Hayburg House
Beskrywing
Pinotage Apartment het slaapplek vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombisie, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer het 'n groot reënstort, toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n rusbank. Die woonstel bied toegang tot 'n patio met 'n braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die woonstelle word elke tweede dag skoongemaak vir verblyf langer as 2 dae.
Al drie die woonstelle kan eksklusief vir groepe van tot 10 gaste verhuur word.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer het 'n groot reënstort, toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n rusbank. Die woonstel bied toegang tot 'n patio met 'n braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die woonstelle word elke tweede dag skoongemaak vir verblyf langer as 2 dae.
Al drie die woonstelle kan eksklusief vir groepe van tot 10 gaste verhuur word.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Champagne het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die sitkamer het rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n pragtige kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die woonstelle word elke tweede dag skoongemaak vir verblyf langer as 2 dae.
Al drie die woonstelle kan eksklusief vir groepe van tot 10 gaste verhuur word.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 56A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang