Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeanine F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine F

Little piece of heaven.

Die Melkstal was absolutely perfect! It was everything we wanted and needed in a place. Ideally situated just outside town, it was lovely and quiet and very peaceful; away from the hustle and bustle of town, yet close enough to be near everything. The views are positively breathtaking and just mesmerising. Waking up and seeing the sun rise over the fields full of sheep and lambs, and the glorious mountains in the background is enough to soothe any weary soul. The house itself is perfect. It has everything you need for a home away from home. The rooms are spacious with very comfy beds and warm bedding whilst the kitchen is well equipped with all the basics you will need. It was surprisingly very warm and snug on those super chilly nights, and wonderfully cool and refreshing on those blistering hot days! At night, it is so wonderfully dark you can do incredible star gazing. It really is an idyllic spot and I cannot recommend it enough. We will definitely be back next time we are heading to Oudtshoorn. You cannot go wrong staying here! The host is so lovely, friendly, understanding and accommodating!

Anton K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Dis 'n lekker plaashuis om in te bly.

Die verblyf was lekker en die ou huis is groot en netjies. Lekker kuiers rondom die vuur buite.

Michael S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

We stopped for two nights en route back to Cape Town.

Enjoyed a lovely walk on the farm and activities in Oudtshoorn. Anita, our host, was a lovely and great communicator. The place was clean and had everything we needed for some relaxing downtime.

Pam L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam L

Lovely comfortable and spacious place to stay.

Chrismari was great meeting us and filling us in about the area. Beautiful home. Great decor and extremely comfortable. We had a lovely stay in Oudtshoorn with lots to do. Beautiful views and best braai area.

Wiekus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiekus V

Baie lekker rustige plaaskuier. UItsig van die huisie is pragtig.

Sal verseker mense aanbeveel.

Linda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Lovely tranquil location, fairly private. The hosts kept in touch with us sharing load shedding times, routes etc.

A working Ostrich farm. I loved the male Ostrich who kept us entertained. The rooms were nice and clean.

Jacques V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Baie rustig.

Ons het die tyd baie geniet en sal definitief verblyf aanbeveel.

Charles P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Oudshoorn se gasvryheid op sy beste.

Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Lekker braaiplek waar jy laat in die nag kan kuier.

Alwyn D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Heerlik gekuier. Baie gerieflik.

Baie dankie aan Hannes en Chrismarí van Hazenjacht Karoo. Ons was 14 persone in totaal en het die twee nagte op die plaas terdeë geniet. Die geriewe was uitstekend. Die gasvryheid en behulpsaamheid ook. Ons beveel met vrymoedigheid verblyf by Hazenjacht aan.

Elsofie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsofie S

Beste gastehuis ooit!

Pragtig, groot, veilig, skoon, wonderlike gasvrou! Ons wens ons kon langer bly en sal in die vervolg elke keer daar oorslaap.

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis se terugvoer

Baie dankie. Julle is welkom.
Groete
Chrismari

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis
Bea V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V

Besonderse ervaring!

Dit was absoluut 'n hoogtepunt vir ons om op die plaas te kon slaap! Die huis van oom Manus is fantasties.

Alida P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Lekker knus en snoesige Karoo rus!

Ons was baie gasvry deur Chrismari ontvang en met die inklok was Die Melkstal reeds snoesig en warm voorberei vir die koue weer met alle paneel verwarmers aangeskakel. Die Melkstal Huis het nog lekker dik mure wat gemaak het saam met die kletterende kaggeltjie dat die huis in die koue Karoo nag so heerlik warm en knus was! Ons het vreeslik heerlik geslaap onder die pragtige wit en goeie kwaliteit katoen beddegoed en smaakvol toegeruste kamers. Ons kon 'n lekker groot kampvuur maak in die ronde klip braaiput en salig ontspan onder die pragtige Karoo-sterrehemel verwyder vanaf enige steurnis. Ons kinders het dit ook vreeslik geniet om die volstruise van nader te besigtig. Baie dankie Chrismari, ons sien julle beslis weer!

Henriette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

Die plaaservaring was wonderlik.

Hazenjacht Karoo Lifestyle was 'n wonderlike ervaring. Die sonopkoms en -ondergang is so mooi. Die rustigheid van die plaas is iets om te beleef. Was heerlik om tydens ons verblyf met 'n heerlike koppie koffie buite te sit in die oggend en te sien hoe die plaasbedrywighede begin. Die Melkstal was baie netjies en ons is vriendelik ontvang. Beveel dit gerus aan as iemand van die gejaagheid wil wegkom. Het ware rus hier gevind.

Hermanus G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus G

Aangenaam om in 'n skoon en netjiese plek in 'n rustige omgewing te bly.

Baie lekker gebly in 'n baie netjiese en skoon huis met alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar bly en kan dit sterk aanbeveel.

Nina H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nina H

A lovely farm stay!

My husband, 2 year old son and I spent 3 wonderful nights here. My toddler loved roaming around in front of the house and walking up with us to see the ostriches. The house was warm, despite the cold weather. The fireplace in the lounge, wall panel heaters in the bedrooms and electric blankets kept us cosy. A peaceful place to stay with everything we needed.

Robert E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert E

Gemaklik en gerieflik en weg van die stad se lawaai. Net reg as jy rustigheid en kwaliteit samesyn verlang.

Die huis is goed toegerus met al die basiese benodighede en is baie gerieflik en knus. Die gasvrou is uiters behulpsaam en baie vriendelik. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik. Enigste probleem was dat die braai nie beskut is nie en in die wind kan dit nogal onplesierig raak. Gelukkig is dit mobiel en kon ons dit skuif na 'n meer beskutte area. Ek kan Plaaswerfhuisie met vrymoedigheid aanbeveel. Aanwysings moet gekorrigeer word: Die afdraai na die huisies is nie op die Onverwagpad nie. Jy ry verby die Onverwag afdraai en ongeveer 1,1 km verby die afdraai (maar steeds op die hoofpad) is die afdraai na die huisies op die regterkant (ook 'n grondpad). Daar is 'n bordjie met die plaaswerf huisies op, maar is baie klein en kan maklik gemis word, veral in die nag.

Jeanine M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M

Dit was fantasties!

Ek sal hierdie plekkie beslis vir almal aanbeveel! Dit is 'n wonderlike plek! Baie netjies, ruim en groot. Was lekker om die beeste en volstruise te sien. Ek sal beslis graag weer wil gaan kuier daar!

Johann S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Lekker plaasgevoel.

Baie goeie waarde vir geld. Net die dubbelbedmatras was baie hard dus ongemaklik. Ontvangs was vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3djI4xiEjD34dyuqeBN6MEMEnnxKnxNDFlxjDEurLl5G7BP6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the N12 Stolsvlakte 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590527813078 22.287274003029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang