Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haze Vlakte Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Janine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, asemrowende view en sielsverkwikkend. Dit was 'n wonderlike wegbreek! Uitstekend toegerus, alles wat mens nodig het. Ure se genot vir die kinders in die rivier. Vlak genoeg vir 'n 4-jarige om lekker diep in te loop. Ons kon die kinders sien speel van ons braaiplek af, wat fantasties was. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflike uitsig! Ons het die rustigheid en uitsig ongelooflik geniet. Ons sal definitief weer ons batterye op Haze Vlakte gaan herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker en hope pret vir die kinders. Ons het dit baie geniet! Baie lekker en hope pret vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Peaceful and remote. The place is rather remote but really amazing if your plan is to get away from the hustle and bustle of city life. Just remember to pack extra fresh sealed bottled water for drinking, brushing teeth, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2023

Rustige atmosfeer en netjies. Sou 'n TV geniet het aangesien ons 4 nagte daar was en die weer niks toegelaat het nie. Ons kon darem die binnebraai geniet. Benodig net 'n nuwe rooster, ou een is baie geroes. Die stortkoppe het op dag 1 probleme gegee en waterdruk was baie swak. Water ook nie drinkbaar nie. Karen het dadelik aandag daaraan gegee. Verder nie probleme nie, baie rustig en mooi met al die diere wat rondloop!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Plaasvakansie, met baie om te doen. Pragtige uitsig op die rivier, tubes om op rivier te dryf, groot grasperk voor die eenhede waar ons vollieval gespeel het. Linda was 'n uitstaande bestuurder. Sy was baie behulpsaam, maklik om te kommunikeer. Die eenhede was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Hallo Sanet. Lekker gewees om julle te hê. Hoop julle kom weer kuier. Groete. Karen

Juanita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig. Baie rustig. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Baie lekker, rustig en mooi. Ons het die naweek baie geniet en daar is lekker baie spasie vir die kinders om buite te speel. Die huis het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Baie dankie, Ivan. Dit was lekker om julle te he. Sien weer. Groete, Karen

Sanet D
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Heerlik afgeskakel. Pragtige plekkies. Ons het 4 eenhede gehuur vir hele familie. Almal kon lekker saamkuier by gemeenskaplike area, maar het ook privaatheid van eie eenheid gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Hallo Sanet. Dit was lekker om julle te hê. Sien weer. Groete, Karen.

Nazlie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Perfect break from city life. We had the most amazing, relaxing break on the farm. The quiet peacefulness was exactly what we were looking for. Our only company was the chickens, the cows and sheep. The hosts are super friendly and welcoming. Everything we needed was provided. We will definitely visit again with family and friends and make use of the canoe and bicycles which is also available for guests to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Nazlie, it is always nice to have guests like you. I am glad that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you soon. Regards, Karen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haze Vlakte Plaas., Elim, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV85mP0z5nhf05YAbIoeuN1MdnIBIChbbMhAmFQdVjvnniqe9GG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Haze Vlakte Farm Elim 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.6328171 19.8516429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang