Hawk 630
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hawk 630 is 'n knus goed geleë en privaat selfsorg-vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en staan waaier het. Daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die huis het twee badkamers, waarvan een buite (opelug) is. Elke badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is om binne of buite kos te maak. Fasiliteite sluit in 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en ander elektriese toebehore. Die sitarea het lugversorging, plafonwaaiers en 'n TV. Bring net u eie dekodeerder.
Bykomende geriewe sluit 'n pooltafel, veerpyltjiebord, bordspeletjies, boma en 'n buitebraai asook motorafdak in. Daar is ook 'n losstaande buite stort vir daai warm dae.
Leeupoort Vakansiedorp het 'n gemeenskaplike swembad wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is en gaste kan vrylopende wild en verskeie voëlspesies sien. Aktiwiteite in die area sluit fietsry, draf, stap en wildritte in. Die dorp het 'n winkel, drankwinkel, slaghuis en 'n restaurant. Koedoeskop, ongeveer 12km vanaf Leeupoort het 'n OK Express winkel, drankwinkel en kitsbank indien nodig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Hawk 630 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeupoort Vakansiedorp Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawk 630, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang