Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawks Hideaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkes Head-rylaan, Hawks View, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 695 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hawks Hideaway is 'n selfsorgdorpshuis in Beaconbaai in Oos-Londen en dit bied 'n uitstekende uitsig oor die rivier. Die huis front noord, so dit is altyd lekker sonnig.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. 2 van die slaapkamers is op die boonste verdieping en die ander een is op die onderste verdieping. Elke slaapkamer het toegang tot 'n privaat balkon met 'n wonderlike uitsig. Daar is ook 'n aparte gaste-kleedkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 2 van die badkamers het storte en die laaste badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n elektriese stoof, gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met sitplek vir 2 toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en gratis WiFi. Die sitarea lei na 'n dek met sitplek en 'n gasbraai.

Gaste het toegang tot 'n privaat buitestort in die binnehof en 'n buite-waskamer met 'n wasmasjien. Daar is ook 'n binnenshuise omsetter vir beurtkrag, sonkragligte en 'n battery-stelsel vir die motorhuisdeur en komplekshek. Die huis het 'n alarm, al die deure het veiligheidshekke en veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rossouw J
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, dankie.
Aug 2024
Ria M
Saam met vriende
5.0
Vier dag kuier in Oos-Londen. Hawks Hideaway is een van die beste vakansieblyplekke wat ons besoek het. Dit was puik toegerus, baie netjies en luuks. ...
Sien meer
Aug 2023
Henri G
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Uitstekende diens!
Mrt 2023
Michael K
Gesin met klein kinders
4.8
Who would have thought. This apartment is in a complex, it turned out bigger than what we imagined and had the most spectacular view, i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Chris N
Saam met lewensmaat
4.8
Great place and convenient location. We really enjoyed our stay - it was really well located and Carol and Des were great hosts and mad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hawkes Head-rylaan, Hawks View, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hawks Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkes Head-rylaan, Hawks View, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5994720d8cfb43ccb35fcf1f41d6619e0b9a50b62edc9aa68290098a373da5418e739edc63c63d9444f5172f0d8b780eeed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Hawkes Head Drive Hawks View, Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.962477704288 27.955449844076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang