangenaam. Gasheer was uit boonste rakke en baie behulpsaam, het mens laat wel...
Sien meer
Sep 2024
4th Generation Forensics C
Saam met vriende
5.0
A true haven for any traveler, and a home away from home. Our stay at Havenwood Airbnb in Vryheid was truly delightful. The self-cateri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adri A
Gesin met tieners
5.0
Definitief waarde vir geld en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie tegemoetkomend met ons laat aankoms en het ons dadelik wel...
Sien meer
Jun 2024
Gordon P
Besigheidsreis
5.0
Happy and friendly host. Very happy and friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Corlea H
5.0
Beste plek in Vryheid. Ek reis twee wekelijks na Vryheid vir besigheid en neem my Duitse herder saam. Ek bespreek net by die plek. Absoluut die beste.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sybrand Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Havenwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikaner-straat 18, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a3367800bf34b12ea8585cf4ac8504ad1e2605c86945b53ced1df24669b00b0051203ddb9ea04e71a6c242f17c5f7b8f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 18 Afrikaner Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.778545698969 30.777924656868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang