Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haze Vlakte Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Rustig, asemrowende view en sielsverkwikkend.

Dit was 'n wonderlike wegbreek! Uitstekend toegerus, alles wat mens nodig het. Ure se genot vir die kinders in die rivier. Vlak genoeg vir 'n 4-jarige om lekker diep in te loop. Ons kon die kinders sien speel van ons braaiplek af, wat fantasties was. Ons sal beslis terug wees.

Tanya S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Ongelooflike uitsig!

Ons het die rustigheid en uitsig ongelooflik geniet. Ons sal definitief weer ons batterye op Haze Vlakte gaan herlaai.

Elbie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie E

Baie lekker en hope pret vir die kinders. Ons het dit baie geniet!

Baie lekker en hope pret vir die kinders.

Genevieve E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Genevieve E

Peaceful and remote.

The place is rather remote but really amazing if your plan is to get away from the hustle and bustle of city life. Just remember to pack extra fresh sealed bottled water for drinking, brushing teeth, etc.

Tanya L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya L

Rustige atmosfeer en netjies.

Sou 'n TV geniet het aangesien ons 4 nagte daar was en die weer niks toegelaat het nie. Ons kon darem die binnebraai geniet. Benodig net 'n nuwe rooster, ou een is baie geroes. Die stortkoppe het op dag 1 probleme gegee en waterdruk was baie swak. Water ook nie drinkbaar nie. Karen het dadelik aandag daaraan gegee. Verder nie probleme nie, baie rustig en mooi met al die diere wat rondloop!

Sanet D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Plaasvakansie, met baie om te doen.

Pragtige uitsig op die rivier, tubes om op rivier te dryf, groot grasperk voor die eenhede waar ons vollieval gespeel het. Linda was 'n uitstaande bestuurder. Sy was baie behulpsaam, maklik om te kommunikeer. Die eenhede was goed toegerus.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Sanet. Lekker gewees om julle te hê. Hoop julle kom weer kuier. Groete. Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Juanita E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Rustig.

Baie rustig. Ons het dit geniet.

Ivan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan H

Baie lekker, rustig en mooi.

Ons het die naweek baie geniet en daar is lekker baie spasie vir die kinders om buite te speel. Die huis het alles wat jy nodig het.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Ivan.

Dit was lekker om julle te he.

Sien weer.
Groete,
Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Sanet D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Heerlik afgeskakel.

Pragtige plekkies. Ons het 4 eenhede gehuur vir hele familie. Almal kon lekker saamkuier by gemeenskaplike area, maar het ook privaatheid van eie eenheid gehad.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Sanet. Dit was lekker om julle te hê. Sien weer. Groete, Karen.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Nazlie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazlie C

Perfect break from city life.

We had the most amazing, relaxing break on the farm. The quiet peacefulness was exactly what we were looking for. Our only company was the chickens, the cows and sheep. The hosts are super friendly and welcoming. Everything we needed was provided. We will definitely visit again with family and friends and make use of the canoe and bicycles which is also available for guests to use.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Nazlie, it is always nice to have guests like you. I am glad that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you soon. Regards, Karen.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Jason L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason L

Relaxation with a great view.

Beautiful setting with the river on your doorstep.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Jason hope to see you again.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Nicole V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole V

Relaxing stay

Lovely chalet, bigger than most we have stayed in. Clean, comfy and equipped with everything one needs. They offer tubes, rowboats and bikes for enjoyment too, which is such a nice touch. Lovely, relaxing views. Only downfall was the water. Although clean, it is very brown and somewhat off putting for us spoilt city folk.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Nicole, glad you enjoyed your stay thanks for your positive feedback and looking forward to seeing you soon.
Regards,
Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Arno S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno S

Lekker.

Dit was baie lekker gewees naby die rivier. Ons het vis gevang, geswem, quadbike gery en gekano. Die eienaars het alles op die perseel beskikbaar gehad. Die kinders het dit baie geniet. Met die strande en ander plekke wat gesluit was het die perfek vir ons uitgewerk.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Arno, baie dankie ons waardeer terugvoer. Ek is bly julle het geniet. Groete, Karen.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Simone G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

Wat 'n heerlike week saam met familie en vriende!

Heerlike braai en visvang.

Niel M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel M

Lekker rustig en sentraal.

Was 'n lekker kuier. Die huis was goed toegerus en netjies en skoon. Dit moet baie lekker in die somer wees om daar te bly. Die plaas is baie sentraal en ons het al die dorpies in die omgewing besoek. Baie dankie aan Karen vir haar gasvryheid.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Niel sien daarna uit om julle weer te sien.Groete Karen.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Anton M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Baie mooi en rustige plek.

Kan lekker rus en kinders kan speel op die groot areas op die plaas, fietsry en net kind wees. As jy wil gaan rus en ontspan is dit die plek vir jou. Vriendelike mense, eenheid is pragtig en als wat jy nodig het is daar. 100% die moeite werd gewees. Sal weer terug gaan.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Anton, baie bly julle het geniet.Sien uit om julle weet te sien.Groete Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Lodine R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodine R

Stylvolle akkommodasie.

Dit is fantasties wanneer die prentjie wat jou by die voordeur begroet dieselfde is as die op die webtuiste! Welgedaan Karin, dit is 'n pragtige plek wat ons kon geniet ten spyte van die slegte weer. Ons sal definitief terugkom.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation se terugvoer

Lodine,
Baie bly julle het geniet hopelik is weer beter volgende keer en julle kan rivier geniet.
Sien uit na julle volgende kuier.
Baie dankie,
Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haze Vlakte Plaas., Elim, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV85mP0z5nhf05YAbIoeuN1MdnIBIChbbMhAmFQdVjvnniqe9GG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Haze Vlakte Farm Elim 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.6328171 19.8516429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang