Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hayward's Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Wessel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig en ontspannend. Baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel vir 'n couples wat 'n wegbreek wil hê van die stad lewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Onbeskryflik. Dit was uit die boeke uit, die eenheid was baie skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very nice setting. Enjoyed our stay very much. Clean and in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Clean and sufficient for our requirements. Our stay was great. Good value for money. Good communication between ourselves and the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Baie om te betaal vir wat jy kry, teleurgesteld. Gaan kommunikasie vanaf eienaar behalwe 1 WhatsApp met hekkodes ens. Koffie en tee stasie was leeg en vuil. Handdoeke het grimeringmerke gehad. Deurslot stukkend en moet met 'n slot gesluit word. Toilet drup aanhoudend en hou jou uit die slaap uit.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lauren B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A lovely getaway close to Johannesburg. So spacious. Comfy bed. Lovely aircon. Enormous entertainment area even though only three sleepers. Could spend a lot of time here! Big positives - a shower caddy with hooks (sounds silly but you never find them!), huge bath and shower (inside and outside). Small negatives - no toaster, single-ply toilet paper. Also no lamps or candles for load-shedding. Paul was super helpful, would recommend Haywards to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Really enjoyed our stay. Great stay, very nice for a partner getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Great stay for a weekend breakaway. Great braai vibes in the boma.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lekker en gerieflik. Baie lekker gebly. Die cabins is gerieflik en die badkamer baie mooi. Al klagte is dat hulle moet net seker maak dat die oondjie skoon is voor nuwe gaste inboek. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Heerlike ontspannende bosveldkuier. Heerlike en baie privaat chalets. Die buitestort en bad onder die sterre verklap die vlak van privaatheid wat jy hier gaan geniet. Die ontvangs is totaal elektronies en uiters effektief. Die eenheid kan met 'n effense opgradering doen, jammer die ATKV-oorde is hier die standaard met bv. Snappy Chef-produkte ens. vergelyk Klein Kariba bv.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmUwODJjLTRiZTYtNDdkZS05MzU5LWJjNzEzMzIzZGQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Farm Haywardsvreugde, 775 JR Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343541216791 28.379123210907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang