Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Hazenjacht Karoo Lifestyle
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Lieflike tuin. Naby aan baie plekke.

Ons het baie lekker gebly, die huis was baie mooi skoon, goed ingerig. Die tuin is baie mooi met die blomme en die mooi grasperk. Dankie vir almal van die plek.

Gideon M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Netjiese huisie, baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.

Reinhard S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard S

Baie lekker omgewing om te besoek met klein kinders.

Ons het baie gemaklik gebly en het alles gehad wat ons kon nodig hê. Die ligging is heel goed en sentraal om na Oudtshoorn, De Rust, of Tuinroete se kant toe te reis. Daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing terwyl dit ook net lekker was om die natuurskoon rondom die huis te geniet. Ons kon lekker kuier rondom 'n braaivleisvuur in die aande nadat ons die omgewing deur die dag verken het.

Crainauw C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crainauw C

Netjies, veilig, goed georganiseerd.

Dit was werklik 'n goeie verblyf. Netjies en alle geriewe was in orde. Goeie ligging asook veilig. Baie dankie.

Johan D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Pragtige huisie en goed toegerus.

Ons het heerlik gebly. Die stilte van die plaas was goed vir ons.

Stanley P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley P

Loved the peaceful farm life.

Hannes and Chrismarie were very accommodating. The cottage was very clean and comfortable and very peaceful.

Alan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D

Really good value for money.

Very nice place. Convenient for exploring.

Celesté D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté D

Ongelooflik mooi en rustig!

Ons het só lekker gebly. Dit was so moooi en rustig en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Adri D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Heerlike verblyf waarvandaan die omgewing verken kan word.

Huisie is ruim, gerieflik, skoon en netjies met alles wat mens kan benodig. Die omgewing is asemrowend.

Mike And Tessa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike And Tessa M

Super time, comfortable, safe and a great view.

We had a wonderful time staying seven nights over Christmas 2023. We did rather little. Stayed in cottage 'Spitzkop' which was very clean and comfortable, with a lovely stoep and view. A delightful pad stal just down the road too.

Celia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia P

Skoon, netjiese eenhede met 'n rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Wonderlike verblyf, netjies, goed versorg en sal weer gaan.

Gasvryheid van Chrismari was wonderlik. Die Spitzkop-huisie waarin ons twee paartjies tuisgegaan het, is baie goed gemeubileerd en toegerus met alles en meer as wat ons verwag het. Was 'n tuiste weg van ons huis af wat ek met vertroue kan aanbeveel. Ons sal beslis weer hiervan gebruik maak wanneer ons in die omgewing moet oorslaap. Die 3 nagte wat ons daar spandeer het, was te min. Baie dankie.

Samuel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel V

Netjies en sakpas.

Die huisie is gerieflik en is net langs die R62. Dit is ideaal vir twee paartjies of 'n gesin met 2 kinders. Die geriewe is goed en die huisie is netjies ingerig.

Christel P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel P

Pragtige plekkie met rustige atmosfeer.

Die eenhede is pragtig met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf. Baie rustig met die mooiste uitsig.

Jan Jacobus W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Jacobus W

Baie meer as net 'n oulike naam!

Ons benader ons verblyf via die Kamanassie-roete wat net skuins anderkant Uniondale begin en ons tot in Dysselsdorp bring. Hazenjacht Karoo Lifestyle bied uitmuntende verblyf, net af van die N12, tog ver genoeg dat jy glad nie die verkeer hoor nie. Ons ag ons bevoorreg om akkommodasie van sulke hoogstaande gehalte te mag geniet. Baie dankie gasvrou Chrismari, dat julle hierdie keurige verblyf aan gaste toevertrou! Dit was ook spesiaal dat julle van jul plaas elders af gery het om ons 'n veilige reis toe te wens.

Prof Hannes V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Vriendelike ontvangs. Keurig en skoon. Ligging goed.

Chrismari se kommunikasie is uitstekend. Sy het ons persoonlik ontvang. Die eenheid. Was baie skoon, keurig en gerieflik. Lekker stil omgewing op die plaas. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Karien M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Huis was baie skoon en netjies. Decor pragtig en smaakvol. As ons enige iets nodig gehad het, was sie hostess net 'n oproep weg.

Beveel die slaapplek aan vir almal.

Vince A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vince A

Excellent place to stay, on price difficult to beat in terms of the offering.

The accommodation is about 15 km outside Oudtshoorn. If you enjoy some of the other activities (Cango Caves, wine farms, ostrich farms, water slides), then it is in the opposite direction of all those activities. Lovely stay, helpful and friendly guest house owner. Furnishings are good and there is a TV with limited DStv boquet. Safe with good security. Nice verandah area and very child friendly (the unit we stayed in had a bath).

Ferdi R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi R

Rustige plaasverblyf met asemrowende berguitsigte.

Ons het heerlik gebly in die Spitzkop eenheid. Die eenheid is luuks en uiters gemaklik en was silwerskoon. Beddegoed van hoë gehalte. Die eenheid is lekker privaat en mens kan net nie moegraak van die uitsig oor die berge nie. Goeie sekuriteit. Lekker braaigeriewe.

Shawn J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn J

Fantasties

Gasvryheid was eerste klas.

Martie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Rustig en waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese verblyf. Uitstekend ingerig. Baie rustig.

Lynette O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Heerlik. Rustig.

Pragtige uitsig op die berge. Akkommodasie uitstekend.

Catherine B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Welcoming, peaceful, clean and well appointed.

Pet friendly with fenced yard. Two poodles loved exploring and we relaxed very well.

Hendrik K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Netjies en volledig toegerus.

Gerieflike huisie en vriendelike gasvrou.

Eurika W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika W

Gerieflik, gemaklik en onvergeetlik.

Uistekende gasvrou. Plekkie was pragtig skoon en ons kon enige tyd op haar knoppie druk vir enige iets wat ons benodig. Lugverkoeling was ’n bonus met die hele week se temperature bo 31. Kombuis het alles wat jy benodig en die kamers se beddegoed is uit die boonste rakke. Soveel om te doen in en rondom Outshoorn. Ons het ons kuier verskriklik geniet.

Hazenjacht Karoo Lifestyle se terugvoer

Baie dankiem julle is altyd welkom.

Hazenjacht Karoo Lifestyle
Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Uiters netjies en mooi.

Die eenheid het ons bietjie verbaas. Die ligging is bitter mooi en die eenheid is ook baie privaat. Ons het baie lekker hier gebly en die host is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het oornag op pad terug van vakansie en die eenheid het alles maklik vir ons gemaak - voldoen regtig aan alle vereistes en meer.

Hazenjacht Karoo Lifestyle se terugvoer

Baie dankie Jaco. Julle is baie welkom.
Groete,
Chrismari

Hazenjacht Karoo Lifestyle
Louis S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Awesome

Very nice views and very peaceful and relaxed

Hazenjacht Karoo Lifestyle se terugvoer

Julle is baie welkom. Groete, Chrismari.

Hazenjacht Karoo Lifestyle
Reonald H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reonald H

Baie rustig, veilig en aangenaam.

By ons aankoms is ons deur die gasheer ingewag. Dit was 'n aangename verrassing. Baie vriendelik en behulpsaam. Ons is baie tevrede met die opset van die plek, maar sou verkies het om in die boonste eenheid, Spitzkop, te kon bly. Al drie eenhede is dieselfde, maar Spitzkop is baie meer privaat en dit is waarna ons gesoek het. Dit sal goed wees as elke eenheid met sy naam en inhoud apart gewys kan word asook die foto's van buite om. Ons het baie baie lekker gebly en sal weer gaan, maar die keer na Spitzkop omdat ek nou die setup gesien het. Dankie vir 'n lekker kuier.

Hazenjacht Karoo Lifestyle se terugvoer

Baie dankie Reonald. Julle is baie welkom. Dankie ook vir die aanbevelings.
Groete,
Chrismari

Hazenjacht Karoo Lifestyle
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang