Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawk 630

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicolette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflik en lekker gebly. Heerlik gebly, alles wat ons nodig gehad het was daar, beddens baie gemaklik, kinders het pool. tafel baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hillary A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die diere wat rondloop was 'n belewenis. In geheel 'n lekker wegbreek. Heerlike wegbreek sal definitief weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Baie lekker verblyf. Die huis was netjies en die omgewing van Leeupoort is altyd 'n wenner wanneer jy 'n rustige wegbreekkansie wil hê. Die lugversorger is fantasties op die warm dae en ekstra aktiwiteite soos swembad en darts het ook gehelp om die ervaring nog beter te maak. Dit was ook lekker om 'n aparte lapa en braaiarea te hê sodat jy 'n lekker vuurtjie kan aansteek om te kuier en dan 'n aparte vuur kan maak wanneer dit tyd raak om te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chemorne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Amazing! It was amazing, they supplied everything you want or need. Everything is beautiful and the animal interactions make it totally worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dit is een pragtige plek om te ontspan en geniet die diere. Soos ek voorheen al gese het, dit is vir ons en my famielie die naaste aan die natuur, wat jy kan kom en die rustigheid. As ons weer kan kom, sal ons en alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stern S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Lekker ontspan en gerus. Huis is goed toegerus. Lekker braai-area, baie diere, pooltafel is 'n wenner met kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Grant N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

It was amazing. Very nice. We loved the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rtia B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gerieflike verblyf, baie interaksie met die diere. In een woord - fantasmagories. Wat 'n wonderlike plekkie was dit om in te bly. Die breekgoed, potte en panne, glase, ens. was van goeie gehalte. Niks het ontbreek nie. Die spierwit beddegoed is van hotel gehalte. Die diere het ons van die oggend tot laat in die aande besoek. Wat 'n wonderlike tydjie was hierdie paar dae. Ons sal beslis weer hierdie plekkie besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker huisie, alles wat mens nodig het. Baie rustig, netjies en baie bly oor die lugversorger. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84f7e0d19b5f98247bb91058ce690efcb30274f15b105484cea87b426cb6caf6ad95cff357f28990aafe06e3ce919b61c908?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 630 Hawk Leeupoort Vakansiedorp 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.918371 27.647551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang