Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazeldene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazeldene is een van die eerste huise wat in Colesberg gebou is en het 'n ryk Anglo-Boereoorlog-geskiedenis. Die huis het aan Mevrou Hobcork behoort en is naweke as 'n dorpshuis gebruik. Die ingang na die kamers is in Bellstraat, 'n tipiese eenrigtingstraat in 'n Karoo-dorpie met byna niks verkeer nie.

Gaste kan tussen 6 individuele slaapkamers wat gerieflik en ruim is, kies. Die gerieflike, ruim kamers het privaat ingange, en suite-badkamers met ruim storte en privaat stoepe.

Die kamers word daagliks skoongemaak waartydens linne en handdoeke geruil word. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Buiten die tydskrifte in elke kamer is daar ook inligting oor die geskiedenis van Colesberg en hoe die gemeenskap deur die Anglo-Boereoorlog geraak is.

Daar is veilige parkeerplek en die Bordeaux-restaurant en -koffiewinkel op die perseel. Ontbyt, middagete en aandete word in die Bordeaux -restaurant en -koffiewinkel met DStv bedien.

Rook word nie toegelaat nie. Om gesinne aan te spoor om die rustigheid van Colesberg te verken, is daar nie TV's in die kamers nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Herman L
Gesin met tieners
5.0
Terugkeerbaar. Ons het lekker gebly. Baie dankbaar oor lugreëling.
Des 2024
Kevin O
5.0
Nice place, would go there again. My family and I enjoyed the accommodation. The restaurant is on the adjacent premises, which was very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Christy P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, rustig en die moeite werd. Ons het oornag in Colesberg. Hazeldene was die beste plekkie wat ons kon kies. Heerlike restaurant en lekker speel...
Sien meer
Des 2024
Zacharias S
Gesin met tieners
3.6
Cozy and relaxing. Cozy and relaxing, parking a bit tight but managed. Great beds and very clean overall. Enjoyed our stay and would re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Annona D
Gesin met tieners
3.0
Redelik gerieflik. Overpriced. Gerieflik met restaurant op perseel. Maar sou graag self 'n vleisie wou braai vir laaste aand van vakansie, maar geen g...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 222

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hazeldene het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3MjI2YjQwLTE2NDEtNDRkOS1iMmRlLTdmYzQ0ODY5OWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 5 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721639147124 25.095828473568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang