Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawklee Country House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rose selfsorgkothuis
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike selfsorgkothuis is aan die agterkant van die tuin geleë. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met eksklusiewe DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Enkelnagbesprekings is beskikbaar.
Slegs besprekings van 2 nagte of meer sal oor langnaweke aanvaar word.
Die bestuur by Hawklee Country House behou die reg voor om die bespreking na 'n ander chalet te verander indien nodig.
Rook is in die eenhede verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kingfisher-kothuis
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en het uitsigte oor die Leeurivier vanaf die bed en sitarea. Die spa-bad kyk ook uit oor die rivier. Die kothuis is toegerus met 'n yskassie, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket) en 'n gasvryheidspakkie wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Enkelnagbesprekings is beskikbaar.
Slegs besprekings van 2 nagte of meer sal oor langnaweke aanvaar word.
Die bestuur by Hawklee Country House behou die reg voor om die bespreking na 'n ander chalet te verander indien nodig.
Rook is in die eenhede verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Otter-kothuis
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied uitsigte oor die Leeurivier en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sitarea asook 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Die kothuis is toegerus met 'n yskassi, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket) en 'n gasvryheidspakkie wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Enkelnagbesprekings is beskikbaar.
Slegs besprekings van 2 nagte of meer sal oor langnaweke aanvaar word.
Die bestuur by Hawklee Country House behou die reg voor om die bespreking na 'n ander chalet te verander indien nodig.
Rook is in die eenhede verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Owl-gesinskothuis
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied 'n uitsig oor die Leeurivier van die hoogste punt af en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en slaapbanke vir kinders onder 12 jaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het ook 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket), 'n yskassie, verwarmer en 'n gasvryheidspakkie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Enkelnagbesprekings is beskikbaar.
Slegs besprekings van 2 nagte of meer sal oor langnaweke aanvaar word.
Die bestuur by Hawklee Country House behou die reg voor om die bespreking na 'n ander chalet te verander indien nodig.
Rook is in die eenhede verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Guinea Fowl-kothuis
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n balkon wat uitkyk oor die Leeurivier. Die eenslaapkamerkothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed, spa-bad, yskassie, verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale, en badskuim, sepies en tee- en koffiemaakgeriewe wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Enkelnagbesprekings is beskikbaar.
Slegs besprekings van 2 nagte of meer sal oor langnaweke aanvaar word.
Die bestuur by Hawklee Country House behou die reg voor om die bespreking na 'n ander chalet te verander indien nodig.
Rook is in die eenhede verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mallard kothuis
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is perfek vir wittebroodgangers en aan die einde van die ry kothuise geleë en bied 'n ononderbroke uitsig oor die Leeurivier. Die tweede verdieping het 'n luukse koninggrootte-hemelbed, terwyl die grondverdieping 'n en suite-badkamer met 'n privaat spabad en 'n stort het. Die solderkamer beskik oor 'n knus sitarea waar gaste kan ontspan terwyl hulle die rivierlandskap geniet. Hierdie kothuis het moderne geriewe soos 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer en 'n yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Enkelnagbesprekings is beskikbaar.
Slegs besprekings van 2 nagte of meer sal oor langnaweke aanvaar word.
Die bestuur by Hawklee Country House behou die reg voor om die bespreking na 'n ander chalet te verander indien nodig.
Rook is in die eenhede verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 59, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGKqRTfzQ4wrOUZtQyNJ19OJkJV1IpkNPPh2bv0PZqnyS12eK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 59 Dargle Road Hawklee Country House 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.438628 29.936325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang