Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jeanine F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Little piece of heaven. Die Melkstal was absolutely perfect! It was everything we wanted and needed in a place. Ideally situated just outside town, it was lovely and quiet and very peaceful; away from the hustle and bustle of town, yet close enough to be near everything. The views are positively breathtaking and just mesmerising. Waking up and seeing the sun rise over the fields full of sheep and lambs, and the glorious mountains in the background is enough to soothe any weary soul. The house itself is perfect. It has everything you need for a home away from home. The rooms are spacious with very comfy beds and warm bedding whilst the kitchen is well equipped with all the basics you will need. It was surprisingly very warm and snug on those super chilly nights, and wonderfully cool and refreshing on those blistering hot days! At night, it is so wonderfully dark you can do incredible star gazing. It really is an idyllic spot and I cannot recommend it enough. We will definitely be back next time we are heading to Oudtshoorn. You cannot go wrong staying here! The host is so lovely, friendly, understanding and accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dis 'n lekker plaashuis om in te bly. Die verblyf was lekker en die ou huis is groot en netjies. Lekker kuiers rondom die vuur buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

We stopped for two nights en route back to Cape Town. Enjoyed a lovely walk on the farm and activities in Oudtshoorn. Anita, our host, was a lovely and great communicator. The place was clean and had everything we needed for some relaxing downtime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Lovely comfortable and spacious place to stay. Chrismari was great meeting us and filling us in about the area. Beautiful home. Great decor and extremely comfortable. We had a lovely stay in Oudtshoorn with lots to do. Beautiful views and best braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiekus V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Baie lekker rustige plaaskuier. UItsig van die huisie is pragtig. Sal verseker mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Lovely tranquil location, fairly private. The hosts kept in touch with us sharing load shedding times, routes etc. A working Ostrich farm. I loved the male Ostrich who kept us entertained. The rooms were nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2022

Baie rustig. Ons het die tyd baie geniet en sal definitief verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charles P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Oudshoorn se gasvryheid op sy beste. Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Lekker braaiplek waar jy laat in die nag kan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Heerlik gekuier. Baie gerieflik. Baie dankie aan Hannes en Chrismarí van Hazenjacht Karoo. Ons was 14 persone in totaal en het die twee nagte op die plaas terdeë geniet. Die geriewe was uitstekend. Die gasvryheid en behulpsaamheid ook. Ons beveel met vrymoedigheid verblyf by Hazenjacht aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsofie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Beste gastehuis ooit! Pragtig, groot, veilig, skoon, wonderlike gasvrou! Ons wens ons kon langer bly en sal in die vervolg elke keer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrismari
Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis
Baie dankie. Julle is welkom. Groete Chrismari

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3djI4xiEjD34dyuqeBN6MEMEnnxKnxNDFlxjDEurLl5G7BP6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the N12 Stolsvlakte 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590527813078 22.287274003029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang