Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haze Vlakte Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haze Vlakte Plaas., Elim, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Haze Vlakte Self-catering Accommodation is in die Nuwejaars Natuurreservaat geleë en bied 4 luukse eenhede met slaapplek vir 4 vanwaar wonderlike, rustige sonsondergange bewonder kan word.

Elke eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, en beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n stoof, 'n ketel en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei bevat. Boonop het elke eenheid 'n sitarea met 'n stapelbed of 2 enkelbeddens vir 2 kinders om op te slaap.

Die eiendom bied ook 'n braai-area vir gaste om te gebruik. Gaste kan visvang, in die dam swem, voëlkyk, die fietsry- of staproetes in die omgewing verken, en ook die wynproeplase in die omgewing besoek. Die gewilde Black Oystercatcher Restaurant is sowat 4 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Haze Vlakte Plaas., Elim, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haze Vlakte Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haze Vlakte Plaas., Elim, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV85mP0z5nhf05YAbIoeuN1MdnIBIChbbMhAmFQdVjvnniqe9GG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Haze Vlakte Farm Elim 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.6328171 19.8516429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang