Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hayward's Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 63 resensies vir Hayward's Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wessel P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P

Baie rustig en ontspannend.

Baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel vir 'n couples wat 'n wegbreek wil hê van die stad lewe!

Carla O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O

Onbeskryflik.

Dit was uit die boeke uit, die eenheid was baie skoon, netjies en baie veilig.

Jarques B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarques B

Very nice setting.

Enjoyed our stay very much. Clean and in a beautiful setting.

Angelique L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique L

Clean and sufficient for our requirements.

Our stay was great. Good value for money. Good communication between ourselves and the owner.

Lee-ann S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lee-ann S

Baie om te betaal vir wat jy kry, teleurgesteld.

Gaan kommunikasie vanaf eienaar behalwe 1 WhatsApp met hekkodes ens. Koffie en tee stasie was leeg en vuil. Handdoeke het grimeringmerke gehad. Deurslot stukkend en moet met 'n slot gesluit word. Toilet drup aanhoudend en hou jou uit die slaap uit.

Lauren B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

A lovely getaway close to Johannesburg.

So spacious. Comfy bed. Lovely aircon. Enormous entertainment area even though only three sleepers. Could spend a lot of time here! Big positives - a shower caddy with hooks (sounds silly but you never find them!), huge bath and shower (inside and outside). Small negatives - no toaster, single-ply toilet paper. Also no lamps or candles for load-shedding. Paul was super helpful, would recommend Haywards to anyone.

Angelique S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Really enjoyed our stay.

Great stay, very nice for a partner getaway.

Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Great stay for a weekend breakaway.

Great braai vibes in the boma.

Annelien H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien H

Lekker en gerieflik.

Baie lekker gebly. Die cabins is gerieflik en die badkamer baie mooi. Al klagte is dat hulle moet net seker maak dat die oondjie skoon is voor nuwe gaste inboek. Verder het ons lekker gebly.

Marius D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Heerlike ontspannende bosveldkuier.

Heerlike en baie privaat chalets. Die buitestort en bad onder die sterre verklap die vlak van privaatheid wat jy hier gaan geniet. Die ontvangs is totaal elektronies en uiters effektief. Die eenheid kan met 'n effense opgradering doen, jammer die ATKV-oorde is hier die standaard met bv. Snappy Chef-produkte ens. vergelyk Klein Kariba bv.

Anel G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anel G

Dit was rustig en privaat.

Met loadshedding was die krag meeste van die tyd af, en was dit bitter warm in die woonstel. Geen kragopwekker nie. Die swembad was nie goed instand gehou nie.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yvette H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yvette H

Lekker in die bos, maar paar probleempies.

Haywards is 'n vreeslike mooi plekkie, maar ons huisie was nie op standaard nie. Ons is geskuif van huisie 5 na huisie 1 waar die eienaar gesê het dat ons meer privaatheid het, maar dit was nie regtig so nie, want die kampers kyk op die stoep uit. Ook was die huisie nie skoongemaak nie. Die vloere was vol stof en was nie gemop nie. Die vadoek in die kombuis was vuil. Daar was net skottelgoedseep vir 1 was. Daar was nie regtig voorsiening vir beurtkrag behalwe 1 liggie in die kombuis nie. Ek dink ons het meer verwag vir die geld waarde. Ook die botteloopmaker is stukkend, asook daar was een lepel of is nie seker se handvastel in die laai. Ek dink die eienaars kan net bietjie aandag skep aan klein goedjies.

Stephan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan L

Ok. Place is lacking maintenance.

Aircons leaking water on inside. Bedding and towels has stains on. Main hall area floors are coming loose. Toilets not working properly. Kitchen very dirty.

Hayward's Game Lodge se terugvoer

Stephan,
Net die volgende :
1. Die aircons is gedurende Desember gediens, maar ons moet hulle waterpyp gereeld buite oopmaak met bye wat grond in die pype sit. Wanneer gaste ons in kennis stel dat die aircon drup gee ons onmiddelik aandag daaraan en maak die pype oop.
2. Ek is jammer oor die beddegoed wat blykbaar merke op gehad het. Ons het nog nooit sulke klagte gehad nie, omdat ons ons beddegoed amper elke 6 maande vervang. Ek gee aandag daaraan.
3. Die saal se hout vloere is los op plekke as gevolg van gaste wat met nat kostuums in die saal ingaan, en koelerbokse wat water lek by die kroeg neersit. Die houtvloere lig vinnig op en is stukkend omdat daar water op die vloere gemors en so gelaat word. Dit is egter net by sekere plekke wat dit stukkend is, en ons is in proses om die gedeelte by die badkamers wat los is nou met teels te vervang in die nuwe jaar.
4. Die toilet in die mans badkamer by die venue het die meganisme vasgehak en nie water ingelaat na dit getrek was nie, Toe ek self by die venue was om te hoor of alles reg is, en ingelig is hieroor het ek dit dadelik reggemaak. Tans werk al die toilette korrek.
5. Die kombuis waarvan jy praat aanvaar ek is die kombuis by die venue. Daar was personeel op diens van Vrydag tot Sondag om die kombuis skoon te hou, en skottelgoed te was. Dis jammer julle het nie net vir hom Saterdag wat hy heeldag daar was nie, gesê om dit wat pla skoon te maak nie.

Dankie vir die terugvoer. Dit was baie besig Desember en het gaste ingebook, soms 2 ure nadat gaste uitgechek het. Ek gee aandag aan al die kommentaar wat jy genoem het want dis al hoe ons kan verbeter, om dit vir ons gaste aangenaam te maak.

Groete,

Paul Hayward

Hayward's Game Lodge
Ilani W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani W

Rustige naweek.

Was baie netjies en privaat. Die buitebad was baie pret vir my dogtertjie. Ons het baie lekker gebly.

Jolandi R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi R

Sielsverfrissende wegbreek!

Ons naweek by Hayward's Game Lodge was heerlik. Ons was 2 gesinne met klein kindertjies en die lodge was net wat ons nodig gehad het. Die ligging is veilig en rustig, maar naby genoeg aan alles vir lekker rondry en verken. Paul was 'n uitstekende gasheer en het ons toegelaat om laat uit te check nadat ons die oggend eers rustig op 'n wildsrit gegaan het. Sal beslis weer kom! Die kampeer plek het ook idillies gelyk.

Engela B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Rustig en netjies. Die braai-area was 'n wenner! Eienaar vriendelik en hulpvaardig.

Eenheid was netjies, skoon en het alles in wat mens nodig het. Die braai-area is stunning vir winter en somer. Die boma was 'n wenner vir die koue aande met 'n aparte braaier. Die buitestort en bad sal lekker wees in die somer. Die eenhede is ver genoeg van mekaar af om privaatheid te verseker. Ons sal beslis weer teruggaan!

Marie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S

Boskuier baie lekker!

Netjies, als wat jy nodig het, stil en gerieflik.

Amanda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Wonderlike plek om Vitamien B (Bos) vlakke te herlaai, chalet se ligging perfek, om wild en voëllewe te geniet.

Chalet is baie goed toegerus, en die stoep en braaiplek ideaal om buite te kuier, vir 'n wonderlike bos ervaring!

Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus C

Was oukei.

Geen hout of ys beskikbaar nie. Moes die lodge verlaat om die nodige goed te kry. Geen skoonmaakdienste nie.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Peter Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Z

Fantasties! Perfekte wegbreek!

Wat 'n wonderlike naweekwegbreek! Skoon chalet, vriedelike eienaar, heerlike stilte.

Trudie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Vrek lekker gewees en sal hul beslis weer gebruik vir 'n lekker wegbreek.

Paul, die eienaar, het verseker dat ons gemaklik is en het dadelik geantwoord as ons iets nodig gehad het. Hul kampstaanplekke is baie, baie netjies en sal ook beslis daar gaan kamp.

Herman R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Lekker rustig in die bos vir 'n vinnige wegbreek.

Paul was gasvry en ons kon bietjie later bly en die dag geniet.

Jurie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie K

Rustig en gerieflik.

Privaat eenhede met 'n tipiese bos rustigheid. Eenhede puik.

Narina V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narina V

Baie rustig, ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Baie goeie kliëntediens, het dadelik welkom gevoel.

Ansie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Was baie rustig.

Plek was baie oulik. Huisie het bietjie aandag nodig maar eienaar was baie hulpvaardig.

Amelda E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda E

Heerlik

Dit was heerlike naweek vol avontuur. Aangesig tot aangesig met 'n olifant en 'n jagluiperd gekom! Sal Hayward's Game Lodge beslis aanbeveel en graag weer daar gaan kuier.

Cobus G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus G

Rustig in die middel van die natuur.

Alles wat mens nodig het om rustig in die natuur te ontspan, en naby genoeg aan ander aktiwiteite om n heerlike vakansie af te rond.

Erika O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika O

Pleasant stay!

Would have loved more of a view, felt a bit boxed in. I understand it's for privacy. Pool area lovely. Thank you.

Garth F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth F

Wonderful place.

Paul is such a warm person really a pleasure to be there.

Corrie E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie E

Lekker gekuier.

Alhoewel ons baie lekker gebly het, het die volgende tog gepla. Die air-con het met die 1ste dag al begin drup - ongelukkig is die air-con bo die bed geïnstalleer, dus drup dit op jou kop en op die beddegoed. Ons het die bed toe weggetrek. Die deur se slot het gesukkel en wou nie altyd sluit nie. Daar is nie 'n plekkie waar jy jou handdoeke in badkamer kan ophang nie ook nie plek vir jou vadoek nie. Beddegoed was ook nie op standaard nie.

Gert D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Baie lekker en privaat.

Baie wild om te sien.

Martin P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Gerieflik, gesellig en baie netjies!

'n Huis weg van die huis. Baie mooi geriewe. Heerlike swembaddens. Wilde gaste kom maak ook 'n draai. Definitief 'n plek wat ons weer sal besoek! Baie dankie Paul!

Carin P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P

So heerlik rustig en privaat in bosveld.

Sal vir seker weer gaan, reserve wemel van wild Paul Hayward het ons op n 3 ure wildrit geneem regtig awesome 10 m van wit renoster bul, baie gemaklike verblyf heerlik geswem en gebraai stunning week gehad by Hayward.

Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J

Nice bungalow with bad attention to detail.

Paul was very helpful and the place has the potential to be excellent, but attention to detail is sadly lacking. The electric DB board has no cover, the bathroom mirror has fallen off, the drain is close to blocked (it might be a full septic tank, because the toilet also empties slowly). The bath inspection hatch cover and wall plugs are skew. Otherwise, pristine environment, but I'm glad my family didn't join me.

Nicolene H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene H

Not satisfied.

This is not a place for small children as said. None of the motorgates were working, I had to get out of my vehicle and open both gates manually. (Owner said that the gates would be fixed the day on which we arrived). There is no reception to book in by, no one shows you where your chalet is. The owner said he will be with you in 20 min, he only showed up 5 hours later. Aircon was leaking on the bed the entire time we were there. My husband had to clean the aircon filters. A piece of cornice was hanging off the ceiling, the one cupboard handle was broken so I had to put a chair in front of it so that my toddler does not hurt herself. The outside shower did not have a shower head, and the pipes were leaking. The light outside by the braai was not working, got told that he does not have spares. No hot water in the kitchen, the sink was loose, very low water pressure in the chalet. No TV or Wi-fi as advertised. The grass was only cut about 500 mm around the chalet so my toddler had to stay on the stoep or inside the entire time. We could not take a guided game drive, as there were no other people and they only take 4 people at a time, we have to pay for 4 people (we were 3 people). No self-drives as said per email. The chalet was clean. This lodge will be fine for a 1 night stay over or if you need a place to sleep for a business trip.

Anita C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Lekker ontspanning.

Baie gerieflike eenhede met bad wat uitkyk op natuur. Voëlliefhebber se paradys en aan die slaap geraak met leeus se gebrul.

Maans B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maans B

Baie goeie ligging, en baie netjies.

Ligging baie goed en naby hoofpaaie. Die uitleg van die eenhede is goed gedoen, met die hoofgebou werklik 'n juweel. Het baie lekker gebly en sal weer gaan kuier.

Hildegard D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard D

Voel soos royalty.

Ongelooflike mooi eenhede met als wat jy nodig het.

Melissa V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Beautiful and peaceful.

Worth every cent you spend, stunning place, neat and clean. What you see is what you get. Owner very friendly. Love this place.

Marlene W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Heerlike kuier, goeie waarde vir geld.

Ons kuier by Haywards Game Lodge was besonder rustig, ons het die wildrit baie geniet en ons gasheer, Paul, was werklik vriendelik en verwelkomend. Ons sal weer kom kuier!

Zelda-marie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda-marie H

Dit was heerlik.

Hayward's was vir ons 'n heerlike wegbreek en die eenhede is baie netjies en die uitleg is baie oulik. Ons het heerlik in ons eie boma langs die vuur gesit en die ekstra bonus van die buitebad was 'n groot bederf. Al wat wel gepla het was die geraas van die pad wat reg langs die Lodge verbyloop. Ten spyte daarvan dat dit in die Dinokeng-area geleë is, (waar ons gehoop het nie so baie, konstante verkeer sal wees nie) het die pad baie geraas. Dit het ongelukkig die bosgevoel heeltemal bederf.

Mariette P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette P

Veilig, gerieflik en home away from home.

Ons het die tydjie by Hayward's Game Lodge baie geniet. Ons het veilig gevoel en het alles tot ons beskikking gehad. Die lodge is op 'n stunning plek geleë en naby aan alles. Ons sal weer gaan!

Nikkie L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikkie L

Wonderlike plek.

Wonderlike plek en mense .Ons het dit baie geniet.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christine O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine O

Rustig.

Eenheid wat ek bespreek het was beskikbaar met stukkende badkamerdeur sonder 'n voordeurslot. Ons het verskuif na 'n ander. Geen handdoekrelings of vadoekhakkies. Daar is geen seepbakkies nie. Die lugversorger was beslis nie 'n voldoende vir die grote van die vertrek nie.

Mn E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mn E

Disappointed.

We were very disappointed. Not at all like photos on advertisement, not worth the money. Problems we encountered: 1) Air-conditioning was too small and insufficient for size of chalet. It was melting hot. 2) Fridge did not work properly, could not keep our food cold. We had to throw away most of our food, as it went off, due to fridge not working. 3) We were only supplied with a small amount of toilet paper and the dish wash liquid holder in kitchen was empty. I had to drive and find a general store for toilet paper and dish wash liquid. 3) Our unit door could not lock, therefore, we slept at night with an unlocked door. 3) Gate access to premises was not working, kept on breaking down, we had to keep on phoning the owner, to help us get into the premises. 4) Nice bathroom, but water supply to fill bath ran so slowly, it took forever to fill. 5) No hand towel rails in bathroom to hang towels. 6) Bedding was old and sheets were torn. 7) Bath towels did not smell clean. We used our own. Very disappointing stay.

Marianne K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

Baie oulik, skoon, netjies en privaat.

Lekker privaat. Sal definitief weer gaan.

Rudolph J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph J

Rustigheid in gemak, weg van die stad se gewoel.

Ons ontvangs was vriendelik. Die eenheid skoon en netjies en gerieflik. Geen probleme nie en die wildrit was 'n ongelooflike ervaring. Sal vir seker weer terugkeer.

Minda J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda J

Baie rustig gewees!

Blyplek was netjies en skoon. Privaat en naby genoeg vanwaar my skoonsus hulle gebly het. Sal vir seker hier kom ontspan.

Cindy M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Heerlik in die bos en lekker ontspan.

Lekker gebly in en om die bos. Verblyf is pragtig en skoon. Paul is baie gasvry en het ons op 'n wildrit gevat waar ons renosters en 'n paar diere gesien het. Jacuzzi was lekker in die aand.

Marius G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Eenhede baie netjies. Eienaar baie hulpvaardig. Wildritte die moeite werd.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Eienaar doen moeite om jou welkom te laat voel.

Frikkie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L

Baie rustige wegbreek uit die stad.

Baie lekker gebly en dis naby die stad vir vinnige wegbreek.

Nico B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Heerlik, stil, pragtige omgewing.

Ons het heerlik gebly. Geen probleme gehad nie. Daar was voldoende warm water vir 'n heerlik bad. Alles wat nodig was kon ons vind. Ons sal Haywards Game Lodge aanbeveel as jy van die stadslawaai wil wegbreek.

Christel K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel K

Voel of jy by familie gaan kuier het.

Ons het heerlike gebly en het die geriewe baie geniet. Die kindertjies het hulself gate uit geniet.

Martin H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin H

Baie lekker.

Heeltemal aanvaarbaar. Heerlike bad.

Willem N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Lekker rustig.

Moeite werd vir 'n naweekbreek en weg te kom.

Danie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Baie rustig.

Rustige, netjiese verblyf.

Rykie R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rykie R

Ons het dit baie geniet!

Die chalet was pragtig, veral die badkamer! Rustigheid was heerlik met voëltjies in bome rondom die chalet. Het self die jakkalse hoor skree. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Een van die manne het vinnig na ons aankoms vir ons hout gebring en selfs ons vuurtjie aan die gang gekry. Ons het die wildsrit baie geniet. Die enigste probleem was dat daar geen handdoekrelings in die badkamer was nie, ook nie plek om die vadoeke in die kombuis op te hang nie.

Jaco N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco N

Geen van die Big 5 gesien nie, rotte het ons splinternuwe bakkie se drade af gekou.

Die lodge self is mooi en al die geriewe is daar, maar ek was net baie teleurgesteld omdat ons die hele naweek gery het in die Dinokeng-reservaat en geen van die Groot 5 gesien het nie. Toe ons Sondagoggend wou ry toe voel my man daar is niks krag in ons splinternuwe bakkie wat ons 2 dae terug gekoop het nie. Ons het toe gesien dat of 'n rot of 'n eekhoring die pypies binne die enjin gevreet het. Ons het maar op genade huis toe gery en die bakkie toe terug gevat Toyota toe waar hulle ook bevestig het dis 'n rot wat die pypies stukkend gevreet het. Gelukkig het Toyota die pypies gratis vervang .Die restuarante in die omgewing in die Dinokeng se kos is ook nie op goeie standaard nie alhoewel die pryse bietjie ridiculous is. Ek sal Hayward Lodge aanbeveel vir 'n funksie of verjaarsdagpartytjie maar as jy volop wild wil sien, smaaklike kos wil geniet en in luxury wil bly asook 24 uur room service wil hê, is die lodges in die Pilansberge eerder waar jy alles verseker sal kry.

Tarryn C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tarryn C

Great service but disappointing accommodation.

See stars.

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmUwODJjLTRiZTYtNDdkZS05MzU5LWJjNzEzMzIzZGQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Farm Haywardsvreugde, 775 JR Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343541216791 28.379123210907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang