Hawerland
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Roedolla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Henny H - Aug 2023
Algehele gradering
An unique experience that will have you go back for more.
Madri G - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Riaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantiese omgewing vir mense wat in natuur belangstel.
Jess B - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gou weer.
Hilton P - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld wanneer jy wil afskakel en wegkom van die gejaag. Hoogs aan te beveel.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier gou weer.
Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Ligging het my 'n bietjie onkant gevang. Geriewe was meer as wat ek verwag het. Ek het lekker gebly.
Jo P - Aug 2023
Algehele gradering
Spring flower road trip.
Lees meerJaco R - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met regte plaas atmosfeer.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit baie.
Linda F - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en die natuur geniet. Hawerland is lekker sentraal geleë.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die review, Hendrik Ferreira. Kom kuier gerus weer. Hoop die lidrosies het gehou.
Gert B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustig, mooi sonsondergang en gawe gasheer en gasvrou.
Hawerland se terugvoer
Ja, dis jammer van ons grondpad, gelukkig skraap hulle dit darem af en toe. Kom kuier weer.
Christel V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Ansie M - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi wêreld.
Nadene B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Tilana M - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename kuier.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Johanna J - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Hawerland se terugvoer
Baue dankie, kom besoek ons gerus weer.
George C - Aug 2022
Algehele gradering
Great value for money and to use as a base to explore the area.
Hawerland se terugvoer
Dankie George.
Tanya D - Jan 2022
Algehele gradering
Fun, relaxing, more than I expected!
Marthie V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker eenkant.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Francois B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie.
Nick Y - Aug 2022
Algehele gradering
Private, peaceful and beautifully situated, and a good place to see spring flowers, too!
Hawerland se terugvoer
Dankie Nick.
Peet N - Des 2021
Algehele gradering
Ongerepte natuur, pragtig.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Roelien V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie ons sien uit na die volgende besoek.
Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Johan. Ja ons het omtrent 'n koue winter die jaar beleef. Gelukkig het die blomme darem op gemaak.
Erika D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie op 'n mooi plaas met pragtige uitsig oor vlaktes. Baie vriendelik ontvang. Benodig net 'n groot pot, ons wou melkkos maak maar net klein potjies.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek het dit dan so mooi duidelik gemaak, vra gerus as julle iets nodig het. Ek het groot potte, maar sit nie meer alles uit nie. Duur les al geleer met braaipanne wat weg raak.
Jan B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.
Johanna J - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige area, verblyf gerieflik, vriendelike en behulpsame eienaars.
Gerry J - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic off-the-grid stay.
Lees meerHawerland se terugvoer
Ag baie dankie. Sulke terugvoering maak dat ons weer spoed optel. Waardeer baie.
Cornelius D - Jun 2021
Algehele gradering
Absolute rustigheid en baie meer as wat verwag was.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Sien julle binnekort.
Elmarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige oornagplek vir een nag met plaasatmosfeer.
Andrea C - Aug 2021
Algehele gradering
Hope to return.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie hoop om julle gou weer te sien.
Elisna L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Sien weer.
Frans Griessel G - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en rustige wegbreek
Hawerland se terugvoer
Baie dankie Frans ons hoop om gou weer te sien.
Angel G - Apr 2021
Algehele gradering
Very peaceful, Dolla and her family was very kind to us and generous!
Hawerland se terugvoer
Baie baie dankie Angel. Kom kuier weer.
Lorencia K - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik verblyf!
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit baie.
Dirk H - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en stilte saans.
Hawerland se terugvoer
Almal kom maklik tot by die voordeur. Dankie vir die terug voer.
Lizette E - Des 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gerus en ontspan en die natuurskoon geniet.
Erna S - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaar. Eenheid was nie baie skoon nie.
Karen A - Mrt 2021
Algehele gradering
Cottages were grubby, windows dirty, bedding old, pillows stained, towels mouldy smell.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir jou insig omtrent Hawerland. Word waardeer. Groete Roedolla
Sally H - Sep 2020
Algehele gradering
Flower paradise in this remote and peaceful setting.
Lees meerMarilie J - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly en lekker gekuier.
Hawerland se terugvoer
Ons sien julle hopelik gou weer.
Louis P - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtig.
Hawerland se terugvoer
Dankie Louis vir jou kuiertjie. Kom kuier weer.
Sally H - Nov 2020
Algehele gradering
A relaxing and satisfying escape.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie julle.
Nicolene J - Okt 2020
Algehele gradering
Mens móét eenvoudig die Hippie Kamp beleef!
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit so baie.
Sean M - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable, safe and secluded.
Lees meerHawerland se terugvoer
Baie dankie kom kuier weer vir ons.
Lynette P - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig!!!
Hawerland se terugvoer
Op 'n plaas gebeur snaakse goed. Dankie vir die terugvoering.
Alasdhair M - Sep 2020
Algehele gradering
Great.
Alta B - Aug 2020
Algehele gradering
Natuur rondom is asemrowend.
Hawerland se terugvoer
Alta waar het julle geslaap. Ons hele plek is laasjaar vervang met nuwe sleepwell matrasse en ons gebruik dit self en kry net komplimente.
Brenda P - Mrt 2020
Algehele gradering
Die uniekheid om in 'n antieke karavaan te bly was beslis die moeite werd. Roedolla (gasvrou) en Johan is sout van die aarde mense!
Hawerland se terugvoer
Baie dankie.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Danie M - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike omgewing. Sterre soos jy dit nie in die stad kan sien.
Hawerland se terugvoer
Dit was onbeplan maar ons maak nou n punt om die hele plek aan n groep uit te huur of anders nie die huisies oop te stel vir ander gaste nie. Ongelukkig is so groep bespreking baie meer lonend as gaste wat slegs een aand oornag.
Warren M - Apr 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Johan G - Des 2019
Algehele gradering
Very remote, but the silence was exquisite.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie Johan ons hoop om julle weer te sien.
Jeanica F - Nov 2019
Algehele gradering
Die beste en lekkerste stilte
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Ons kyk uit vir julle.
Hendrik N - Jan 2019
Algehele gradering
The ideal place if you want to get away from everything and just relax.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie kom kuier weer vir ons
Liria D - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties!
Hawerland se terugvoer
Baie dankie. Ons hekke is altyd wyd oop vir nog kuiertjies.
Hester K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, kom kuier gou weer.
Groete, Roedolla
Erika M - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring, dankie Roedolla!
Lees meerHawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Erika ons waardeer dit. Kom kuier weer.
Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, mooi omgewing, sal weer kom.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ek waardeer dit baie.
Louis P - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker kuier op 'n pragtige plaas.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer Hiker mis die uitstappies.
Rene H - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Willem V - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker afgesonder, stil en rustig.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie Willem. Dit was baie lekker om jou en die kinders by ons te kon hê. Julle is enige tyd welkom, Hawerland se hekke is altyd oop.
Mercia V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige, pragtige omgewing.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie, hoop om julle weer te sien.
Ben S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Ben. Ons werk daaraan om 'n beter kragstelsel vir die huisies te kry. As julle weer kom kuier sal daar lig wees.
Riekie W - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderful and peaceful! Friendly welcoming and a beautiful sky of stars!
Hawerland se terugvoer
Baie dankie Riekie, ons hoop om jou weer te sien.
Lizelle S - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig met 'n fantastiese uitsig.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Carina K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was warm in Desember, maar ons het lekker daar oorgeslaap.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie kom kuier gerus weer vir ons.
Sally H - Aug 2018
Algehele gradering
A great place to relax, walk and enjoy the flowers on your doorstep.
Lees meerHawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Susan V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en gasvrou is fantasties.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie, Susan. Kom kuier gerus weer vir ons.
Debbie B - Aug 2018
Algehele gradering
I would recommend staying at Hawerland in summer only.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal by verblyf by Hawerland net in die somer aanbeveel.
Hawerland is op 'n pragtige plaas en is 'n goedbeplande opslaankonstruksie met alle geriewe. Die sonkragbeligting is egter swak, jy kan nie lees by die lig nie. Die ligte is op 'n dag/nag sisteem. Hulle gaan eers 18:30 aan wanneer dit reeds donker is in die kothuis en gaan weer 06:00 af wanneer dit steeds donker is in Augustusmaand. Ons het verskriklik koud gekry die nag. Daar was nie genoeg komberse nie (3 komberse vir 2 beddens en 'n laken), geen gasverwarmer. Dit was so koud dat ons in ons frokkies, mussies, serpe en baadjies geslaap het om warm te bly. Daar is ook nie 'n sitkamerstel om op te sit nie, net 'n etenstafel. Dit gesê, in die somer sal dit 'n lieflike kothuis wees met 'n groot, beskutte veranda en braai-area, met pragtige uitsigte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Debbie. Ons beplan om 'n beter batterystelsel in te sit sodra die nodige fondse beskikbaar is. Ek is jammer dat julle koud geslaap, maar ek het dit tog duidelik gestel om my asb. te skakel, ek sou selfs my bed s'n afgestaan het.
As ek die tafel uithaal en banke insit is daar weer nie eetplek nie. Die ou huisies is maar net so groot, daarom het ek op die dek lekker sitplekke. Al my fotos is duidelik sodat voornemende gaste weet wat om te verwag voor hulle bespreek. Tog waardeer ek almal se opinie en sal my bes probeer om almal gelukkig te probeer maak.
Douw G - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Lees meerHawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons hoop om julle weer te sien.
Alta M - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heel voldoende.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer.
Naudé T - Okt 2018
Algehele gradering
Ek sal weer daar bly.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie kom kuier gerus weer vir ons.
Rhonwyn H - Okt 2018
Algehele gradering
Stay was pleasant, very hot though, no aircon. Also no plugs to charge cell phone as it is solar powered.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf was aangenaam, baie warm, geen lugversorging. Ook nie enige muurproppe om selfoon te laai nie en dit werk met sonkrag.
Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon, maar baie warm. Geen lugversorging of waaier beskikbaar. Ook nie enige muurproppe om selfoon te laai nie en dit werk met sonkrag. Ons verblyf was aangenaam. Geen steurnisse en hulle het voldoen aan al ons behoeftes.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek aan ons. Weereens kan ek maar net noem dat dit duidelik op ons advertensie genoem word dat ons slegs afhandlik is van gas en solarkrag. Die sisteem wat ons gebruik se selfoonbatterylaaiers verskil van wat ons gebruik. Mense is welkom om hulle selfone by die hoofhuis te kom laai aangesien ons 'n groter solarstelsel gebruik waar plugs is. Ligte en yskaste en stoof en warm water is daar vir bad en stort wat ons nuutste toevoeging is; storte. Ongelukkig vir foontjies dat ek nie daarmee kan help op die oomblik nie. Kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Mc-darryl M - Des 2017
Algehele gradering
Die ervaring van die stil plaaslewe is uiters lekke!
Hawerland se terugvoer
Baie dankie, lekker gaste maak ons ook lekker. Kom kuier gou weer.
Elaine G - Mei 2017
Algehele gradering
It was one of the best "off grid" experiences we've had in a long time!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was een van die beste "off grid" ervarings wat ons vir 'n lang tyd gehad het!
Ons het ons verblyf in Hawerland baie geniet en sal dit aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na rus en stilte. Ons het vir 3 dae gebly en dit was warm. Gelukkig is daar 'n mooi swembad om in af te koel. Dit was so stil, ons woon ook op 'n plaas maar nader aan die stad, maar dit is 'n ander stilte. Die tipe wat jou laat dink sonder enige afleiding. Ek was mal daaroor om 02:00 in die oggend by die vuur te sit en dit was nog warm sonder muskiete! Daar is selfoonsein, en 4G is beskikbaar (as jou sel dit toelaat).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer by ons.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
William B - Des 2016
Algehele gradering
Een van die bestes ooit.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie, William. Dit was wonderlik om julle by ons te kon hê, ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Elize C - Aug 2016
Algehele gradering
Ek persoonlik het baie van Hawerland gehou.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie Elize. Kom kuier gerus weer vir ons.
Emsie S - Aug 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste huisies in natuur.
Hawerland se terugvoer
Dankie Emsie, soos ek in die huisies verduidelik hier is geen arbeiders of bediendes op die plaas behalwe ek nie daarom vra ek net die gaste om asseblief die plek agter te laat soos hulle dit ontvang, Dit is immers n selfsorgeenheid en n mens laat mos maar n plek skoon agter . Verder is ek bly dat die kindertjies alles geniet het. Groete Roedolla
Willemien O - Apr 2016
Algehele gradering
Tog so rustig op die plaas.
Hawerland se terugvoer
Baie dankie Willemien; ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Hennie V - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik maar afgeleë.
Hawerland se terugvoer
Ons is bewis gewees dat daar n problem met die gasgeisers was en dit is vervang met splinternuwe geisers.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawerlandplaas, Hawerland, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang