Hayburg House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Brendan F - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Jaques R - Jul 2024
Algehele gradering
'n Wonderlike naweek wegbreek en 'n heerlike blaaskans vir die hele familie.
Ashlee L - Jul 2024
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plekkie! Lekkerste beddens en mooiste dekor.
Melinda B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, net jammer dit was net vir oorslaap.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Lizelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Stylvolle gemak.
Carolyne T - Jul 2024
Algehele gradering
Well organised and friendly hospitality.
Henriette E - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties, sal definitief weer daar gaan bly.
Christine B - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Sheraaz S - Mei 2024
Algehele gradering
You get what you pay for.
Sonika M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties. Moderne & pragtige eenheid.
Gerard C - Aug 2024
Algehele gradering
Very easy and enjoyed the apartment.
Germann V - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice, thank you Albert!
Rob G - Feb 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable rooms. Kitchen and balcony area worked well.
Leon H - Apr 2024
Algehele gradering
Heel skaflik - oorsaak die bed. As dit beter was sou ons weer daar gaan slaap.
Anton F - Okt 2023
Algehele gradering
Great, thank you.
Peggy L - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf was heerlik en so mooi, modern en skoon. Heerlik gekuier. Gaan beslis weer kom.
Delmari G - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Hilda H - Jun 2023
Algehele gradering
Heel oulik.
Karin R - Apr 2023
Algehele gradering
Luuks.
Mariana V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige netjiese verblyf.
Stephan S - Feb 2023
Algehele gradering
Goed.
Stephan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid, waarde vir geld.
Verushka L - Aug 2023
Algehele gradering
Moes iewers sentraal oorbly.
Niel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Nico V - Jan 2023
Algehele gradering
Would stay there again.
Charl P - Mrt 2023
Algehele gradering
Maureen was uitstekend!
Natlie D - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Glynnis V - Nov 2022
Algehele gradering
My stay was pleasant, the host was very friendly and I will definitely stay there again.
Gustav N - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende blyplek!
Agatha F - Mrt 2022
Algehele gradering
Was so welcoming by the hostess. Place was so modern and clean and perfect setting and location.
Martin C - Jul 2022
Algehele gradering
Hayburg House bied besonder goeie waarde vir geld. Die feit dat Anton voor ons aankoms geskakel het om finale reëlings te tref en dat Maureen ons by die gastehuis met groot sorg gehelp het om gou tuis te voel verleen 'n persoonlike karakter aan ons oorbly-ervaring.
Mantombi Ruth H - Aug 2021
Algehele gradering
It was good.
Daniver J - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en goeie ligging.
Nevolan L - Jan 2021
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Loraine S - Des 2020
Algehele gradering
'n Absolute juweel in die hartjie van Robertson.
Wilma D - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvryheid.
Razia P - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing short break. Loved it!
Alvin Coetzee C - Jan 2020
Algehele gradering
Stayed with golfing friends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het saam met ander vriende gebly wat gholfspeel.
Baie mooi, nuwe en netjiese huis, sit-/kombuisarea wyd oop ruimte. Hoofslaapkamer baie ruim, baie mooi badkamer. Die tweede kamer het egter nie ruimte of beddens vir volwassenes nie, ook geen elektriesepunt in die tweede kamer nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
George K - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en luuks
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 56A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang