Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Lieflike tuin. Naby aan baie plekke. Ons het baie lekker gebly, die huis was baie mooi skoon, goed ingerig. Die tuin is baie mooi met die blomme en die mooi grasperk. Dankie vir almal van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjiese huisie, baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker omgewing om te besoek met klein kinders. Ons het baie gemaklik gebly en het alles gehad wat ons kon nodig hê. Die ligging is heel goed en sentraal om na Oudtshoorn, De Rust, of Tuinroete se kant toe te reis. Daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing terwyl dit ook net lekker was om die natuurskoon rondom die huis te geniet. Ons kon lekker kuier rondom 'n braaivleisvuur in die aande nadat ons die omgewing deur die dag verken het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crainauw C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, veilig, goed georganiseerd. Dit was werklik 'n goeie verblyf. Netjies en alle geriewe was in orde. Goeie ligging asook veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Pragtige huisie en goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Die stilte van die plaas was goed vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stanley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Loved the peaceful farm life. Hannes and Chrismarie were very accommodating. The cottage was very clean and comfortable and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Really good value for money. Very nice place. Convenient for exploring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelooflik mooi en rustig! Ons het só lekker gebly. Dit was so moooi en rustig en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlike verblyf waarvandaan die omgewing verken kan word. Huisie is ruim, gerieflik, skoon en netjies met alles wat mens kan benodig. Die omgewing is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike And Tessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Super time, comfortable, safe and a great view. We had a wonderful time staying seven nights over Christmas 2023. We did rather little. Stayed in cottage 'Spitzkop' which was very clean and comfortable, with a lovely stoep and view. A delightful pad stal just down the road too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang