Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawerland

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Henny H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

An unique experience that will have you go back for more. Roedolla and Johan were amazing hosts. Real farm hospitality and unique creativity, mixed with the splendour of rock formations and veld. Quite an experience. It would be useful to add to the description that, despite the fact that there is no electricity, USB charging points are available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig en stil. Ons is baie vriendelik ontvang en met moeite gehelp om die regte paaie te ry vir blomme kyk. Die kinders het die spasie baie geniet en ons kon heerlik langs 'n vuurtjie die stilte en natuur geniet. Baie dankie Hawerland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantiese omgewing vir mense wat in natuur belangstel. Plantverskeidenheid vergelyk goed met Niewoudtville.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome. What a great place and even better hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Hilton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekende waarde vir geld wanneer jy wil afskakel en wegkom van die gejaag. Hoogs aan te beveel. Roedolla en Johan laat jou tuis voel van die dag van aankoms. Vriendelik en behulpsaam met alles wat jy benodig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Regte 'mense' mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier gou weer.

Andries D
1 nag
4.8
Aug 2023

Ligging het my 'n bietjie onkant gevang. Geriewe was meer as wat ek verwag het. Ek het lekker gebly. Dit was 'n bietjie verder van die pad af as wat ek verwag het. Die pad was geter duidelik gemerk, en ek het nie getwyfel dat ek na die regte plek op pad is nie. Die geriewe was meer as wat ek verwag het. Ek het lekker gekuier. Weet nie of ek weer sal kom nie, maar sal dit aan die regte mens aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Spring flower road trip. Hawerland was our base, from which we explored the coastal areas: Vanrhynsdorp district, Biedouw Valley. The spring flowers were magnificent everywhere! Hawerland itself is a nature-lovers paradise. The birdlife is inspiring. Hawerland is off-grid, peaceful and relaxing. Visitors may walk anywhere on the farm. The prefab cottage can be cold, depending on weather and the season, so be prepared. The hostess provides very warm extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Pragtige plek met regte plaas atmosfeer. Terdeë geniet en sal beslis gereeld kom kuier. Elke kind se droom om op 'n plaas te wees en hier kan 'n mens sonder die gewoel van die lewe, TV's, selfoon en internet jouslef weer vind. Hou dit so!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit baie.

Linda F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Ons het heerlik gerus en die natuur geniet. Hawerland is lekker sentraal geleë. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons is goed ontvang en die gasvrou en heer is ware gasvrou en heer. Dit is baie warm in Desember, maar die buitestort en lekker swembaddens was 'n lafenis. Die stilte op die plaas en die uitsig vanaf die houtdek was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Baie dankie vir die review, Hendrik Ferreira. Kom kuier gerus weer. Hoop die lidrosies het gehou.

Gert B
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Lekker rustig, mooi sonsondergang en gawe gasheer en gasvrou. Pad vanaf Graafwater is redelik sleg. Die hekke oop- en toemaak het my laat verlang na my kinderdae, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Die stilte is uitsonderlik en dit verkwik 'n mens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Ja, dis jammer van ons grondpad, gelukkig skraap hulle dit darem af en toe. Kom kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roedolla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawerlandplaas, Hawerland, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzzZDs3do95n5PBQD1yrgic8KVRPZd31rt60da64RO0UVeMZGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Hawerland Farm Hawerland 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.258548676441 18.692837655544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang